Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Joe and Maria Hideout

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Elna C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Really lovely and I can recommend it 100%. The weather was cold, rainy and windy. Maria kept us in the loop on where to go and what was happening in the area. Simply fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker gekuier. Baie veilig en goed toegerus. Joe en Maria is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Excellent. What a wonderful place and such nice hosts. Went out of their way to make our stay such a pleasure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Great. We really had a great time in Pennington, and it was all thanks to the hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
Joe and Maria Hideout
It was a pleasure having you. Look forward to your next visit.

Charlotte H
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Awesome! Thank you for your brilliant hospitality! We had a lovely stay. Beautiful neat unit with everything one needs - including WiFi, solar and backup water. Situated in a scenic area with stunning surroundings right across the beach. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Thank you for a special and splendid break opportunity. Really pleasant stay. Good location, nice surroundings close to the beach and amenities. The facility was well cared for and clean. The hosts were caring, attentive and helpful at all times. Thank you for a special and splendid break opportunity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
Joe and Maria Hideout
Thank you for your kind words, much appreciated. Wishing you a speedy and complete recovery.

Charmaine G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Sep 2024

Baie rustig, netjies en amazing view! Baie mooi. Baie nice stoep - ons het selfs 'n walvis van daar gesien. Lekker ingeboude braai en oulike eenheid. Strand is letterlik reg op die pad en Joe was baie vriendelik en het 'n stunning ruin!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco P
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Jun 2024

Lekker omgewing, maar die eenheid kort baie TLC. Die ligging van die eenheid is puik, reg langs die strand. Die eenheid kort baie aandag, meubels en geriewe is oud en afgeleef. Die eenheid was ook nie skoon nie, nogtans vra hulle 'n fooi vir skoonmaak? Die DSTV het nie gewerk nie, maar hulle het dit die volgende dag herstel.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Rosie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Good value for your money. I. Comfortable and homey. We enjoyed our friendly host, who was very helpful, attentive, and discreet. We enjoyed the view and close proximity to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Salmon-rylaan 13, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f9f732d74e5a306729988c73e51bc310a08c920a25b79dbad62831198fc98e3221e2c96df1347cb1f704336753ac3c95234?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 13 5 1 5 13 Salmon Drive Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.37306 30.70312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang