Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

John and Noleen's Place

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Alexander N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Awesome. We enjoyed the place very much and will be booking it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadene E
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

We were well rested, had lovely braais, enjoyed the pool, and we had everything. What a lovely stay. The manager is amazing. She is customer-focused and even offered us free cleaning services as we stayed for a prolonged period. She also made her washing facilities available to us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Queeneth M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Peaceful place. We enjoyed the stay, we had lots of visitors, including kudu, impala, warthogs, zebras, and giraffes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josua D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2024

Goeie waarde vir geld. Die drie kamers se eie badkamers was baie goed gewees. Die kombuis was goed toegerus. Die hoofkamer bo is baie groot en ruim. Die onderste kamers is 'n bietjie uitdagend met die deure wat teen die bed oopmaak. Persoonlik hou ek meer van die oop huise sodat die diere tot by jou kan kom.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Het dit baie geniet. Baie lekker plek. En alles is 'n mooi plek en baie stil.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Petrus Jacobus V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2024

Was baie lekker! Ons het lekker gebly, baie dankie. Badkamers is bietjie klein.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marius B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2024

Baie aangenaam. Baie oulik en privaat. Kamers is klein maar baie gemaklik en slaap baie lekker. Eienaar bly in kontak en is baie vriendelik. Sal weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jackie T
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2024

Goeie ligging, veilig, maar kort aandag. Die plek het baie potensiaal, maar kort 'n deeglike skoonmaak en dalk 'n bietjie van 'n make-over. Daar is pluspunte: Beddegoed was mooi skoon en wit (het net een kussingsloop gemis), en die beddens in die huis slaap lekker. Die kombuis is redelik goed ingerig, het lekker warm water, 'n lekker braai-area, en ons het veilig gevoel. Maar die gordyne en muskietnette is nie skoon nie, en die meubels is bietjie gehawend. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer wat 'n goeie skoonmaak nodig het. Wasbakkranke is los.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Chipo
John and Noleen's Place
Thank you for the review, Jackie. We are glad you enjoyed our place. With regards to the challenges you highlighted, they are noted. We will ensure to address them in the near future. We hope to host you again in the future. Regards John and Noleen

Lettie G
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Sep 2024

Het lekker gekuier en die prys was goed. Ja, het lekker gebly. Die beddens is baie gemaklik. Een groot nadeel is die plek is te toegebou, daar is geen uitsig op die bos nie en die stoepgedeelte leen homself om dit te kan doen, maar is so toe gemaak jy moet oor die heining hang om die diere te kan sien. Die banke het ook aandag nodig; nuwe oortreksels oor die kussings sal baie beter lyk. Ook bietjie meer breekware as net die nodige ses van elk sal ook goed wees. Kamers kan doen met meer hangplek vir klere en die kothuis se badkamer kan doen met 'n kassie vir jou toiletware.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Chipo
John and Noleen's Place
Thank you Lettie for your review and we are glad you had a great time at our establishment although there are a few things you feel we need to address. We note your concerns and we will address them. We hope to host you again in future. Regards

Monique V
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2024

Was stil, nagapies het kom kuier. Was 'n lekker-slaap-plekkie, net kyk na netheid en gordyne wat nie reg hang wat se knippies gebreek het, selfs teëls wat stukkend is. As dit opgeknap is, sal dit 'n lekker plekkie wees.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Chipo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 320
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 320
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sparrow-weg 612, Marloth Park, Komatipoort, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc061d58227f6b8a92ca64176da8ddeb7b0a60873c38ab050652502617f8b3be30b446fde4e23ca53ad48d89466c9fa6eae7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 320 per nag (plek vir 7) 32 5 1 5 612 Sparrow Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.367923034957 31.761964419643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang