Joan Selfsorg Eenheid
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Joan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 74
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Anna-marie I - Aug 2024
Algehele gradering
Vreedsaam, ontspanne en gerieflike rusplek in 'n rustige omgewing.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Hoop om julle weer te sien.
Johann V - Aug 2024
Algehele gradering
Baie goeie ervaring.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Dankie vir jou mooi resensie.
Jannie S - Aug 2024
Algehele gradering
Jy's tuis, op jou gemak. Veilig en goed toegeruste woonstel. Eienares vriendelik.
Liam S - Jul 2024
Algehele gradering
Great place to stay.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Altyd welkom, Liam.
Anrihet L - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Freek D - Jun 2024
Algehele gradering
Sal dit vir enige persoon aanbeveel.
Marisa V - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Vicky G - Mei 2024
Algehele gradering
Lovely clean spot with well thought out details.
Lynnette S - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik, waarde vir geld, netjies.
Johan P - Apr 2024
Algehele gradering
Netjiese, skoon en ruim verblyf.
Niek B - Apr 2024
Algehele gradering
Sal enige tyd aanbeveel, baie goeie, skoon, gerieflike en bekostigbare verblyf.
Nicole A - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Was lekker om julle hier te hê.
Nicolaas S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie goed.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Dankie, julle is welkom.
Pieter W - Feb 2024
Algehele gradering
Soos bo.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Baie bly dat julle dit geniet het. Hoop om julle weer te sien.
Bennie D - Feb 2024
Algehele gradering
Ses uit vyf.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Dankie Bennie vir die mooi woorde.
Kaylyn M - Sep 2024
Algehele gradering
Amazing.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Hope to see you again.
Jason K - Apr 2024
Algehele gradering
Would definitely recommend this apartment to friends and family.
Bronwyn P - Mrt 2024
Algehele gradering
Comfortable and relaxing.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Thank you, hope to see you again.
Louis K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies, veilig en naby genoeg aan alles.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Dankie, bly julle het die verblyf geniet.
Maartin G - Feb 2024
Algehele gradering
Netjiese skoon eenheid met baie vriendelike diens!
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Dankie Maartin.
Hiellette D - Sep 2024
Algehele gradering
Dankie aan Joan vir haar vriendelike ontvangs!
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Was lekker om julle hier te hê.
William S - Mei 2024
Algehele gradering
Baie oulike en goed toegeruste verblyf.
Theo F - Aug 2023
Algehele gradering
I loved the cleanliness of the unit as well as the fact that a stove, even gas cooking option available.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Was lovely to have you here. Looking forward seeing you again.
Anzel F - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Dankie Anzel, julle is ook baie aangename gaste. Hoop om julle weer te sien.
Melissa M - Mei 2023
Algehele gradering
Als was goed en lekker.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Baie dankie.
Yolanda V - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekend en gerieflik.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, julle was lieflike gaste. Hoop ek sien julle weer.
Nicolaas S - Mrt 2023
Algehele gradering
Puik, puik.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Ek hoop ook om julle weer te sien. Dankie vir die mooi resensie.
Frikkie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Dankie Frikkie, hoop om julle weer te sien.
Marthina D - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit het alles voorsien wat ons nodig gehad het vir ons 1 nag verblyf.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Dankie Marthina.
Linda F - Feb 2023
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou en pragtige plekkie.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Dankie Linda
Julle is ook great gaste. Die plek was super netjies gelos.
Sigrid Priscilla W - Feb 2023
Algehele gradering
Was fantasties.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Dankie Sigrid
Jannie S - Feb 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Dankie Jannie, hoop om julle weer te sien.
Thelma H - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Dankie Thelma, julle is sulke bedagsame mense. Hoop om julle weer te sien.
Morne K - Jan 2023
Algehele gradering
Was baie aangenaam en Joan se gasvryheid was fantasties. Wonderlike mense en die plek is baie netjies en die eenheid is goed ingerig. Sal hoogs aanbeveel.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Dankie Morne julle voel soos jarel ange vriende.
Jody W - Des 2023
Algehele gradering
Private and accommodating.
Anton M - Des 2022
Algehele gradering
Spacious, well equipped and safe.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Thank you so much, hope to see you again.
Gerald F - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderlik!
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Dankie Gerald julle is ook 10/10 gaste baie stil met 2 kinders en my plek is super netjies gelos.
Brenda C - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was absoluut 'n plesier, sy's vriendelik en dis so stil en netjies.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Baie dankie, julle is super gaste.
Mara S - Jun 2022
Algehele gradering
Perfek!
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Julle was lieflike gaste, stil en rustig. Hoop om julle weer te sien.
Hillary T - Mei 2022
Algehele gradering
Ons kon lekker rus en die voëls in die bome en die stilte geniet.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Dit was lekker om julle as gaste te he.
Tony K - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Was 'n plesier om julle hier te he.
Marijke S - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies, met alles wat jy so nodig het.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Was lekker om jul hier te he.
Jedhru K - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit is die moeite were.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Baie dankie.
Vicky M - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik geslaap.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, hoop om jul weer te sien.
Tienie V - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Dankie Tienie, julle voel al soos ou vriende.
Ansa H - Jan 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. 10/10.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Was lekker om jul hier te he, hoop ek sien jul weer.
Joan
Tanya V - Nov 2022
Algehele gradering
Netjiese plek met baie goeie diens.
Monique C - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Lilian K - Jan 2022
Algehele gradering
Bo gemiddeld, rustige atmosphere.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Was lekker om jou hier te he.
Johannes B - Des 2021
Algehele gradering
Baie dankie. Dit was regtig aangename verblyf.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Was 'n plesier om jul hier te he.
Shane T - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker wegbreek.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Dit was net n plesier om julle hier te huisves.
Marcos D - Des 2021
Algehele gradering
It was great.
Magda V - Nov 2021
Algehele gradering
Word hoogs aanbeveel.
Brenda F - Nov 2021
Algehele gradering
Lovely place.
Cris L - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Baie dankie, dit was 'n plesier.
Edwin P - Okt 2021
Algehele gradering
Excellent hospitality and a very special place.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Baie dankie, dit word waardeer.
Gail L - Sep 2021
Algehele gradering
Lovely and comfortable accommodation.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer die mooi woorde.
Angelique S - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet, baie mooi plekkie en ons het welkom gevoel.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Baie dankie, hoop ek sien julle weer.
Wilma B - Aug 2021
Algehele gradering
Die verblyf was baie aangenaam.
Sonja L - Aug 2021
Algehele gradering
Baie oulike plekkie. Mense is baie gaaf en behulpsaam. Sal definitief aanbeveel!
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Baie dankie, waardeer die mooi woorde.
Michelle F - Aug 2021
Algehele gradering
Fantastic
Lappies L - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens, en baie netjies, absoluut waarde vir geld.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Baie dankie, hoop om jul weer te sien.
Lourens M - Jul 2021
Algehele gradering
Maar net perfek.
Lees meerJoan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Hoop ons sien jul gou weer.
Karien B - Jun 2021
Algehele gradering
Pragtige plek. Skoon en netjies. Veilige parkering.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Baie dankie, was aangenaam om julle hier te hê.
Hendrik Johannes V - Apr 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en keurige blyplek het ons dadelik tuis laat voel. Ons het die verblyf terdeë geniet.
Scat S - Feb 2021
Algehele gradering
Perfekte plekkie van die huis af.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Dit was net 'n plesier om julle te huisves.
Eugené P - Feb 2021
Algehele gradering
We had a wonderful stay.
Engela S - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Tamlyn N - Mei 2021
Algehele gradering
Lovely unit, highly recommended.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Dankie, was net 'n plesier om julle te huisves.
Doreen F - Mrt 2021
Algehele gradering
It was wonderful in a peaceful environment.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Thank you Doreen, hope to see you soon.
Neels C - Des 2020
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Carol T - Des 2020
Algehele gradering
The place had everything we needed and the host was just amazing. They really went above and beyond.
Jan D - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasies, waarde vir geld.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Dankie Jan, was lekkerom jou as gas te he.
Kelly C - Mrt 2020
Algehele gradering
Awesome!
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Thank you for the nice review. We would love to host you again.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heriot-rylaan 43, Denverpark, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang