Joan's Rest
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Britten-keeromstraat 15, South Ridge, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Joan's Rest is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op 'n residensiële perseel met 'n privaat ingang in South Ridge, Kimberley. Die eenheid is naby verskeie inkopiesentrums, wegneemetes, restaurante en hospitale.
Die eenheid is klein, privaat en veilig en is ideaal vir 'n gesin. Dit bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamers en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n plafonwaaier. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-leefarea het lugversorging.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstofie, oond, yskassie, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en kookgerei toegerus. Daar is 'n ontbyttoonbank met 4 stoeltjies. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank wat ideaal is vir 2 kinders en 'n TV met sekere OpenView-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n beskutte stoep buite met 'n piekniektafel en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir een voertuig met 'n sleepwaentjie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Joanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 76
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Britten-keeromstraat 15, South Ridge, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Joan's Rest het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Britten-keeromstraat 15, South Ridge, Kimberley, 8301, Noord-Kaap