Joan's Rest
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Joanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 72
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Annelize V - Mei 2024
Algehele gradering
Was beslis 'n wenner. Sal definitief aanbeveel.
Reinette M - Feb 2024
Algehele gradering
Nice.
Lenhard S - Jan 2024
Algehele gradering
Wens ons kon langer bly.
Jessica N - Jan 2024
Algehele gradering
Gesellig en ontspannend en uiters dankbaar vir die aircon!
Richard B - Mrt 2024
Algehele gradering
Aangenaam netjies vriendelik.
Estelle M - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was net 'n oornag, so ons was gelukkig.
Jan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Danyell W - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Lees meerNatashia V - Feb 2024
Algehele gradering
Geen reels teen mure, advertensie dui aan dat daar WiFi is, was nie 'n probleem vir ons nie.
Dewald H - Aug 2023
Algehele gradering
Very good.
Renelda C - Jun 2023
Algehele gradering
Baie wonderlik.
Clive R - Apr 2023
Algehele gradering
Nice and neat place.
Abrie S - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Anja C - Feb 2023
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het.
Janell K - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker oornagverblyf.
Elsefi F - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjies en veilig. Lekker gemaklik vir 4 persone.
Gideon V - Jul 2023
Algehele gradering
Net oorgeslaap.
Pierre L - Mei 2023
Algehele gradering
Alles is netjies gevind. Goeie oornagplek.
Andries V - Jul 2023
Algehele gradering
Het voldoen aan benodighede.
Peter G - Feb 2023
Algehele gradering
Overnight only. Happy.
Eleanor N - Jun 2023
Algehele gradering
Die plekkie is privaat en heel gesellig.
Vincent P - Feb 2023
Algehele gradering
Te kort gekuier.
Joan's Rest se terugvoer
As n gas, gee ons vir jou ook n lae resensie.
Jy het ons kraan oopgelos vandat julle uit is (tussen 9 en 10 AM) tot en met12:30 die middag. (Gelukkig was geen proppe in nie).
Julle het ook vensters oop gelos terwyl dit gereen het.
As n gas is dit belangrik om iemand anders se eiendom te respekteer.
Willem C - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Amelda P - Jul 2023
Algehele gradering
Die ketel moet vervang word.
Joan's Rest se terugvoer
Baie dankie vir u resensie,maar ongelukkig stem ons nie heeltemal saam met u oor sekere punte nie.
Daar is niks fout met die ketel nie. Dit was na u ook gebruik deur ander gaste en daar was geen kritiek. Mense se opinies oor waardes verskil so baie, ons respekteer dit.
Ons hekke is elke aand gesluit,en die deure kan ook sluit. Die woonstel is ook toegerus met ’n veiligheidshek.
Ons plek is veilig en dus voel ons dat 2/5 nie die ware terugvoering is nie en ons kan dit bevestig met vorige resensies.
Wees asb. eerlik in die vervolg wat dit aan betref.
Jeanne B - Feb 2023
Algehele gradering
Ligter potte asb. en toilet het gelek.
Wilhelm C - Feb 2023
Algehele gradering
Nie Kimberley se diamant nie!
Joan's Rest se terugvoer
Netheid en waarde is juis iets waaraan ons baie aandag gee.
Ons plek is altyd skoon en dis n leun dat die banke vuil was.
Ons is nie n ster gegradeerde plek nie, maar voldoen steeds aan die verwagte vereistes vir gerieflike oorslaap met kwaliteit oorslaap geriewe. As u dus dan hoë ster gegradeerde verwagtinge het, boek dan by n ster gegradeerde plek in die vervolg.
Ons is seker nie Kimberley se diamant nie, maar definitief n wolkie met n goue randjie.
Carolann M - Des 2023
Algehele gradering
Baie teleurstelling.
Joan's Rest se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer.
Ons het die televisie vervang met 'n nuwe toestel.
Die woonstel beskik oor privaatheid aangesien dit apart is van die huis, dit het sy eie ingang en privaat braaiplekkie.
Casey V - Sep 2023
Algehele gradering
The owner was very rude.
Lees meerJohan V - Des 2023
Algehele gradering
My skoondogter het wakker geword in die bed met 'n bosluis op haar gesig. Swak.
Joan's Rest se terugvoer
Goeie dag.
Baie dankie vir die terugvoer.
My plekkie is ten volle toegerus met alles wat nodig eetgerei is in 'n houertjie op die is 'n ketel..met koffie, suiker en 'n vars melkie in die ..stofie ekstra skone handdoeke is in die kamer se het my kontaknommer gehad as daar enige probleme was.
Awie D - Okt 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Cindy D - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Martin K - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflik. Alles wat ons nodig gehad het en goed geleë (naby die dorp).
James F - Mei 2022
Algehele gradering
Stayed over to break a long drive. Very nicely equipped place.
Marco C - Apr 2022
Algehele gradering
Nice and peaceful.
Pieter D - Apr 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Cornell V - Apr 2022
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het is beskikbaar om te oornag.
Irma S - Feb 2022
Algehele gradering
Vriendelike mense. Gerieflike bed. Netjiese plek.
Adele M - Des 2022
Algehele gradering
Billike verblyf oornagplekkie.
Joan's Rest se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons het die dubbelbed vervang. Baie dankie.
Madeleine S - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfekte oornag verblyf.
Yazmine M - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was goed om daar te rus en ek was goed uitgerus om verder te reis.
Minette P - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het dit gebruik as 'n oorslaap vir 1 aand en sal dit beslis in die toekoms weer gebruik.
Christiaan D - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig en goeie rus.
Tshepang M - Aug 2022
Algehele gradering
Nice and cozy apartment.
Trevor Leslie L - Jul 2022
Algehele gradering
Safe and quiet place, close to amenities such as malls, takeaway's and places of interests.
Jacques R - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie gesellige plek met vriendelike diens.
Lucy B - Des 2022
Algehele gradering
Hulle moet die TV-stel vervang met iets modern asook die slaapbank. Die matras was ongemaklik.
Nicola M - Des 2021
Algehele gradering
Friendly people, safe environment and peaceful environment.
Andri F - Okt 2021
Algehele gradering
Slegs gebruik vir slaapplek
Gina H - Jun 2021
Algehele gradering
The place was exactly as expected.
Helga S - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Alta C - Nov 2021
Algehele gradering
Rustige oornagwoonstel met minimum geraas.
Rina V - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
Lukas G - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie gereiflik naby aan alles en vriendelike diens gehad.
Rinda K - Des 2021
Algehele gradering
Sakpas oornagtuiste.
Wikus V - Mei 2021
Algehele gradering
Sal definitief weer daar oorslaap.
Sandra N - Mrt 2021
Algehele gradering
It was good
Joan's Rest se terugvoer
Goeiedag, baie dankie vir u terugvoering. Ons het die bed vervang met 'n splinternuwe een.
Nicky J - Okt 2021
Algehele gradering
Baie rustig en veilig.
Johan J - Mrt 2021
Algehele gradering
Kon nie slaap nie as gevolg van sproeierstelsel.
Lees meerFernando S - Okt 2021
Algehele gradering
Vir 'n oornag is dit 'n goeie plek
Ben B - Aug 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld
John H - Apr 2021
Algehele gradering
Comfortable.
Riette N - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus.
Marietjie R - Okt 2021
Algehele gradering
Oornagstop op pad Calvinia toe.
Joan's Rest se terugvoer
Goeiemore Marietjie
Dankie vir u terugvoer..Ek het nagelaat om weer kontak te maak met die reelings vir die sleuteltjie.
Jammer vir die ongerief
Hoop om weer in die toekoms te kan help met verbly.
Groete Joanie
Nadine J - Des 2020
Algehele gradering
Ons kuier was rustig en stil sonder enige bekommernisse.
Hettie G - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie aangename oornagverblyf.
Cobus C - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker rustig en skoon vir 'n vinnige oorslaap.
Gordon H - Jan 2020
Algehele gradering
Spacious and comfortable.
Daniël Willem V - Okt 2020
Algehele gradering
Die blyplek is skoon en aan die kant, maar ietwat afgeleef. Die omgewing is stil en rustig, maar geen wonderlike uitsig deur vensters. 'n Goeie plek om net te oornag.
Dora-ann S - Sep 2020
Algehele gradering
As bed en bank vervang word mag ons wel weer dit oorweeg om daar te bly.
Anadia O - Des 2019
Algehele gradering
Very nice.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Wyckham P - Des 2019
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Britten-keeromstraat 15, South Ridge, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang