Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jochem Inn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jochemstraat 69, Rietvalleirand, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jochem Inn is in die Rietvalleirand-omgewing geleë, sowat 2 km vanaf die R21 en 3 km vanaf die N1. Die instansie is ook naby Irene Mall, Woodlands Boulevard en Park View Winkelsentrum.

Die verblyf beskik oor 2 enkel-eenhede en 2 dubbel-eenhede. Die 2 enkeleenhede is elk ingerig met 'n enkelbed, Eenheid 3 het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en Eenheid 4 bevat 'n koningingrootte-bed sowel as 'n enkelslaapbank. Al 4 eenhede het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Daar is 'n kombuisie in elke eenheid wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV, haardroër, verwarmer, waaier en toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Alle gaste kry veilige parkeerplek. Daar is 'n groot grasperk met 'n tuintafel en stoele beskikbaar vir gaste om in die tuin te ontspan. Die eiendom is in 'n veilige woonbuurt en omhein met 'n elektriese heining. Daar is winkels en restaurante binne stapafstand vanaf Jochem Inn. Rietvlei Natuurreservaat is sowat 5 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Jochemstraat 69, Rietvalleirand, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Jochem Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jochemstraat 69, Rietvalleirand, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f3a2e77f6093db135384a519bc04fad66d592fdd83e6a262f05eb1d0c49ad7f044aa91dc28fc36f3ab3aec4d5a0199bc1b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 69 Jochem Street Rietvalleirand 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.847042722148 28.267026190738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang