Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Joan's Rest

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Joanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 72 resensies vir Joan's Rest
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Annelize V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize V

Was beslis 'n wenner. Sal definitief aanbeveel.

Dit was heerlik. Alles baie netjies, skoon, en alles wat nodig is om lekker te bly, is daar beskikbaar. Ligging is goed en sentraal.

Reinette M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette M

Nice.

Good, good. Excited, nice, clean. Good people.

Lenhard S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenhard S

Wens ons kon langer bly.

Dit was lekker om daar te bly. Die woonarea is veilig, stil en ons het 'n rustigheid ervaar.

Jessica N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica N

Gesellig en ontspannend en uiters dankbaar vir die aircon!

Gerieflik en netjies ingerig. Gasvry en behulpsaam. Bekostigbaar. Maklik om daar uit te kom. Ons sal beslis weer daar gaan kuier. Saluut!

Richard B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Richard B

Aangenaam netjies vriendelik.

Ontvangs was vriendelik. Baie oulike oornagplek. Sal enige iemand aanbeveel om by Joan's Rest te oornag.

Estelle M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle M

Dit was net 'n oornag, so ons was gelukkig.

Ons het lekker geslaap.

Jan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D

Baie lekker verblyf.

Hi, ons het lekker gebly by Joan's Rest. Baie veilig en gesellig.

Danyell W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danyell W

Gerieflik en gemaklik.

Gerieflike, netjiese en gemaklike verblyf met alles wat ons nodig het. Die eienaar het ons vriendelik verwelkom en alles gewys. Ek sal wel voorstel dat 'n aparte WiFi-router vir die woonstel verskaf word, aangesien die WiFi baie sleg was en ons glad nie die TV kon koppel nie. Ekstra kussings dalk ook vir die slaapbank. Maar algeheel het ons lekker gebly. Lugverkoeling was 'n lewensredder in Kimberley se hitte.

Natashia V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Natashia V

Geen reels teen mure, advertensie dui aan dat daar WiFi is, was nie 'n probleem vir ons nie.

Op ons aankoms was die eienaar nie baie vriendelik nie. Hy het onmiddellik op ons begin omdat ons met 4 was en net vir 3 bespreek het. Ek het probeer verduidelik. Gelukkig het sy vrou opgedaag, 'n baie gawe dame, en ons kon tot 'n ooreenkoms kom. Ons het onmiddellik die volgende dag ander verblyf gekry. Het verskriklik ongemaklik gevoel na die man se benadering.

Dewald H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald H

Very good.

Friendly and helpful owners.

Renelda C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renelda C

Baie wonderlik.

Baie dankie Joan's Rest. Julle plekkie is netjies, rustig en veilig. Ons het dit geniet. Plek het als wat jy nodig het. Ons seuntjie van 1 jaar oud het ook lekker spasie gehad vir rondspeel.

Clive R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive R

Nice and neat place.

Walking distance from the Pavillion Mall. Close to the airport. Close to the N8 to Bloemfontein and N12 to Cape Town.

Abrie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie S

Lekker gebly.

Die bly plek is netjies en skoon. Vriendelike mense. Goeie oornagplek as jy van die Kaap af terug GP toe gaan.

Anja C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja C

Alles wat jy nodig het.

Dankie, lekker gerus, alles wat jy nodig het vir oornag!

Janell K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janell K

Lekker oornagverblyf.

Ek en die kinders het baie lekker gebly. Ons het 'n besige program gehad en was baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Sal enige tyd weer by Joan's Rest kom bly. Voorstel: Die TV kan ge-upgrade word. Kinders het baie gelag vir die bokstelevisie. Verder was als vir seker 5-ster. Baie dankie.

Elsefi F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsefi F

Baie netjies en veilig. Lekker gemaklik vir 4 persone.

Baie netjies, gesin van 4 kan maklik daar bly.

Gideon V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon V

Net oorgeslaap.

Gesukkel om die plek in die donker te kry.

Pierre L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre L

Alles is netjies gevind. Goeie oornagplek.

Kan plek aanbeveel - waarde vir geld.

Andries V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries V

Het voldoen aan benodighede.

Aanbevole vir iemand wat nie sterverwagtinge het nie.

Peter G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter G

Overnight only. Happy.

A good aircon is a great asset.

Eleanor N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eleanor N

Die plekkie is privaat en heel gesellig.

Die omgewing is veilig met 'n baie rustige atmosfeer. Ruim en baie netjies.

Vincent P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vincent P

Te kort gekuier.

Net een nag geslaap!

Joan's Rest se terugvoer

As n gas, gee ons vir jou ook n lae resensie.

Jy het ons kraan oopgelos vandat julle uit is (tussen 9 en 10 AM) tot en met12:30 die middag. (Gelukkig was geen proppe in nie).
Julle het ook vensters oop gelos terwyl dit gereen het.

As n gas is dit belangrik om iemand anders se eiendom te respekteer.


Joan's Rest
Willem C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willem C

Netjies en gerieflik.

Naby winkels en restaurante. Gesukkel met WiFi maar sal die plekkie aanbeveel.

Amelda P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Amelda P

Die ketel moet vervang word.

Lekker warm geslaap aangesien dit so koud was. Genoeg komberse. Vriendelike en behulpsame hosts.

Joan's Rest se terugvoer

Baie dankie vir u resensie,maar ongelukkig stem ons nie heeltemal saam met u oor sekere punte nie.
Daar is niks fout met die ketel nie. Dit was na u ook gebruik deur ander gaste en daar was geen kritiek. Mense se opinies oor waardes verskil so baie, ons respekteer dit.
Ons hekke is elke aand gesluit,en die deure kan ook sluit. Die woonstel is ook toegerus met ’n veiligheidshek.
Ons plek is veilig en dus voel ons dat 2/5 nie die ware terugvoering is nie en ons kan dit bevestig met vorige resensies.
Wees asb. eerlik in die vervolg wat dit aan betref.

Joan's Rest
Jeanne B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanne B

Ligter potte asb. en toilet het gelek.

Baie lekker geslaap en verkoeling was uitstekend.

Wilhelm C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Wilhelm C

Nie Kimberley se diamant nie!

Plek sentraal geleë, maar voldoen nie aan die gewone standaarde nie. Alhoewel die plek self skoon was, was daar vuil merke op die sitkamer banke, die TV was oud met slegte beeld. Daar is ook nie aandag gegee aan detail nie. Joan's rest het ongelukkig nie aan ons verwagtinge voldoen nie.

Joan's Rest se terugvoer

Netheid en waarde is juis iets waaraan ons baie aandag gee.

Ons plek is altyd skoon en dis n leun dat die banke vuil was.

Ons is nie n ster gegradeerde plek nie, maar voldoen steeds aan die verwagte vereistes vir gerieflike oorslaap met kwaliteit oorslaap geriewe. As u dus dan hoë ster gegradeerde verwagtinge het, boek dan by n ster gegradeerde plek in die vervolg.

Ons is seker nie Kimberley se diamant nie, maar definitief n wolkie met n goue randjie.

Joan's Rest
Carolann M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Carolann M

Baie teleurstelling.

Die plek is glad nie privaat nie en sal net as oornag dien. TV is so ouerwets soos Madiba.

Joan's Rest se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer.
Ons het die televisie vervang met 'n nuwe toestel.
Die woonstel beskik oor privaatheid aangesien dit apart is van die huis, dit het sy eie ingang en privaat braaiplekkie.

Joan's Rest
Casey V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Casey V

The owner was very rude.

There was no house number on the property, making it difficult to find. The location pin sent me to the house next door, and the owners were not in Kimberley. The owner was unable to communicate in a decent manner over the phone and became aggressive and rude. There is a loose dog on the property that barks at you, even at night. Additionally, there was a flashing light from the neighbor's property shining through our window, making it difficult to sleep. The WiFi inside the flat is very weak.

Johan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johan V

My skoondogter het wakker geword in die bed met 'n bosluis op haar gesig. Swak.

Nee, ek het die plek gereël vir my seun en sy vrou met hulle baba. Hulle het nie lekker gebly nie, die plek is in 'n swak en vuil buurt. Daar was net een handdoek in die badkamer, geen eetgerei ens. Hulle het die gasvrou nie een keer gesien gedurende hulle verblyf om te kla/vra nie.

Joan's Rest se terugvoer

Goeie dag.
Baie dankie vir die terugvoer.
My plekkie is ten volle toegerus met alles wat nodig eetgerei is in 'n houertjie op die is 'n ketel..met koffie, suiker en 'n vars melkie in die ..stofie ekstra skone handdoeke is in die kamer se het my kontaknommer gehad as daar enige probleme was.

Joan's Rest
Awie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awie D

Aangenaam.

Dakwaaier raas, TV moet opgradeer word.

Cindy D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy D

Vriendelike ontvangs.

Joan's Rest is 'n baie netjiese en aangename oornagplekkie. Die ontvangs was baie vriendelik en aangenaam.

Martin K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin K

Gerieflik. Alles wat ons nodig gehad het en goed geleë (naby die dorp).

Ons het net een nag oorgebly. Alles het gewerk. Daar was genoeg komberse vir die koue en ook handdoeke. Daar was selfs koffie/tee en melk vir ons. Netjies. Skoon. Stort werk lekker. Definitief aan te bevele.

James F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James F

Stayed over to break a long drive. Very nicely equipped place.

Great value for money.

Marco C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco C

Nice and peaceful.

The fact that it was clean. They even had coffee, biscuits and milk.

Pieter D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Goeie waarde vir geld.

Puik en baie netjies.

Cornell V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornell V

Alles wat jy nodig het is beskikbaar om te oornag.

Die plekkie is netjies ingeruim en geskik om te oornag en 'n klein tydjie deur te bring. Alles en nog meer is beskikbaar vir jou gebruik. Jou voertuig word ook onder 'n afdak parkeer.

Irma S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma S

Vriendelike mense. Gerieflike bed. Netjiese plek.

Ons het lekker gebly en veilig gevoel.

Adele M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele M

Billike verblyf oornagplekkie.

Ideaal vir 'n vinnige oorslaap. Die woonstel het alles wat ons nodig gehad het. Die dubbelbed het net vreeslik gekraak, moet waarskynilik vervang word.

Joan's Rest se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons het die dubbelbed vervang. Baie dankie.

Joan's Rest
Madeleine S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine S

Perfekte oornag verblyf.

Gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam. Alles wat ons nodig gehad het vir 'n nag se oorslaap was beskikbaar. Die woonstel is goed in gerig. Sal beslis weer van Joan's gebruik maak.

Yazmine M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yazmine M

Dit was goed om daar te rus en ek was goed uitgerus om verder te reis.

Ek sal vriende aanbeveel om daar te oornag.

Minette P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette P

Ons het dit gebruik as 'n oorslaap vir 1 aand en sal dit beslis in die toekoms weer gebruik.

Dit was 'n skoon netjiese en gerieflike plekkie vir oorslaap.

Christiaan D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan D

Rustig en goeie rus.

Privaat en gemaklik. Waarde vir geld. Dubbelbed raas bietjie hard. Stortteëls begin skerp hoekies te kry. Televisie beeld bietjie onduidelik. Maar verder is alles baie netjies en gemaklik.

Tshepang M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tshepang M

Nice and cozy apartment.

Im future, some people might not appreciate having to move around the yard where a dog is kept. The stay was very nice, the owners are friendly and straightforward.

Trevor Leslie L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor Leslie L

Safe and quiet place, close to amenities such as malls, takeaway's and places of interests.

Perfect destination for weekend breakaway.

Jacques R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques R

Baie gesellige plek met vriendelike diens.

Die omligging (veld oorkant die verblyf) en pad is in `n swak toestand. Alhoewel dit nie die eienaar van Joan`s Rest se verantwoordelikheid is nie mag dit toekomstige kliënte afskrik. Ek sal definitief weer van hul diens gebruik maak. WiFi fasiliteite sal defnitief 'n pluspunt vir hulle wees.

Lucy B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lucy B

Hulle moet die TV-stel vervang met iets modern asook die slaapbank. Die matras was ongemaklik.

Bietjie beknop vir gesin met tieners.

Nicola M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola M

Friendly people, safe environment and peaceful environment.

Safe and friendly environment.

Andri F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andri F

Slegs gebruik vir slaapplek

Woonstel is groot genoeg vir slaapplek vir 4. Baie skoon en netjies. Geen WiFi maar hulle sal in die toekoms WiFi kry.

Gina H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina H

The place was exactly as expected.

Owners respected our privacy at all times. And did their best to solve problems. A back up pump made some noise after midnight, due to water shedding in Kimberley. But Peter did his best to turn it off the next day. Be prepared.

Helga S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga S

Baie netjies en skoon.

Woonstel is baie netjies en skoon. Dubbelbed en enkelbed, met 'n sleeper couch.

Alta C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta C

Rustige oornagwoonstel met minimum geraas.

Die gasheer was baie behulpsaam en vriendelik. Die woonstel is skoon en funksioneel. Alles wat nodig is is daar. Die bed slaap lekker en die lugversorger is 'n absolute pluspunt.

Rina V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V

Baie lekker geslaap.

Die woonstel het alles in wat nodig is en meer.

Lukas G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas G

Baie gereiflik naby aan alles en vriendelike diens gehad.

Plek is baie netjies en was baie lekker om daar oor te slaap. Sal beslis weer gebruik as moet oorslaap op Kimberley.

Rinda K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rinda K

Sakpas oornagtuiste.

Hier is alles wat nodig is vir moeë reisigers om te rus voordat hulle weer die langpad aandurf. Skoon, smaakvol en bedagsaam. Dankie vir voldoende koffievoorrade en die heerlike koekies!

Wikus V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus V

Sal definitief weer daar oorslaap.

Sien sterre.

Sandra N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra N

It was good

Nice accommodating people, very friendly. Modern TV needed and a new bed. Everything was perfect. There is no DStv nor free WiFi, please have at least one.

Joan's Rest se terugvoer

Goeiedag, baie dankie vir u terugvoering. Ons het die bed vervang met 'n splinternuwe een.

Joan's Rest
Nicky J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky J

Baie rustig en veilig.

Het heel gemaklik en veilig gevoel.

Johan J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J

Kon nie slaap nie as gevolg van sproeierstelsel.

Elke 2 minute en 26 sekondes (ja, ek het dit gemeet) gaan die sproeierstelsel aan en skakel kort daarna weer af. Die watertenk is teen-aan die venster van die hoofslaapkamer en die lawaai, in die stilte van die nag, is oorverdowend. Ek kon geen slaap inkry as gevolg hiervan nie, en is moeg-moeg die volgende dag voort. Ons het laat opgedaag (my fout, nie dié van Joan's Rest nie) en 'n halfuur gesukkel om Joan's Rest in die donker te vind. Nêrens kon ons 'n bordjie of die straatnommer vind nie.

Fernando S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fernando S

Vir 'n oornag is dit 'n goeie plek

Sien sterre.

Ben B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B

Waarde vir geld

Klein woonstel met kombuisgeriew is baie meer gerieflik as slegs 'n kamer.

John H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John H

Comfortable.

Flat was clean and neat.

Riette N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riette N

Baie netjies en goed toegerus.

Die plekkie is netjies toegerus, ons het lekker gerus.

Marietjie R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie R

Oornagstop op pad Calvinia toe.

Die gasheer/gasvrou was glad nie behulpsaam nie. Kon nie die kontakpersoon per telefoon opspoor nie. Moes rondbel om uit te vind wat die reëlings is vir die sleutels. Daar was 'n geringe misverstand met TV-stel en die gasheer was uiters ongeskik.

Joan's Rest se terugvoer

Goeiemore Marietjie
Dankie vir u terugvoer..Ek het nagelaat om weer kontak te maak met die reelings vir die sleuteltjie.
Jammer vir die ongerief
Hoop om weer in die toekoms te kan help met verbly.
Groete Joanie

Joan's Rest
Nadine J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine J

Ons kuier was rustig en stil sonder enige bekommernisse.

Joan's Rest sal ek definitief aanbeveel aan enige persone wat beplan om Kimberley te besoek. Die plek was netjies en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Hettie G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie G

Baie aangename oornagverblyf.

Vriendelike ontvangs. Netjiese plekkie.

Cobus C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus C

Lekker rustig en skoon vir 'n vinnige oorslaap.

Heerlike beskuit, vriendelike atmosfeer.

Gordon H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gordon H

Spacious and comfortable.

Quiet and easy access.

Daniël Willem V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniël Willem V

Die blyplek is skoon en aan die kant, maar ietwat afgeleef. Die omgewing is stil en rustig, maar geen wonderlike uitsig deur vensters. 'n Goeie plek om net te oornag.

Vakmanskap van waterwerke en skrynwerk in woonstel nie baie goed nie. Die afwesigheid van 'n deur tussen badkamer/toilet en slaapkamer nie aanvaarbaar nie.

Dora-ann S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dora-ann S

As bed en bank vervang word mag ons wel weer dit oorweeg om daar te bly.

Joan se plekkie was regtig skoon en netjies. Die bed en bank moet net beslis vervang word. Dit slaap en sit glad nie meer baie gemaklik nie. Water was lekker warm, maar koue kraan te styf om oop te draai. Warm kraan se knop val af. Verder was plek regtig skoon en het baie lekker gebruik. Die sjokolade was ook spesiaal.

Anadia O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anadia O

Very nice.

This accommodation is very neat and nice. I will definitely recommend to anyone.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Wyckham P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wyckham P

Baie skoon en netjies.

Baie vriendelike ontvangs.

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Britten-keeromstraat 15, South Ridge, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91b58893a214bc17866b6ef6380c99a25530be62768e115d33959856373099c98c0962e82978e66a991b0ca98ecd01d53ace?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 72 5 1 5 15 Britten Close South Ridge 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.77086 24.76072

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang