Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jock's Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 221 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Chante P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beautiful. We had the most amazing stay. I would definitely be returning. The best for me was the book where everyone wrote a letter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Aangenaam, besonders, beeldskoon. Ons het verskriklik lekker gebly en het ons wegbreek baie geniet. Ons kon nie vir 'n beter plek op Dullstroom vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Mooi uitsig, rustige omgewing. Baie oulik, gerieflik vir 2 persone.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pauline D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker wegbreekplekkie vir 'n romantiese naweek of rustige gesinstyd. Rustige verblyf in 'n goedtoegeruste huis met alles wat jy vir 'n wegbreek nodig mag kry. Die uitsig oor die foreldam en die kaggelvuur het die verblyf besonders gemaak. Baie dankie vir die gasvryheid en die elektriese komberse!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Peaceful beautiful weekend away! Lovely quaint place to stay. Wonderful and clean, and such a peaceful, restful weekend away!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Rus en vrede. Rus en vrede. Als is gemaklik ingerig. Geen oond, kos kan gemaak word op braaier of 2-plaat stoof, of eet in die dorp. Het visgevang by munisipale dam en dam op plaas. Heerlik rustig. Geen TV, kon heerlik kaart speel voor die kaggel in die aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerbrand V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rus vir siel. Pragtige uitsig. Naby die dorp. Rustig en stil. Naby die dam om vis te vang. Mooi toegerus. Word daagliks gediens met 'n kaggel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Cosy and warm, with a beautiful view. The fireplace made it cosy and the bed was very comfortable and warm. Beautiful view of the farm from the verandah.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Ons het baie lekker gebly in die pragtige huisie met sy lekker kaggel, en die uitsig was asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 221

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 050
R1 050 R893
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R1 050 R893
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootsuikerbochkop-plaas, Langs Blue Crane-rylaan, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA762080cc9fc8e4067b7a0bdc860f3bdfde805c982db23e877a1c8c683f7fff4a8ab78a2c0b3d2c20514f6c372066bb2f6eaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R893 per nag (plek vir 2) 221 5 1 5 Farm Grootsuikerbochkop Off Blue Crane Drive 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.406250057124 30.103334505294

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang