Joan's Place
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Joan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 117
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Ernest D - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlik met gawe gasheer en gasvrou. So lekker gebly.
Joan's Place se terugvoer
Dankie! Bly jul het dit geniet! Mooi gaan. Joan
Liezl V - Feb 2024
Algehele gradering
Perfect stayover in clean, comfortable accommodation and great location.
Joan's Place se terugvoer
Thank you. Regards, Joan.
Juanita V - Mei 2024
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek! Dankie Joan!
Joan's Place se terugvoer
Thank you! Take care! Kind regards, Joan
Ilse B - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtige, skoon en netjiese blyplek. Heerlike ontbyt ingesluit. Hoogs aanbeveel!
Antoinette K - Sep 2024
Algehele gradering
Fabulous.
Andrewline S - Des 2023
Algehele gradering
Home away from home ️.
Suzanne S - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en uitgerus.
Elza V - Nov 2023
Algehele gradering
Sien julle beslis gou weer!
Brian B - Aug 2023
Algehele gradering
Comfortable, spotless and beautiful.
Sakkie R - Mrt 2023
Algehele gradering
Akkommodasie en diens was uitstekend!
Joan's Place se terugvoer
Baie dankie, mooi gaan. Groete.
Gideon en Joan
Anthea D - Mrt 2023
Algehele gradering
What a lovely place.
Joan's Place se terugvoer
Thank you. Take care.
Regards
Joan and Gideon
Andries D - Jan 2023
Algehele gradering
Ruim eenslaapkamerwoonstel met selfsorg en gastehuis (ontbyt-opsie) in Port Owen.
Joan's Place se terugvoer
Dankie baie, mag dit baie goed gaan. Vriendelike groete. Joan en Gideon
Marietjie D - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Joan's Place se terugvoer
Dankie Marietjie. Mag dit baie goed gaan. Groete. Joan
Susan T - Okt 2023
Algehele gradering
Very spacious and comfortable.
Vivian L - Sep 2023
Algehele gradering
Heel eerste is hulle gawe mense. Ons plek was baie netjies. Ons ontbyt was baie lekker.
Julian W - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker plek.
Suretha M - Mei 2023
Algehele gradering
Ons kuier in die Weskus was 'n heerlike ervaring na baie jare wat ons nie daar was nie.
Altus E - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap, goed uitsig vanaf die gastehuis, en 'n heerlike ontbyt geniet.
Marlene E - Feb 2023
Algehele gradering
Gehalte bed en dit maak 'n groot verskil.
Joan's Place se terugvoer
Thank you, be well.
Gideon and Joan
Lionel S - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker verblyf sal definitief weer besoek.
Joan's Place se terugvoer
Dankie tot weersiens. Voorspoed en groete. Joan en Gideon
Allison D - Des 2022
Algehele gradering
'n Pragtige, groot, ten volle toegeruste huis naby aan die baai.
Joan's Place se terugvoer
Baie dankie. Mooi gaan. Groete. Joan
Leon V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Joan's Place se terugvoer
Thank you. Wish you well. Kind regards. Joan
Jacques V - Okt 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
Joan's Place se terugvoer
Plesier, baie dankie. Ek is bly jul kon dit geniet. Groete, Joan.
Carina J - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlike gastehuis - ruim en goed uitgelê, met 'n lekker braaikamer.
Joan's Place se terugvoer
Thank you. Regards, Joan.
Elizna H - Aug 2022
Algehele gradering
Baie netjiese, ruim plekkie, het heerlik gebly.
Joan's Place se terugvoer
Baie dankie! Mooi gaan!
Groete!
Joan en Gideon
Lizelle A - Aug 2022
Algehele gradering
Peaceful and very comfortable.
Joan's Place se terugvoer
Thank you, be well. Kind regards. Joan
Hilda C - Jul 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Joan's Place se terugvoer
Dankie Hilda!
Mooi gaan.
Groete,
Joan en Gideon
Johnny E - Jun 2022
Algehele gradering
Jy voel tuis soos jou eie huis.
Joan's Place se terugvoer
Dankie Johonny. Mooi gaan tot weer siens. Vriendelike groete.
Joan
Danie S - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtig, skoon, netjies en stylvol.
Joan's Place se terugvoer
Dankie, ek waardeer dit. Laat dit goed gaan met julle. Vriendelike groete, Joan.
Delia B - Apr 2022
Algehele gradering
Beste blyplek was 'n wonderlike ervaring.
Joan's Place se terugvoer
Plesier. Mooi gaan. Groete, Joan en Gideon.
Frederik E - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Joan's Place se terugvoer
Dankie. Mooi gaan. Groete, Joan.
Kevin H - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Joan's Place se terugvoer
Thank you!! Best wishes and blessing!! Kind regards! Joan
Brian And Anne N - Jan 2022
Algehele gradering
Tranquility, privacy, excellent accommodation.
Joan's Place se terugvoer
Thank you. Be well and blessed
Regards
Joan and Gideon
Charlene M - Jan 2022
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Joan's Place se terugvoer
Thank you so much! Be well. Kind regards, Joan and Gideon.
Anton P - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker en privaat.
Joan's Place se terugvoer
Thank you! Go well.
Kind regards. Joan
Denise B - Okt 2022
Algehele gradering
Joan's place was a great find. Larger than expected and very comfortable.
Joan's Place se terugvoer
Thank you, keep well. Kind regards, Joan.
Koos H - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvang.
Joan's Place se terugvoer
Baie dankie. Mooi gaan.
Vriendelike groete
Joan
Rael S - Sep 2022
Algehele gradering
Die naweek was wonderlik, baie vriendelike eienaars.
Joan's Place se terugvoer
Dankie. Beste wense.
Joan
Divie W - Jun 2022
Algehele gradering
Baie goeie ervaring.
Joan's Place se terugvoer
Thank you, keep well. Kind regards, Joan.
Devero A - Sep 2021
Algehele gradering
Baie baie lekker en 'n netjiese kuierplek.
Joan's Place se terugvoer
Thank you! Keep well!
Yvette D - Sep 2021
Algehele gradering
Puik!
Joan's Place se terugvoer
Thank you and keep well. Regards, Joan.
Annalise W - Sep 2021
Algehele gradering
An enjoyable, comfortable stay with much attention to detail.
Joan's Place se terugvoer
Thank you. Be well!
Kind regards,
Joan
Emmerick V - Sep 2021
Algehele gradering
Gerieflik en aangenaam.
Lees meerJoan's Place se terugvoer
Thank you! Be safe and well. Kind Regards, Joan.
Ashlyn S - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was meer as heerlik.
Joan's Place se terugvoer
Baie dankie, mooi gaan!!
Vriendelike groete
Christelle Du P - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, plekkie het alles wat jy nodig het om lekker te ontspan.
Joan's Place se terugvoer
Thank you! May you be well!
Lenishia D - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties, rustig, mooi.
Joan's Place se terugvoer
Thank you, take care. Regards, Joan.
Leslie P - Mei 2021
Algehele gradering
Piece of Eden.
Joan's Place se terugvoer
Thank you. Take care till we see again. Kind regards, your friends Joans Place.
Karien V - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik gerus en uitstekende ontbyd gehad.
Joan's Place se terugvoer
Dankie Karien. Mooi gaan! Groete
Joan
Lisa G - Des 2021
Algehele gradering
Lovely.
Joan's Place se terugvoer
Thank you! Stay well!
Cristina S - Sep 2021
Algehele gradering
Safe, quiet, neat and spacious. Walking distance to Charlie's Beerhouse.
Joan's Place se terugvoer
Thank you! Trust you're well. Kind regards, Joan.
Marika F - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, ruim en gemaklik. Huis weg van die huis af.
Joan's Place se terugvoer
Dankie.
Mooi gaan.
Joan
John L - Jun 2021
Algehele gradering
Great place. Great hosts.
Joan's Place se terugvoer
Thank you. Keep well. Kind regards. Joan
Ilette G - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderlik!
Joan's Place se terugvoer
Dankie,
Mooi gaan.
Groete
Joan
Andrew B - Okt 2020
Algehele gradering
Absolutely fantastic.
Joan's Place se terugvoer
Thank you Andrew! Keep well! Joan
Carly V - Sep 2020
Algehele gradering
Perfect for a pitstop on your way to see the spring daisies.
Joan's Place se terugvoer
Thank you. Keep well !! Joan
Marlene F - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese kuier. Plekkie is netjies en skoon soos op foto's. Vriendelike diens en lekker ontbyt
Joan's Place se terugvoer
Jammer oor ongerief. Die dorp het n probleem met druk van water wanneer hul aan die pompe werk. Ons het n paar dae nou die geval gehad.
Groete
Joan
Leslie P - Mrt 2020
Algehele gradering
This is our second time at Joan's Place and we simply love it! For a weekend breakaway for 2 it is just the deal. Joan and Gideon are great hosts. Will definitely visit again soon!
Joan's Place se terugvoer
Thank you Leslie. Be well
Kind regards,
Joan
Andrew F - Jan 2020
Algehele gradering
This is the perfect place for a relaxed and peaceful break.
Joan's Place se terugvoer
Thank you. Be well ! Regards Joan and Gideon,
Chrissie A - Sep 2020
Algehele gradering
Joan plek baie rustig.naby die winkels en veilig omvrond te stap
Joan's Place se terugvoer
Thank you!! Keep well!! Joan
Leslie P - Okt 2019
Algehele gradering
Absolutely recommended, lovely hosts.
Joan's Place se terugvoer
Thank you, Leslie.
Regards,
Joan and Gideon
Stefanus C - Sep 2019
Algehele gradering
Dit is 'n stylvolle, gerieflike en netjiese volledige eenheid.
Joan's Place se terugvoer
Dankie. Mooi gaan!
Groete
Kobus J - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastiese mooi skoon verblyf met baie lekker ontbyt.
Joan's Place se terugvoer
Dankie Kobus. Mooi gaan.
Groete
Joan
Stephanie A - Jul 2019
Algehele gradering
We had a lovely stay at Joan's Place and will recommend it to all.
Joan's Place se terugvoer
Good day Stephanie,
Thank you. Keep well. Kind regards. JOAN + Gideon
Byron C - Jul 2019
Algehele gradering
Nice, tranquil place to kick back.
Joan's Place se terugvoer
Thanks Byron. Im glad that your parents enjoyed their stay. Send our regards.
Kind regards.
Joan and Gideon Reyneke
Marleen C - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Joan's Place se terugvoer
Dankie. Mooi gaan met julle.
Groete,
Joan
Henry K - Apr 2019
Algehele gradering
Exceptionally pleasant.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Besonders heerlik.
Die verblyf het meer as genoeg spasie, privaatheid en is sonnig met 'n uitsig en gerieflik. Daar is genoeg beligting vir gaste wat laat arriveer, wat goed is. Die trappe kan 'n probleem wees met gaste wat sekere gesondheids- of gestremdheidsprobleme het wat hulp benodig. Joan bedien 'n heerlike ontbyt en gaan uit van haar manier om te help en te help waar moontlik. Ons sal definitief Joan's Place aanbeveel - haar plek is regtig lekker!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Joan's Place se terugvoer
Thank you, Henry. Wishing you well.
Kind regards,
Joan
Neels W - Mrt 2019
Algehele gradering
5 ster.
Joan's Place se terugvoer
Goeiedag,
So bly jy het dit geniet. Mooi gaan.
Joan en Gideon
Kosie O - Mrt 2019
Algehele gradering
Alles was uitstekend!
Joan's Place se terugvoer
Dankie julle. Mag dit baie goed met jul gaan. Tot weersiens.
Groete
Joan en Gideon.
Alecia C - Jan 2019
Algehele gradering
Rustige buurt met nodige eetplekke en aktiwiteite om aan deel te neem.
Joan's Place se terugvoer
Dankie. Goed gaan.
Joan
Cecile T - Jan 2019
Algehele gradering
Joan and her husband are wonderful hosts and I enjoyed my stay so much that I did not want to leave.
Joan's Place se terugvoer
Thank you. Trust that we will see you again.
Kind regards
Joan
Tiny M - Okt 2019
Algehele gradering
Uitstekende, lieflike mense.
Joan's Place se terugvoer
Dankie Tiny! Goed gaan.
Groete
Joan en Gideon
Erenst V - Feb 2019
Algehele gradering
Baie lekker slaap- en woonvertrek.
Joan's Place se terugvoer
Dankie. Goed gaan. Groete
Martin V - Des 2018
Algehele gradering
Rustigheid van self.
Joan's Place se terugvoer
Dankie. Mooi bly. Groete, Joan
Zanel V - Des 2018
Algehele gradering
Baie gesellig.
Joan's Place se terugvoer
Dankie. Mooi bly. Groete, Joan.
Eugene V - Sep 2018
Algehele gradering
Netjiese verblyf, heerlike gashere.
Chrizanne W - Sep 2018
Algehele gradering
Was very nice. Ideal for a couple. Very neat and clean and hosts were very friendly.
Joan's Place se terugvoer
Thank you, keep well.
Regards,
Joan
Neels W - Jul 2018
Algehele gradering
5 ster verblyf.
Joan's Place se terugvoer
Dankie Neels. Mooi gaan met jul en ek vertrou ons sien jul gou weer. Groete, Joan en Gideon.
Mark C - Jun 2018
Algehele gradering
Best accommodation in Port Owen.
Joan's Place se terugvoer
Thank you Mark. We wish you all the best, and trust that we will see you again. Kind regards, Joan and Gideon.
Elzette B - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlik ontspan in pragtige omgewing.
Joan's Place se terugvoer
Baie dankie, dit was goed om jul te leer ken. Mooi bly en mag dit goed gaan.
Vriendelike groete
Joan en Gideon
Bertha V - Jan 2018
Algehele gradering
Onbeskryflik.
Joan's Place se terugvoer
Thanks. Wish you well!
Best regards
Joan snd Gideon
Inge-leigh S - Jan 2018
Algehele gradering
Baie baie mooi netjies, alles van die woonstel is net cool!
Joan's Place se terugvoer
Dankie, vertrou ons sien jou weer.
Groete
Hanneke G - Jan 2018
Algehele gradering
Bederf en luuks.
Joan's Place se terugvoer
Beste Hanneke,
Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet. Dit was aangenaam om julle te kan leer ken. Mag hierdie jaar groot vreugde verskaf!
Mooi bly en groete,
Joan en Gideon
Chantell L - Okt 2018
Algehele gradering
Warm en gasvry!
Joan's Place se terugvoer
Dankie julle.
Mooi bly.
Groete
Joan en Gideon
Johnice W - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Joan's Place se terugvoer
Beste Johnice,
Baie dankie, ons waardeer die tertugvoer.
Mooi bly en groete,
Joan
Bev S - Jul 2018
Algehele gradering
Excellent stay.
Joan's Place se terugvoer
Thanks, Bev, keep well.
Best regards,
Joan + Gideon
Eric W - Des 2017
Algehele gradering
Dit was hemels.
Joan's Place se terugvoer
Baie dankie Eric, dit was aangenaam om julle te leer ken. Ons wens julle net die beste toe vir 2018 en vetrou dat ons julle weer sal sien.
Groete,
Joan's Place
Carla B - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Joan's Place se terugvoer
Hi dankie. Mag dit goed gaan daar in New Zealand met julle. Groete
Susan B - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtig skoon en gerieflik.
Joan's Place se terugvoer
Dankie Susan, dit was lekker om jul te leer ken. Vetrou ons sien julle gou weer.
Mooi bly,
Joan
Suzette F - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was wonderlik om by Joan se plek te bly.
Joan's Place se terugvoer
Hi Suzette, dit was aangenaam om julle te leer ken. Ek is bly jul het dit geniet. Alles wat mooi is. Groete, Joan.
Alett D - Sep 2017
Algehele gradering
Wonderlike verblyf!
Joan's Place se terugvoer
Baie dankie Alett
Mooi bly
Groete
Joan
Brian T - Jul 2017
Algehele gradering
A lovely apartment with wonderful hosts, what more can you ask for.
Wim H - Jul 2017
Algehele gradering
Die beste plekkie waar ons nog oorgebly het!
Joan's Place se terugvoer
Dankie julle, mooi bly.
Groete,
Joan en Gideon
Patricia Gertruida B - Mei 2017
Algehele gradering
Dit was tops, hemel op aarde, Joan en Gideon is warm gasvrye mense.
William R - Mei 2017
Algehele gradering
Absolutely fantastic fantastic.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut fantasties fantasties!
Die eienaars is baie vriendelik en hulle gaan uit hul pad om jou verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Die ontbyt was uit die boonste rakke en die eenheid is goed toegerus vir reisigers se behoeftes, het amper gevoel as of ons by die huis was, tuiste weg van die huis.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
William S - Feb 2017
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie.
Joan's Place se terugvoer
William was lekker om jul te ontmoet en dit was n baie aangename tyd met julle. Mooi bly.
Vriendelike groete
Joan Reyneke
Joans Place
Pierre L - Mrt 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig!
Joan's Place se terugvoer
Hallo Pierre
Baie dankie vertrou om jul gou weer te sien.
Vriendelike groete
Joan
Tim H - Mrt 2017
Algehele gradering
Thoroughly enjoyed our stay in our stunning accommodation.
Joan's Place se terugvoer
Thank you, Tim, we enjoyed having you and Shawn.
Kind regards,
Joans Place
Brian T - Jun 2017
Algehele gradering
A friendly warm well-appointed home away from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Vriendelike, warm, goed ingerigte huis weg van die huis af.
Die gashere was vriendelik en baie akkommoderend. Die woonstel is goed ingerig, pragtige beddens en linne. Het 'n volledige DSTV-pakket. Sal weer van Joan's Place gebruik maak. Huis weg van die huis af.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Joan's Place se terugvoer
Thank you Brian. Was pleasant to get to know you. Keep well. Joans Place
Marí G - Des 2016
Algehele gradering
Dit is 'n rustige, ontspanne blyplek.
Joan's Place se terugvoer
Baie dankie dit was baie lekker om julle hier by one te he, laat dit goed gaan met julle, hoop om julle weer te sien.
Friendelike Groete.
Joan's pla e.
Ben B - Des 2016
Algehele gradering
Vyfster verblyf by aangename mense!
Joan's Place se terugvoer
Baie dankie julle was twee aangename mense om hier by ons te hê.
Goed gaan en alles van die beste.
Joan Reyneke.
De Wet V - Des 2016
Algehele gradering
Verseker die beste verblyf wat ons nog deur Lekkeslaap.co.za bespreek het!
Joan's Place se terugvoer
Baie dankie, ons het julle baie geniet. Dit was aangenaam om julle hier by ons te hê. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Joan's Place.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Jocelynstraat 25, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang