Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jock-Inn Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 57 resensies vir Jock-Inn Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Betty S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betty S

No words, service excellent, friendly staff, beautiful and quiet.

Wow, no words. Beautiful.

Queeneth P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Queeneth P

Excellent.

It was wonderful. We have enjoyed our stay.

Carlos K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlos K

Peaceful place. Very safe.

Very good people to be around. You don't feel at home, you are home. Very warm people. We loved them.

Nadia D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nadia D

Skoon, naby Grey College.

Baie lekker gebly. Diens was baie goed.

Ria S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria S

Perfek geleë vir ons wat aan tweekamp wou deelneem. Waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Ontvangs was vriendelik. Daar was 'n lekker kombuis tot ons beskikking. Die een extractorfan kort bietjie aandag.

Cliff W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cliff W

Redelik basies en raserig.

Nie eintlik nie. Nie vir my nie. Die uitleg in die huis maak dit raserig tussen eenhede veral as mense 3:30 die oggend klaarmaak om te ry.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gideon F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon F

Oorslaap.

Vrou moes gaan vir oogoperasie en dit is so naby die Cure-daghospitaal. Maklik om die gastehuis te kry.

Jackie A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie A

We went as a family to support a sporting event.

Jock-Inn provided everything we needed for the 4 days in Bloem. We will be back!

Saré P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saré P

Fantastiese waarde vir geld en baie skoon.

Niks is te veel moeite by Jock Inn nie, ons sal altyd teruggaan!

Yolanda M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda M

Short stay for a night but good.

We only stayed overnight. It was nice and comfortable.

Rushaan A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rushaan A

Friendly staff, very clean, close to Mimosa Mall.

Would definitely recommend to family and friends. Very accommodating and the staff was very helpful and friendly.

Marcellino S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcellino S

Quite pleasant!

It was a pleasant stay and we were satisfied with the standard of the facilities.

Elbé J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elbé J

Ons het basies net daar geslaap, aangenaam.

Gerieflik naby Grey Kollege. Eenheid het bietjie instandhouding nodig. Brosjures ten opsigte van Bloemfontein in eenheid sal waardeer word.

Jp L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jp L

Oornag stop na vakansie.

Alles was soos verwag. Al wat baie steurend was, was die buurman se hane wat baie vroeg vir ure gekraai het.

Carina K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina K

Fantasties.

Ons was 'n groep van 9 wat onderskeidelik in 2 van die kamers gebly het. Fantastiese verblyf en diens. Sal dit hoogs aanbefeel. Dankie.

Sonja D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D

Good value for money and ideal area, close to everything.

Same as above, was impressed and it was a last-minute booking.

Bernie T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie T

Dit was baie lekker, sal beslis weer van Jock-Inn gastehuis gebruik maak.

Dit was 'n rugbynaweek, het die Grey-derby bygewoon. Die ligging van ons gastehuis was perfek, loop net oor die straat en jy's daar! Die weer was ook perfek, moet sê dit was 'n baie aangename naweek.

Appel E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Appel E

Geriewe was 5-ster en ons was stapafstand van alles.

Bekostigbaar en vriendelike diens.

Anette H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette H

Sien sterre.

Sien sterre.

Brindha R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brindha R

Convenient sleep over on our way to CT for a family of 5.

The unit was well equipped, clean and neat.

Sarel J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel J

Lekker gebly en uitgespan na lang dag op die pad.

Was 'n welkome ruskans na lang dag van bestuur.

Rushano M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rushano M

Nice.

Dit was nice rustig. Sal weer daar gaan slaap. Swembad was lekker om te hê, die kids het hulle enjoy.

Ronel M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M

Lieflike, ruim, skoon kamer.

Kan beslis aanbeveel vir oorslaap. Alles was skoon, netjies en baie gerieflik.

Jeanine D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine D

Lekker naby Vrystaat Toyota-stadion.

Kon stap na die stadion.

Jan-hendrik L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan-hendrik L

Aangenaam.

Die gastehuis is ideaal as jy vir een nag wil oorslaap. Ligging is ideaal.

Johan R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan R

Baie netjies en rustig.

Ongelukkig was eienaar weg agv familielid in hospitaal en ons moes ongeveer uur wag om kamer gereed te maak. Ons het dit so aanvaar omdat eienaar vir goeie rede nie beskikbaar was nie. Sal weer daar oorbly.

Marius P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marius P

Gerieflik met alles wat nodig is vir 'n oornag.

Die aantal beddens in 1 vertrek skep outomatiese veiligheid wanneer ons reis met klein kinders.

Martienet S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martienet S

Very clean and tidy.

Premises, rooms and garden very clean and tidy.

Johan B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Lekker gekuier en gebraai by die swembad.

Baie lekker gewees, still en gasvry.

Maureen V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maureen V

Nie te sleg nie.

Met ons aankoms was daar niemand om vir ons die hek oop te maak nie. Na die 3de oproep is die telefoon eers beantwoord. Ons oorspronklike bespreking was nie meer beskikbaar nie en ons moes met 'n baie klein kamertjie tevrede wees, alhoewel alles baie netjies en skoon. Sal weer daar oornag maar net dubbel seker maak dat die oorspronklike kamer nie gedubbelboek is nie.

Benita B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita B

Oulike plekkie, naby alles.

Aan al ons verwagtinge voldoen.

Phillip G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip G

Aangenaam

Goeie diens en lekker mense.

Freek V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freek V

Was baie vriendelik ontvang. Die kamers was baie netjies en skoon.

Alles het perfek gewerk. Baie sentraal geleë. Sal definitief weer van Jock se dienste gebruikmaak.

Jock-Inn Gastehuis se terugvoer

Danie vir jou terugvoer Freek. Hoop om julle you weer te akkommodeer.

Jock-Inn Gastehuis
Anita S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S

Gerieflik, veilig en netjiese oornag-akkommodasie.

Die groot gesinskamer is baie ruim en gerieflik ingerig met al die nodige selfsorg benodigdhede. Ideaal vir 'n gesin wat bietjie meer spasie verkies. Die kamer is netjies. Die ruim spasie op die perseel en pragtige tuin het verseker dat ons twee honde genoeg spasie het om rond te kan beweeg. Ons sal vir seker Jock-Inn in die toekoms weer oorweeg.

Paul K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K

Very comfortable, clean and met all our requirements for an overnight stay. Beautiful surroundings.

Friendly reception and helpfulness in meeting our needs. One of our booked rooms became unavailable due to unforeseen circumstances, but the substitute room was adequate and it still met our needs.

James E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James E

Vriendelik mense.

DIe ontvangs was fantasties.

Erica G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica G

Presies wat ons nodig gehad het vir 'n stopover.

Ons was vriendelik ontvang en die kinders was toegelaat om te swem al het ons eers laat aangekom. Die eenheid was netjies en het alles gehad wat ons nodig gekry het vir een aand se oorslaap.

Thys S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thys S

Goeie, gerieflike oornagverblyf.

Gerieflike kamer met als wat nodig is vir oornagverblyf. Vriendelik ontvangs. Mooi tuin en lekker buitesitplek by die swembad. Stil area uit die stadsgewoel. Pluspunt dat hulle troeteldiervriendelik is.

Tania R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tania R

Dit het by kamer ingereën. Daar was die volgende dag geen gasvryheid nie.

Ek sou net meer gasvryheid die Saterdag wou hê.

Hester L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester L

Uitstekende verblyf!

Baie goeie ligging, goeie waarde vir geld, uitstekende diens en baie skoon en netjies.

Melissa M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M

Netjies, skoon en veilig.

Baie netjiese, skoon akkommodasie, klipgooi van Mimosa Mall en Universiteit.

Hendrikus Paulus Antonius J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrikus Paulus Antonius J

Die kamer was mooi, netjies en die mense was baie behulpsaam.

Ons het 'n mooi kamer gekry, alles skoon, alles werk. Die badkamer was ook mooi en skoon. Voor die kamer is 'n terras met stoele en 'n tafel. Die swembad was ongelukkig buite werking die dag. Baie vriendelike mense.

Khululiwe M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khululiwe M

It's located in a central part of Bloem with all the necessary places in walking distance.

A very quiet place for a getaway from the big city. This place was really amazing with friendly staff, we will definitely come back.

Marloe M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marloe M

Het baie welkom gevoel.

Was hartlik verwelkom, al het ons eers 9 uur ingeklok weens onvoorsiene omstandighede. Heerlike bekostigbare ontbyt geniet. Was al by baie ander gastehuise bespreek, hierdie een was die beste ooit. Kamer heerlik ruim en skoon, ons het dit baie geniet.

Jock-Inn Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Marloe,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons is so bly julle het dit hier by ons geniet. Kom kuier asseblief gerus weer.

Vriendelike groete,
Jock-Inn Gastehuis

Jock-Inn Gastehuis
Arij R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arij R

Baie lekker dankie.

Stapafstand van Grey, Waterfront, rugbystadion ens. Netjies met WiFi en DStv.

Johan B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Als wat ons benodig het vir die verblyf.

Vriendelike en hulpvaardige diens. Kamer was stylvol en skoon. Sal weer van hulle gebruik maak.

Gail E - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gail E

The owner, Retha, is a pleasant women and made our stay comfortable.

On arrival we actually did not receive the room we booked online, but the owner gave us two comfortable rooms for the night stay. The situation was rectified the following morning. I would recommend this guesthouse to anyone traveling with family or because of work. The tranquil surroundings makes your stay worthwhile.

Hendrik L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik L

Dankie, was mooi skoon en lekker gewees.

Goeie ligging, skoon en netjies, sal beslis weer daar oornag!

Jaco B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Baie netjies en goeie diens en lekker plek om te bly.

Mooi netjies en goeie diens. Bekostigbaar, waarde vir jou geld.

Gawie S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie S

Establishment is worth staying at.

We had a 2 night stay and found the room to cater for our needs. Room is spacious and tidy. Very centrally located.

Sanele N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanele N

Good.

The hospitality was great.

Maureen V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen V

Great.

Clean and safe! Will stay there again!

Thomas M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas M

Good value for money.

Good value for money. All the basics covered.

Riandi J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riandi J

Puik verblyf, waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly!

Ons was baie vriendelik ontvang met aankoms. Eenheid was nuut oorgedoen en baie smaakvol. Probleme met die DStv gehad, maar dit is vinnig uitgesorteer. Ons kon lekker ontspan in die swembad en braai na 'n besige dag langs die sportgronde.

Kathy N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kathy N

Plesierige en gemaklike kamer.

Ons het die kamer baie gemaklik gevind en dis geleë naby winkels.

Jock-Inn Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Kathy!

Jock-Inn Gastehuis
Wiehann V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wiehann V

Dit was net 'n plek om te slaap vir my.

Dit was net 'n plek om te slaap vir my. Jy kry waarvoor jy betaal.

Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jock Meiring-straat 40, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f12d2a827eb0f06083bf1886af15fed563ba125c71ef8e0875858fc49ddbee66358915644f534411d2f5f5195175e82ec14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 40 Jock Meiring Street Park West 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.11188 26.19977

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang