Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

John Jack Inn accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Isac M
1 nag
5.0
Des 2024

Lekker bly plek die! Wow, dit is 'n awesome plek om by te bly. Ek het baie lekker hier gekuier en geslaap. Sal hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Perfekte akkommodasie in platteland. Wow! Perfekte oorslaap vir 'n naweek. Historiese geboue, goed versorgde tuine. Kamer was prentjie mooi. Retha is 'n juweel van 'n mens. Vanaf inboek tot vertrek het sy ons so spesiaal laat voel. 'n Raakvatter wat alles in haar vermoë doen om naweek vir gaste perfek te maak. Kos was uit boonste rakke. Beslis 'n kuierplek vir 'n plattelandse wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyn S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Highly enjoyable, relaxing and it will be on next year's stop over. Wonderful. A hidden gem. Excellent staff, interesting and quirky environment and fantastic food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adéle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons het heerlik gerus, gevoel asof ons op die plaas is. Ons het heerlik gebly. Gevoel asof ons teruggegaan het in tyd. Die geboue het soveel geskiedenis en word so mooi opgepas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Winterwegbreek. Kamers is ruim en in die winter was die kaggel 'n pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker baie nice gewees. Baie lekker gewees. Die kaggel in die kamer was fantasties en die kos was baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joshua J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Als was. 100. Als was reg baie plek. Kan niks fout kry nie. Sal elke keer daar bly as ons weer daarna toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Awesome. Amazing staff, so friendly and welcoming. Awesome little place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Staff very knowledgeable on the history of the town. We definitely learnt a lot. Staff extremely friendly and welcoming. Love the way the room was decorated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 88 King Edward-straat, Chrissiemeer, 2332, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjNE1NpQNSB4UsMs89E7y1prdFXc6MPXVTPX39shMmf4NsAH6yI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 Erf 88 King Edward str Chrissiesmeer 2332 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.281130629143 30.208786200397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang