Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jock's Cabin

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 139

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 29 resensies vir Jock's Cabin
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Salomie S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie S

Rustig, gesellig en fantasties.

Ons was 'n familie saam, dit was so lekker en so rustig. Geen TV maak die tydjie so gesellig saam familie. Sal weer en weer gaan. Dankie Elsa vir 'n fantastiese naweek.

Janice V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice V

Dit was wonderful.

Dit was baie lieflik. Die kaggel het ons gered van die koue en ons het glad nie na televisie verlang nie.

Brandon E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon E

Best ever.

The best place ever, super scenic, everything was perfect, I'll be back there.

Cheryl W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl W

Memorable and beautiful.

It was my second time and it was as awesome as the first. I really appreciated the electric blankets during the cold nights. A beautiful, memorable weekend with breathtaking views.

Ferdinand B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand B

Easy, relaxing, safe and a real "unwinder" from our daily routine. Thanks.

Once again our stay at Jock's Cabin was great, thanks again Elsa and Travelground for a smooth booking and receiving. All nicely in place, clean and the way we liked it (our home away from home).

Cheryl W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl W

Beautiful, peaceful, and scenic. Wish I could have stayed longer.

Far exceeded my expectations. Beautiful scenery that really fed my soul. Will definitely book again and for a much longer period. Thank you.

Ferdinand B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand B

Fantastic, rustic quiet piece of gem in Betty's Bay.

Simply the best to have the ocean on your doorstep. Once you open the door, you feel right at home. Love it! Will be back soon.

Franklin A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Franklin A

Amazing.

We had such a nice stay at the establishment and would definitely go again. It also has a nice view.

Gen J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gen J

Great.

It was great. Enjoyed the views. A good place to relax and break away from the everyday busyness.

Ferdinand B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand B

Another gem in Betty's Bay, well done Jock's Cabin.

There are times when the seaside calls and we need to answer. It's time to soak in the fresh Betty's Bay sun, woken up by the distant waves crashing against rocks. At the back of the house, the breathtaking mountains meet the blue sky right in front of you! Once you go through the well-taken-care-of old rustic house with a well-equipped kitchen, beautiful old enamel kitchen pots and accessories, and absolutely clean bedding and towels, you'll find the old "stoep" with a braai place overlooking the rocks and the stretched beach. It's a feast for the eyes, and for sure, we will be back. A big thanks to Elsa who welcomed us and ensured our stay was flawless. Betty's Bay and Jock's Cabin, you will be dearly missed until the next time!

Nolene A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene A

Enige tyd. Dit is die eerste woorde wat oppop. Hierdie plekkie is ideaal.

Die ligging is perfek. Die huis is toegerus met alles wat jy aan kan dink. Alles is gemaklik. Ek sal hierdie plekkie 1000 keer aanbeveel.

Nabeel I - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nabeel I

Quiet and fresh air!

Enjoyed the stay will go back definitely!

Sharieda S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharieda S

Uitstekende rustige naweek.

Ons het baie geniet. Sal definitief weer gaan, ek het dit ook aan vriende aanbeveel. Dankie Elsa vir puik diens en vriendelikheid.

Chrismy F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrismy F

Baie kindervriendelik.

Uitstekende ligging en geriewe. Baie dankie vir die ekstra kampbedjie vir baba.

Elmarie J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie J

Lekker uitrusplekkie.

Jock's Cabin voel asof jy 'n stukkie paradys gepluk het. Die rustigheid van die ligging en die panoramiese uitsig oor die see bied jou 'n perfekte wegbreek van die stadsgewoel.

Waylene A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waylene A

Peaceful and very relaxing.

It was very nice, me myself, husband and children enjoyed it a lot! Would go again.

Ryan V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan V

Fantastic.

We enjoyed the stay and would go again.

Cheri-lee G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheri-lee G

Lekker gekuier - pad voor die huisie net baie besig.

Lekker rustige kuier met alles wat jy nodig het. Baie dankie!

Ian B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ian B

Lieflike plek. Pragtige uitsig.

Was baie vriendelik ontvang. Pragtige ligging. Perfek vir besigheids verblyf of vir 'n paartjie.

Rina B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Rina B

Baie mooi uitsig. Net jammer van die bitter besige pad wat net voor die huis verbyloop.

Besige pad onveilig vir klein kinders en baie raserig snags. Tuin/erf aan agterkant van huis kort 'n opgradeer, sowel die pienk lazy-boys in die woonkamer. Baie mooi uitsig, het als wat mens nodig het.

Amanda D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D

Jock's Cabin is in a great place quiet but very nice.

The owner very friendly.

Charl V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V

Asemrowend lekker.

Stilte en sielsrus. Lieflike see-uitsig met branders wat op die rotse breek.

Hanneline J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanneline J

Rustige atmosfeer.

Baie lekker tussen die berge en die see, net jammer ons kon nie 'n bobbejaantjie sien nie.

Theo S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo S

Amazing, just what we needed.

Fantastic views and rustic.

Evonne J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Evonne J

Awesome, beautiful view.

The only problem was there was not enough warm water. And the water was not warm enough. So we ended up taking a hand basin to clean up.

Peter O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Peter O

Niks WiFi, geen TV.

Die bad moet asb. vervang word, dit is nie geskik vir 2 getroude paartjies nie.

Chrystal S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Chrystal S

The place is not worth the money, very run down.

It needs a lot of TLC. We enjoyed the weekend but not impressed with the way the place is, not for that amount of money.

Lena F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lena F

See stars.

We loved the stay and would go back again. It's a very beautiful house and there is an amazing view over the sea. Would go there again.

Georgina T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgina T

The most amazing view and a friendly environment.

It's a perfect spot for a getaway with loved ones.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarence-rylaan 2924, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA220f7c82e021d18126094f5262b32fd8633f3b1e3c9929a2899aaa286860d6742ae093ac445bc704c36a0d44430bb791276f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5) 29 5 1 5 2924 Clarence Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.355229557222 18.938463522415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang