Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Joe and Maria Hideout

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Salmon-rylaan 13, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Joe and Maria Hideout is in die kusdorpie Pennington in KwaZulu-Natal geleë en bied 'n verskeidenheid selfsorgverblyfopsies. Daar is sonkrag wat beurtkrag sal verlig sowel as 'n watertenk.

Daar is 2 tweeslaapkamereenhede wat elk slaapplek aan 5 gaste bied. Die derde eenheid het 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 3 gaste. Die eenhede het gemaklike beddens en elkeen het 'n privaat badkamer met 'n bad of 'n stort.

Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en broodrooster toegerus is. Elke eenheid het ook braaigeriewe en 'n TV. Gaste het toegang tot 'n speletjieskamer met 'n pooltafel en 'n veerpyltjiebord. 'n Gemeenskaplike plonspoel is beskikbaar waarin gaste kan afkoel tydens warm dae.

Vir diegene wat die area wil verken, is daar baie besienswaardighede en aktiwiteite beskikbaar soos voetslaan, visvang, plaaslike restaurante, bewareas en strande.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Joe and Maria Hideout
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Salmon-rylaan 13, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Joe and Maria Hideout het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Salmon-rylaan 13, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f9f732d74e5a306729988c73e51bc310a08c920a25b79dbad62831198fc98e3221e2c96df1347cb1f704336753ac3c95234?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 13 Salmon Drive Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.37306 30.70312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang