Joan's Sea Cottage
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boundary-weg 889, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Joan's Sea Cottage is 'n selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Pringlebaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek, want hierdie eiendom is naby die strand en het 'n binnebraai, speletjieskamer en 'n swembad.
Hierdie eiendom kan gemaklik altesaam 8 gaste op 'n slag akkommodeer. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is op die eerste verdieping geleë en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens het. Hierdie 2 slaapkamers word met 'n trap na die derde verdieping bereik.
Die kombuis is op die eerste verdieping en is volledig toegerus met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die knus sitarea is op die grondvloer en het gemaklike sitplek wat na die patio-area en swembadarea oopmaak. Dié spasie het ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet
Hierdie eetarea het ook 'n ingeboude braai wat ideaal is vir die winter. Boonop is daar 'n knus solderruimte met sitplek wat 'n wonderlike leesplek kan wees. Buite is 'n omheinde binnehof met 'n tafel en stoele. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 113
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Boundary-weg 889, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Pringlebaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boundary-weg 889, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang