Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

John Jack Inn accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
1 nag
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyn S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Highly enjoyable, relaxing and it will be on next year's stop over. Wonderful. A hidden gem. Excellent staff, interesting and quirky environment and fantastic food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adéle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons het heerlik gerus, gevoel asof ons op die plaas is. Ons het heerlik gebly. Gevoel asof ons teruggegaan het in tyd. Die geboue het soveel geskiedenis en word so mooi opgepas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Winterwegbreek. Kamers is ruim en in die winter was die kaggel 'n pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker baie nice gewees. Baie lekker gewees. Die kaggel in die kamer was fantasties en die kos was baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joshua J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Als was. 100. Als was reg baie plek. Kan niks fout kry nie. Sal elke keer daar bly as ons weer daarna toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Awesome. Amazing staff, so friendly and welcoming. Awesome little place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Staff very knowledgeable on the history of the town. We definitely learnt a lot. Staff extremely friendly and welcoming. Love the way the room was decorated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary W
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Dit was goed baie dankie - als na verwagting. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Heerlik, rustig en met 'n diep geskiedenis. Was nou wel net 'n oornag kuier by John Jack maar voorwaar voortreflik. Personeel is uiters vriendlik en behulpsaam. Enigeste bietjie negatief is die ligging wat net agter die hoofstraat in Chrissiesmeer is en nie so seer die verkeer nie, want daar is nie veel nie, maar die koffiewinkel/drankwinkel waar daar vir so 2 ure harde musiek gespeel was, wat tot in die vertrek doef doef. Heerlik geëet by die restaurant op die perseel. Baie dankie julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 88 King Edward-straat, Chrissiemeer, 2332, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjNE1NpQNSB4UsMs89E7y1prdFXc6MPXVTPX39shMmf4NsAH6yI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 Erf 88 King Edward str Chrissiesmeer 2332 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.281130629143 30.208786200397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang