Jock-Inn Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Retha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Betty S - Mei 2024
Algehele gradering
No words, service excellent, friendly staff, beautiful and quiet.
Queeneth P - Apr 2024
Algehele gradering
Excellent.
Carlos K - Feb 2024
Algehele gradering
Peaceful place. Very safe.
Nadia D - Jul 2024
Algehele gradering
Skoon, naby Grey College.
Ria S - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfek geleë vir ons wat aan tweekamp wou deelneem. Waarde vir geld.
Cliff W - Mrt 2024
Algehele gradering
Redelik basies en raserig.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Gideon F - Aug 2023
Algehele gradering
Oorslaap.
Jackie A - Jul 2023
Algehele gradering
We went as a family to support a sporting event.
Saré P - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld en baie skoon.
Yolanda M - Des 2023
Algehele gradering
Short stay for a night but good.
Rushaan A - Jul 2023
Algehele gradering
Friendly staff, very clean, close to Mimosa Mall.
Marcellino S - Des 2023
Algehele gradering
Quite pleasant!
Elbé J - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het basies net daar geslaap, aangenaam.
Jp L - Jan 2023
Algehele gradering
Oornag stop na vakansie.
Carina K - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Sonja D - Des 2022
Algehele gradering
Good value for money and ideal area, close to everything.
Bernie T - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker, sal beslis weer van Jock-Inn gastehuis gebruik maak.
Appel E - Mei 2022
Algehele gradering
Geriewe was 5-ster en ons was stapafstand van alles.
Anette H - Mei 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Brindha R - Apr 2022
Algehele gradering
Convenient sleep over on our way to CT for a family of 5.
Sarel J - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker gebly en uitgespan na lang dag op die pad.
Rushano M - Jan 2022
Algehele gradering
Nice.
Ronel M - Jan 2022
Algehele gradering
Lieflike, ruim, skoon kamer.
Jeanine D - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker naby Vrystaat Toyota-stadion.
Jan-hendrik L - Jan 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Johan R - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies en rustig.
Marius P - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflik met alles wat nodig is vir 'n oornag.
Martienet S - Des 2022
Algehele gradering
Very clean and tidy.
Johan B - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier en gebraai by die swembad.
Maureen V - Des 2022
Algehele gradering
Nie te sleg nie.
Benita B - Des 2021
Algehele gradering
Oulike plekkie, naby alles.
Phillip G - Nov 2021
Algehele gradering
Aangenaam
Freek V - Okt 2021
Algehele gradering
Was baie vriendelik ontvang. Die kamers was baie netjies en skoon.
Jock-Inn Gastehuis se terugvoer
Danie vir jou terugvoer Freek. Hoop om julle you weer te akkommodeer.
Anita S - Jan 2021
Algehele gradering
Gerieflik, veilig en netjiese oornag-akkommodasie.
Paul K - Nov 2021
Algehele gradering
Very comfortable, clean and met all our requirements for an overnight stay. Beautiful surroundings.
James E - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelik mense.
Erica G - Jan 2020
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het vir 'n stopover.
Thys S - Des 2020
Algehele gradering
Goeie, gerieflike oornagverblyf.
Tania R - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit het by kamer ingereën. Daar was die volgende dag geen gasvryheid nie.
Hester L - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Melissa M - Des 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilig.
Hendrikus Paulus Antonius J - Okt 2019
Algehele gradering
Die kamer was mooi, netjies en die mense was baie behulpsaam.
Khululiwe M - Sep 2019
Algehele gradering
It's located in a central part of Bloem with all the necessary places in walking distance.
Marloe M - Sep 2019
Algehele gradering
Het baie welkom gevoel.
Jock-Inn Gastehuis se terugvoer
Goeie dag Marloe,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons is so bly julle het dit hier by ons geniet. Kom kuier asseblief gerus weer.
Vriendelike groete,
Jock-Inn Gastehuis
Arij R - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker dankie.
Johan B - Sep 2019
Algehele gradering
Als wat ons benodig het vir die verblyf.
Gail E - Feb 2019
Algehele gradering
The owner, Retha, is a pleasant women and made our stay comfortable.
Hendrik L - Jul 2019
Algehele gradering
Dankie, was mooi skoon en lekker gewees.
Jaco B - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjies en goeie diens en lekker plek om te bly.
Gawie S - Jul 2018
Algehele gradering
Establishment is worth staying at.
Sanele N - Jun 2018
Algehele gradering
Good.
Maureen V - Jun 2018
Algehele gradering
Great.
Thomas M - Jun 2018
Algehele gradering
Good value for money.
Riandi J - Mrt 2018
Algehele gradering
Puik verblyf, waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly!
Kathy N - Nov 2018
Algehele gradering
Plesierige en gemaklike kamer.
Jock-Inn Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Kathy!
Wiehann V - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was net 'n plek om te slaap vir my.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 27 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jock Meiring-straat 40, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang