Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Joan's Place

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernest D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlik met gawe gasheer en gasvrou. So lekker gebly. Een van die mooiste plekke waar ons nog gebly het. Ruim, netjies, alles wat jy nodig het. Baie sentraal vir 'n besoek aan omliggende dorpies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Joan's Place
Dankie! Bly jul het dit geniet! Mooi gaan. Joan

Liezl V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Perfect stayover in clean, comfortable accommodation and great location. Perfect hospitality and wonderful hosts, very clean and well-equipped accommodation, delicious breakfast, great location (just around the corner from the Marina), overall great stay. Thank you once again to the hosts and LekkeSlaap for the easy booking and payment process as well as the effective communication! We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Joan's Place
Thank you. Regards, Joan.

Juanita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Wonderlike wegbreek! Dankie Joan! Sommer baie lekke gebly! Joan's selfsorg is in 'n pragtige, veilige en stil omgewing. Dit is regtig 'n goed ingerigte, netjiese en "huislike" selfsorgeenheid. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Joan's Place
Thank you! Take care! Kind regards, Joan

Ilse B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Pragtige, skoon en netjiese blyplek. Heerlike ontbyt ingesluit. Hoogs aanbeveel! Soek nie verder nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Fabulous. Our stay was good. The accommodation was excellent, especially if you are self-catering. There are no good restaurants nearby. The owner/host and hostess were lovely and made us feel very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andrewline S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Home away from home ️. Sal dit enigetyd vir almal aanbeveel. Rustig, netjies en net lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig en uitgerus. Absoluut fantasties. Wou nie ry nie. Het so lekker gesels met die gasheer en gasvrou. Ongelooflike gasvrye mense. Plek is stunning en die skilderye deur die eienaars was so spesiaal. Ontbyt was uit die boonste rakke en net so stylvol soos die B&B. Jy kry meer as wat jy verwag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elza V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Sien julle beslis gou weer! Pragtige keurige verblyf. Ons is bederf met die heerlikste ontbyt! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Comfortable, spotless and beautiful. The hosts were very friendly and cooked us a lovely breakfast. Perfect location, will definitely recommend Joan's Place to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 117

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jocelynstraat 25, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e5dca935ad4bddd311b591bcbb5bb195791f620e03f56fec61af45403dbb00618f3e54885d85c03075e49f8d9becf4569a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 25 Jocelyn Street Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-14:00 11:00 -32.786613839396 18.150909394026

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang