Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Joel's Off-the-grid Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lourens L
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Heerlike "off the grid" ervaring. Baie lekker gebly. Het een maal per dag gebel om te hoor of alles reg is. Was baie gasvry en ons het alles gehad wat nodig was om 'n lekker ruskans te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anscha Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Omring deur die natuur. Hierdie plek is nie net 'n oorslaapplek nie - dit is 'n ervaring wat jy lank sal onthou. Joel is baie gasvry en help graag om te sorg dat jy veilig aanland en weet hoe alles werk by die huisie. Die omgewing en uitsig vanaf die stoep is ongelooflik mooi. Ons het ure hier gesit en gestaar en heerlik ontspan. Die donderstorm in die nag was wel nie ontspannend nie, maar die fantastiese reuk van die nat veld het opgemaak vir die bietjie stres. Let wel, jy is in die wilde natuur, neem maar insekafweerder saam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik Cornelius K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Groen verblyf, vriendelik, stil, rus. Ongelooflike uitsig, ligging, stilte en vriendelike gasheer. Super omgewingsvriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joel
Joel's Off-the-grid Cottage
Thank you, Sarel - you are welcome back anytime.

Marthé V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Nader aan die natuur kan jy nie kom nie. Fantastiese 'off the grid' naweek naby die natuur. Salig en verfrissend naby aan die natuur. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joel
Joel's Off-the-grid Cottage
Thank you for staying with me, Marthe and party. It was awesome to host you guys. See you next year!

Annemé V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ultimate getaway! Joel's Cottage truly is a hidden gem on the most beautiful hillside. The views are beautiful and the attention to detail in the cottage is of very high quality. Everything you would need is in the well-equipped kitchen. The pool and outside bathroom are magnificent. We'll be back soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joel
Joel's Off-the-grid Cottage
Thank you Annemé for the kind words - hope to see you guys soon - take care - Joel

Max K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

So spesiaal, ons sal graag weer soontoe gaan. Baie lekker! Die plek is 'n juweel met stilte en natuurskoon, ideaal vir 'n paar nagte se wegbreek. Skoon bergwater, sonverwarming vir warm water en selfs 'n donkie vir ingeval die son nie skyn nie. Volop gratis hout. Goed toegeruste kombuis en braai-toerusting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joel
Joel's Off-the-grid Cottage
Thank you for staying with me and for the kind words - it was my pleasure to host you. Hope to see you sometime in the future.

Jeannette E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ongelooflik. Was ongelooflik die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joel
Joel's Off-the-grid Cottage
Thank you for staying with me, Jeannette! It was my pleasure to host you.

Sean H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Super relaxed in the mountains. As a family we thoroughly enjoyed ourselves. A simple, beautiful setting in the mountains, all that you could need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joel
Joel's Off-the-grid Cottage
Thank you Sean for the kind words. It was my pleasure to host you and your family. Take special care always, Joel.

Roy H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

As above. Fantastic - perfect place to relax and unwind. The host is a wonderful host, always willing to assist.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Joel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsvalley-plaas 18, Oudtshoorn, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f94fed4ea09fcb98aa4ba1bdc09efc1717eb6f8aa7bf2cda5db505e9a72238a11f5f49c79f83e801ef2829ce4044190e38f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 52 5 1 5 18 Buffelsvalley Farm Oudtshoorn 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.472872742953 22.645376887789

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang