Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Joep se hoek

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Lalie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Heerlik gekuier en sal definitief weer gebruik maak soos nodig vir kamerverblyf. Hierdie is 'n heerlike gesinshuis. Ouma, Seun en Dogter met klein kinders het heerlik gekuier. Netjies, goed toegerus met alles wat nodig is en 'n heerlike kuierstoep om die klein kinders dop te hou vir speeltyd en visvang. Eienaar ook vriendelik met sleutel afgee en terugbesorg. Veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Clean, well-equipped, breathtaking views. The house was very clean and has a beautiful view. We thoroughly enjoyed the beautiful view and unspoilt river mouth.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikki D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Gemaklike kuier huisie met pragtige uitsig in beeldskone, rustige omgewing. Ons het ons 4 aande by die akkommodasie baie geniet. Die huis het 'n pragtige uitsig oor die duine en 'n heerlike kuierstoep met lekker ingeboude braai en gemaklike stoele. Die stoep het seile wat ons kon toemaak vir die wind wat baie goed gewerk het. Die huis was netjies en skoon en die kombuis was goed ingerig met alles wat ons benodig het. Die vinnige WiFi was 'n pluspunt. Die rivier is net oorkant die pad en die see is so 500m se stap oor die duine. Die omgewing is pragtig en stil en mens rus lekker daar.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hanri
Joep se hoek
Goeie dag Nikki Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons is bly julle het ons plekkie so geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer. Vriendelike groete Hanri Joep se Hoek

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hanri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Honeysucker-rylaan 282, Gamtoos Mouth Resort, Gamtoosmond, 6360, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA382f14e273e91e75316b96380adf2044f94be4282b88b69a9b1d5a2fb72d7cc73b4877b269e86eeabe54df9ce7820f7245c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 282 Honeysucker Drive Gamtoos Mouth Resort 6360 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.962438371277 25.047317386404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang