Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Joburg Mountain Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Terrace-weg 4, Mountain View, Johannesburg, 2192, Gauteng
  • Vanaf R750 R563 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Joburg Mountain Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-tuinkothuis teen die berg in Mountain View, Johannesburg. Die kothuis is in 'n groot tuin vol bome en voëls en dit bied 'n uitsig oor Johannesburg se Noordelike Voorstede.

Die kothuis word via 'n steil oprit en trappe bereik. Dit bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n boonste solderkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuisie, -eetarea en -leefarea onder. Die solderkamer word via 'n leer bereik en het 'n dubbelbed en 'n pragtige uitsig op die berg. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n eenplaat-induksiestofie, lugbraaier, yskassie, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste. Daar is 'n ekstra enkelbed in die leefarea vir 'n kind. Die leefarea lei na 'n dek met 'n etenstafel, stoele en braaigeriewe. Gaste kan kyk hoe die wewervoëls hul neste bou vanaf die voorste dek.

Die eiendom het 'n sonkragstelsel, rugsteunbattery en 'n sonkrag-aangedrewe geiser. Dit het ook 'n rusteunstelsel om wateronderbrekings te voorkom.

'n Paar meter teen die berg op is daar 'n koppie met 'n uitkykdek wat 'n ongelooflike uitsig oor Johannesburg se Noordelike Voorstede soos Rosebank, Illovo en Sandton bied.

Die eiendom word via 'n toegangsbeheerde pad bereik en die kothuis is baie veilig.

Mountain View is sentraal geleë in Johannesburg en is sowat 10 minute vanaf Rosebank, die sakekern en Charlotte Maxeke Hospitaal. Dit is 15 minute vanaf Sandton en Wits Universiteit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Guy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Terrace-weg 4, Mountain View, Johannesburg, 2192, Gauteng
  • Gaste dink Joburg Mountain Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R 750 R 563
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R 750 R 563
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Terrace-weg 4, Mountain View, Johannesburg, 2192, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaaca70306d8313343b2c1370ef111dad08e69d2229f7f423c5781630a7d5d85055dd2cd0d5709ff6b71017f840ef88ae6a51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R563 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 4 Terrace Road Mountain View 2192 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.169656822288 28.078390447469

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang