Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Joan's Sea Cottage

Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 20 Sep 2024 tot 23 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 889, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 R2 667 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Joan's Sea Cottage is 'n selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Pringlebaai en is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek omdat dit naby die strand is en het 'n binnebraai-area het.

Hierdie verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof en -oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Dié area het ook 'n etenstafel.

Verder is daar 'n ingeboude braai en 'n knus solderarea met sitplek. Buite is daar 'n omheinde binnehof met 'n tafel en stoele. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 98

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Boundary-weg 889, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
R4 000 R2 667
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 000
R4 000 R2 667
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 889, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0fe771c1e15c05ca1dd99c5b0841426ad6b76a7f3b7a14b6dfaf2c76d98ebacd04253dd73a84f9131d7411d97ada34363c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R2 667 per nag (plek vir 8) 889 Boundary Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3486667 18.8297771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang