Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Joan's Rest

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Annelize V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Was beslis 'n wenner. Sal definitief aanbeveel. Dit was heerlik. Alles baie netjies, skoon, en alles wat nodig is om lekker te bly, is daar beskikbaar. Ligging is goed en sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Nice. Good, good. Excited, nice, clean. Good people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenhard S
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Wens ons kon langer bly. Dit was lekker om daar te bly. Die woonarea is veilig, stil en ons het 'n rustigheid ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Gesellig en ontspannend en uiters dankbaar vir die aircon! Gerieflik en netjies ingerig. Gasvry en behulpsaam. Bekostigbaar. Maklik om daar uit te kom. Ons sal beslis weer daar gaan kuier. Saluut!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Aangenaam netjies vriendelik. Ontvangs was vriendelik. Baie oulike oornagplek. Sal enige iemand aanbeveel om by Joan's Rest te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Dit was net 'n oornag, so ons was gelukkig. Ons het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Baie lekker verblyf. Hi, ons het lekker gebly by Joan's Rest. Baie veilig en gesellig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danyell W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Feb 2024

Gerieflik en gemaklik. Gerieflike, netjiese en gemaklike verblyf met alles wat ons nodig het. Die eienaar het ons vriendelik verwelkom en alles gewys. Ek sal wel voorstel dat 'n aparte WiFi-router vir die woonstel verskaf word, aangesien die WiFi baie sleg was en ons glad nie die TV kon koppel nie. Ekstra kussings dalk ook vir die slaapbank. Maar algeheel het ons lekker gebly. Lugverkoeling was 'n lewensredder in Kimberley se hitte.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Natashia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2024

Geen reels teen mure, advertensie dui aan dat daar WiFi is, was nie 'n probleem vir ons nie. Op ons aankoms was die eienaar nie baie vriendelik nie. Hy het onmiddellik op ons begin omdat ons met 4 was en net vir 3 bespreek het. Ek het probeer verduidelik. Gelukkig het sy vrou opgedaag, 'n baie gawe dame, en ons kon tot 'n ooreenkoms kom. Ons het onmiddellik die volgende dag ander verblyf gekry. Het verskriklik ongemaklik gevoel na die man se benadering.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Dewald H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Very good. Friendly and helpful owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Joanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Britten-keeromstraat 15, South Ridge, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91b58893a214bc17866b6ef6380c99a25530be62768e115d33959856373099c98c0962e82978e66a991b0ca98ecd01d53ace?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 72 5 1 5 15 Britten Close South Ridge 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.77086 24.76072

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang