Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Joel's Off-the-grid Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Dagmar D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Fantastic, peaceful place with great hospitality. We had the most amazing stay! A gem for nature-lovers, providing everything you need. We loved the pool and the tranquility of the beautiful environment that Joel created. We highly recommend it and will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacky T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

A few days of magic! Magical. A slice of heaven on a hill. Joel is the perfect host and his little off the grid cabin is everything and more. Gorgeous braai area overlooking the Swartberg, magnificent mountain water pool and glorious outdoor bathroom. Be sure to hike up the mountain to appreciate where you are, enjoy the swing while game spotting, fill your glass with the amazing tap water and climb the small hill to watch the sunset. Superb!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joel
Joel's Off-the-grid Cottage
Great guests! Thanks for staying with me and for the kind words. Hope to see you again.

Carly H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Relaxing, scenic, peaceful. Our expectations were exceeded! This is a very special place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joel
Joel's Off-the-grid Cottage
Carly, thank you for staying with me. It was my pleasure to host you. I hope to see you again!

Lionel B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Daar is nie beter nie. Die lekkerste tyd saam met my gesin!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Die Cottage is so uniek, ons maak alreeds weer planne vir ons volgende besoek. Wat 'n wonderlike, juweelplek om weer tot verhaal te kom in die asemrowende natuurskoon en uitsig op die majestueuse berge. Ons het letterlik en figuurlik tot verhaal gekom hier. Die Cottage is werklik 'n ideale wegbreekplek om weer jou gedagtes te orden. Die oorspronklike idees en netheid van die Cottage is beslis te danke aan die hartlike gasheer, wat 'n mens verwelkom met 'n hartlike en stywe handdruk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens L
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Heerlike "off the grid" ervaring. Baie lekker gebly. Het een maal per dag gebel om te hoor of alles reg is. Was baie gasvry en ons het alles gehad wat nodig was om 'n lekker ruskans te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joel
Joel's Off-the-grid Cottage
Thank you for staying with me - it was my pleasure to host you guys - hope to see you again in the future - take care always.

Anscha Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Omring deur die natuur. Hierdie plek is nie net 'n oorslaapplek nie - dit is 'n ervaring wat jy lank sal onthou. Joel is baie gasvry en help graag om te sorg dat jy veilig aanland en weet hoe alles werk by die huisie. Die omgewing en uitsig vanaf die stoep is ongelooflik mooi. Ons het ure hier gesit en gestaar en heerlik ontspan. Die donderstorm in die nag was wel nie ontspannend nie, maar die fantastiese reuk van die nat veld het opgemaak vir die bietjie stres. Let wel, jy is in die wilde natuur, neem maar insekafweerder saam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik Cornelius K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Groen verblyf, vriendelik, stil, rus. Ongelooflike uitsig, ligging, stilte en vriendelike gasheer. Super omgewingsvriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joel
Joel's Off-the-grid Cottage
Thank you, Sarel - you are welcome back anytime.

Marthé V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Nader aan die natuur kan jy nie kom nie. Fantastiese 'off the grid' naweek naby die natuur. Salig en verfrissend naby aan die natuur. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joel
Joel's Off-the-grid Cottage
Thank you for staying with me, Marthe and party. It was awesome to host you guys. See you next year!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsvalley-plaas 18, Oudtshoorn, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f94fed4ea09fcb98aa4ba1bdc09efc1717eb6f8aa7bf2cda5db505e9a72238a11f5f49c79f83e801ef2829ce4044190e38f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 59 5 1 5 18 Buffelsvalley Farm Oudtshoorn 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.472872742953 22.645376887789

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang