Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

John Jack Inn accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 95 resensies vir John Jack Inn accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Lyn S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyn S

Highly enjoyable, relaxing and it will be on next year's stop over.

Wonderful. A hidden gem. Excellent staff, interesting and quirky environment and fantastic food.

Adéle S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle S

Ons het heerlik gerus, gevoel asof ons op die plaas is.

Ons het heerlik gebly. Gevoel asof ons teruggegaan het in tyd. Die geboue het soveel geskiedenis en word so mooi opgepas.

Helene G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene G

Winterwegbreek.

Kamers is ruim en in die winter was die kaggel 'n pluspunt.

Chrisna E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna E

Lekker baie nice gewees.

Baie lekker gewees. Die kaggel in die kamer was fantasties en die kos was baie lekker gewees.

Joshua J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joshua J

Als was. 100.

Als was reg baie plek. Kan niks fout kry nie. Sal elke keer daar bly as ons weer daarna toe gaan.

Tracey K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey K

Awesome.

Amazing staff, so friendly and welcoming. Awesome little place.

David A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David A

Staff very knowledgeable on the history of the town. We definitely learnt a lot.

Staff extremely friendly and welcoming. Love the way the room was decorated.

Gary W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary W

Dit was goed baie dankie - als na verwagting.

Sien sterre.

Marco R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco R

Heerlik, rustig en met 'n diep geskiedenis.

Was nou wel net 'n oornag kuier by John Jack maar voorwaar voortreflik. Personeel is uiters vriendlik en behulpsaam. Enigeste bietjie negatief is die ligging wat net agter die hoofstraat in Chrissiesmeer is en nie so seer die verkeer nie, want daar is nie veel nie, maar die koffiewinkel/drankwinkel waar daar vir so 2 ure harde musiek gespeel was, wat tot in die vertrek doef doef. Heerlik geëet by die restaurant op die perseel. Baie dankie julle!

Jason P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jason P

Peaceful, friendly, convenient stop.

Friendly staff, lovely room, tasty food.

Johan C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Overall a good experience.

Room great, food good, during the night the water in the faucets dried up without explanation. Nobody came in the morning to offer an alternative for the problem. Luckily the toilets seem to be on a separate system. Could be an isolated issue due to load shedding, worth finding out beforehand. As seniors, we could have done with some help offloading our luggage as parking was not close to the room and we had to navigate some stairs.

Abbygail H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abbygail H

Rustig, verfrissend en minimaal.

Ons het die kamer en die mense verskriklik geniet! Dit was baie netjies en rustig.

Fanus B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus B

Absolute moet in die winter vir 'n kaggel wegbreek van al die geraas.

'n Juweel by die mere.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Beatrix N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beatrix N

Verrassend en luuks!

Ons het heerlik gebly. Die kamer was pragtig en baie goed toegerus.

Elmie M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmie M

Kamers was baie netjies en diens was baie vriendelik en behulpsaam.

Baie lekker gebly en geëet.

Morne B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Morne B

Average.

It was an average stay.

Yolande T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande T

Extremely pleasant stay. There was an entertainer that night and we were expecting the worst, but it did not invade our privacy. The pizzas were excellent.

Definitely a good spot to do en route to Kruger. Will revisit.

Annaretha V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaretha V

Heerlike kleindorpie-verblyf.

Ons het heerlik gebly! Die kamer was mooi en smaakvol afgerond en die kaggel was 'n groot bederf. Baie lekker geëet by The Billiard Room op die perseel. Sal John Jack Inn definitief aanbeveel en hopelik gou weer sien.

Tanya S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

The history of perfect.

Beautiful room, friendly and helpful staff. The fireplace made our stay super cozy and kept us warm in the cold weather. And the amazing history of Chrissiesmeer proudly displayed thoughout the inn made our stay really memorable. Thank you for a great weekend.

John Jack Inn accommodation se terugvoer

Good day Tanya.

Thank you for staying with us and we hope that the memories will be with you always.
Hoped to see you soon again.

John Jack Inn accommodation
Esther B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther B

Was 'n aangename verblyf, kamer skoon, geen probleme gehad, ontbyt was ook lekker en personeel was vriendelik en beskikbaar.

Was daar vir 'n troue en dus min op die perseel self, maar alles was skoon, gerieflik, gemaklik en personeel was vriendelik en behulpsaam.

Charl D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl D

Gemaklik. Warm en idilies.

Ons het ’n troue bygewoon net buite Chrissiesmeer en John Jack Inn het ons laat voel asof ons sommer ’n aand langer wil bly!

Madeleine F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine F

Heerlik, warm en veilig.

Sien sterre.

Liezel J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel J

Rustig en lekker.

Pragtige plekkie! Skoon en netjies. Marlene, jy's die beste!

Stephanie G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie G

Stunning place to stay!

See stars.

Ampie S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ampie S

We loved the place - would recommend it any time.

The rooms, Billiard Room and Gin Bar was special.

Nadia C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia C

Kort, verfrissend, gemaklik.

Dit is ñ raps te duur vir die doel wat dit gedien het vir ons - letterlik oornag verblyf vir ñ troue om die draai. Baie mooi en netjies, sou van ñ waaier gehou het in die kamer gedurende die hittegolf. Om vir gaste aan te dui wanneer beurtkrag sou plaasvind sou ook lekker gewees het, ons het skaar in ons kamer gekom toe is die krag af en toe sukkel ons met die stort ook nog. Die plek het werklik potensiaal, die duiwel lê in die "details".

John Jack Inn accommodation se terugvoer

Goeie more...
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie.

John Jack Inn accommodation
Cabous D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cabous D

Very nice place. Fireplace in room 3 does not work!

We had a good stay at the property, unfortunately, when we arrived back at the accommodation in the evening and try to light the fire in the fireplace, all of the smoke flooded the room, none of it actually extracted. We were then forced to open all doors and windows to get the smoke out of the room making it even colder.

John Jack Inn accommodation se terugvoer

Good day Cabous.
Thank you so much for the information, we will look into it.
Thank you.

John Jack Inn accommodation
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Candice T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice T

Absolutely amazing.

Quality for money and amazing to stay with the kids. The Billiard Room next door for food was incredible.

Jcn K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jcn K

Oorslaap op pad na bestemming.

Baie vriendelike diens en die pizzas is heerlik.

Stafford M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stafford M

Silent night.

Wow, such a lovely place so quite was able to work with no distractions.

Noens M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noens M

Waarde vir geld.

Was baie netjies gewees, baie gemaklike bed, en goeie waarde vir geld. Baie unieke en stylvolle dekor.

Tony H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony H

Great weekend, great food at The Billiard Room.

Very relaxing. Very nice.

Schalk J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk J

Net oorgeslaap, maar ons was baie tevrede met die kamer.

Baie mooi en baie netjies en skoon.

Emma-claire C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma-claire C

Ons het daar oornag vir een aand op ons besoek aan 'n trouvenue

Dit was 'n pragtige kamer met 'n heerlike bed en badkamer en baie lekker ontbyt die volgende oggend! 'n Versteekte juweel in die middel van nêrens.

Phethego K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phethego K

A crafty and artisan artistic designed getaway in a refreshing, natural environment.

The attention to detail at John Jack's infrastructure is beautiful and atheistic. An experience of history, charm and surrounding water streams makes for a perfect location to escape the city buzz. The staff and patrons are extremely friendly and helpful. We appreciated the fresh and clean room, with the cosiest setting during a hot days and cold high veld nights. Breakfast and amenities from the loveliest of hosts and wonderful space.

Liz Y - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liz Y

Lovely accommodation and surroundings in a in a rural village.

Loved the free range cows.

John Jack Inn accommodation se terugvoer

Hi Liz,

Thank you so much for the review, we are very glad you loved it.

Kind regards,
Lizette and Esbie

John Jack Inn accommodation
Hennie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Pikante plek met ouwêreldse atmosfeer. Lekker kaggel in die kamer. Aangename plaasontbyt. 'n Yskassie sal welkom wees.

Was 'n lekker, nostalgiese ervaring. My talle foto's getuig daarvan.

René M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
René M

Was daar vir 'n troue.

Verblyf was net een nag - ontbyt was fantasties!

Alan G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alan G

Very relaxing and fantastic food at the Billiard Room.

We stayed in Room 3. The bed sloped to the middle. I believe emphasis should be placed on having a very comfortable bed to go with the lovely linen. I think a fan (even if just portable should be made known and be available for each room). The Filter coffee in each room is a very nice option but would be made complete with Fresh full cream milk (not long life) and for my tea!. I believe there should be a choice for breakfast, not just for eggs, but also cereals, juice, etc.

John Jack Inn accommodation se terugvoer

Good day Alan. Thank you and we do appreciate the feedback.

John Jack Inn accommodation
Karen T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Karen T

Pragtige plek. Goeie ligging vir oornag en verkenning van die omgewing.

Ongelukkig was daar oproerige medegaste. Ons het oornag by hierdie verblyf. Ons sal nie maklik weer daar oorbly nie. Die aangrensende kroeg is `n probleem. Met aankoms was daar `n geharwar oor waar ons kamer is. Op my bespreking het kamer 6 gestaan, maar kamer 4 is aan ons gegee. Die bestuurder van die akkommodasie was nie daar nie en die dame by die kroeg en restaurant het ingestaan en ons sleutel oorhandig. Ons vermoed ons kamer is gegee aan ander gaste (vermoedelik vriende/gereelde besoekers vanaf Mbabane) hierdie gaste het geblyk later ons hele nagrus te versteur. Die man het deur die nag op sy vrou geskreeu en dit was uiters onaangenaam. Die bestuur van die plek was nêrens te sien nie en ons het behoorlik in ons kamer weggekruip!

John Jack Inn accommodation se terugvoer

More Karen, ek vra groot om verskoning oor die onplesierigheid wat u moes deur gaan. Ek hoop van harte u sal weer ons gebruik maak. Dankie vir die ingligting, ons sal absoluut aandag aan dit gee.

John Jack Inn accommodation
Tariesa G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tariesa G

Baie lekker, en hulle het ons regtig geakkommodeer. Dankie.

Sal dit enige tyd aanbeveel en die ontbyt was baie baie lekker.

Bokkie B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bokkie B

Heerlike ervaring in 'n rustige omgewing.

Die kamers was baie gerieflik en netjies. Vriendelike, behulpsame personeel. Heerlike ontbyt! Sal beslis weer teruggaan.

Mona V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mona V

Absoluut fantasties!

Lekker geëet en gekuier. Kan die Gin Shop aanbeveel. Personeel vriendelik en behulpsaam. Akkommodasie uitstekend. Hoop om weer te kan gaan!

Juline G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juline G

Heerlik!

Pragtige plekkie met 'n geskiedenis! Lekkerste gin bar! Maak hul eie gin!

Maresa V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maresa V

Dit was 'n goeie ervaring!

Ons het 'n kamer bespreek vir een nag en nadat ons klaar ingeboek het en uitgepak het, het ons sonder enige probleme van kamer verander omdat ons iets gesoek het wat bietjie meer self-catering toelaat as die kamer waar ons eerste was. Daar was geen extra kostes nie, en ons kon vinnig weer insettle sonder probleme. Baie behulpsaam en vriendelik en maak vinnig 'n plan om mens te akkommodeer waar nodig! Sal weer daar bly.

Lezanne B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne B

Well done!

Rooms are clean and the food served was excellent.

Hennie S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Dit was baie lekker gewees.

Dit is 'n baie lekker en netjiese plek. Mense is baie vriendelik en diens baie goed. Sal beslis weer teruggaan daarheen.

Rina E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rina E

Rustig, net daar geslaap.

Sal vir seker aanbeveel.

Annelise D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelise D

Historiese plek.

Baie geniet

Linda V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Linda V

Heerlik gekuier.

Die ontbyt was bietjie teleurstellend. Die bacon was kliphard en die borde koud, yskoue dag.

Coert L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Coert L

Niemand wat jou ontvang met aankoms nie.

Moes soek na iemand om die sleutel te kry. Niemand wat inligting verskaf het t.o.v. ontbyt reëlings ens. nie. Swak beligting buite. Omliggende area onversorg (tuin) ens. Geen persoonlike aandag. Moes self ons weg vind.

John Jack Inn accommodation se terugvoer

Goeie dag Coert

Dankie vir jou eerlike terugvoer.

Vriendelike Groete
Lizette Steyn
John Jack Inn

John Jack Inn accommodation
Chris V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Chris V

Goed geleë.

Kamer is OK, water is lekker warm.

John Jack Inn accommodation se terugvoer

Dear Chris, thank you for your kind words. We appreciate your support. We do hope to see you again in the near future. Kind Regards, John Jack Inn Team - Lizette and Esbie.

John Jack Inn accommodation
Don L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Don L

Brilliant jewel.

Brilliant jewel, lovely host, lovely rooms, we'll be back to explore the area some more.

John Jack Inn accommodation se terugvoer

Dear Donovan, thank you for your kind words. We appreciate your support. We do hope to see you again in the near future. Kind Regards, John Jack Inn Team Lizette and Esbie.

John Jack Inn accommodation
Adele V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Het onlangs by John Jack tuis gegaan.

Kamer was pragtig, dadelik tuis gevoel. Mal oor die badkamer en masiewe stort. Ontbyt volgende oggend was heerlik. Beslis waarde vir geld. The Gin Shop is die moeite werd om te besoek. Al het ons vroeër daar opgedaag is ons dadelik gehelp en ingeboek om reg te maak vir die troue. Waardeer julle moeite en vriendelike bedagsaamheid!

Keith W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith W

Interesting, quaint, very sociable.

Hostess and staff were very friendly and helpful. The relaxed atmosphere, the historic interest of the village, the craft shops and the birding walk made our visit most enjoyable.

John Jack Inn accommodation se terugvoer

Dear Keith,

Thank you for your kind words. We appreciate your support.

We do hope to see you again in the near future.

Kind Regards,
John Jack Inn Team
Anntonette & Esbie

John Jack Inn accommodation
Caren O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caren O

Was heerlik.

Baie skoon en netjies. Goeie ligging.

John Jack Inn accommodation se terugvoer

Dear Caren, thank you for your kind words. We appreciate your support. We do hope to see you again in the near future. Kind Regards, John Jack Inn Team Lizette and Esbie.

John Jack Inn accommodation
Elmari N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari N

Wonderlike verblyf.

Baie goeie diens ontvang. Kamers is baie netjies. Die kaggel was 'n bonus vir die koue winter weer.

Erica P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica P

Great hospitality!

Very quaint, clean and fresh. Lovely host.

Ziyaad N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziyaad N

I can't say enough good things about John Jack Inn. It is truly amazing with no detail being overlooked.

It is a testament to the fact that you can have a beautiful place in a beautiful location and still set yourself miles apart with an amazing staff and wonderful service. The room was comfortable and well designed. It was our first trip to Chrissiesmeer and I would definitely recommend John Jack Inn without hesitation.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ek kan nie genoeg goeie goed oor John Jack Inn sê nie. Dis fantasties met alle details.

Dit bewys net weer dat jy 'n pragtige plek in 'n pragtige ligging kan hê en jouself bo ander uitlig met fantastiese personeel en wonderlike diens. Die kamer was gerieflik en goed ontwerp. Dit was ons eerste vakansie in Chrissiesmeer en ek sal beslis John Jack Inn aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hester V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V

Baie lekker gebly.

Oulike verblyf met heerlik kaggel!

Ronel K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K

Het lekker ontspan.

Het lekker gebly alles was baie skoon en netjies. Ons is goed ontvang. Die badkamer is ook baie gerieflik. Geniet en baie lekker gebly

Chantelle W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle W

Ongelooflik!

Ons het heerlik gebly en alles was perfek! Die Honeymoon suite was netjies, skoon en so mooi versier. Ons sal vir seker weer daar kom oorslaap.

De Walt K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Walt K

Die kliphuis was ons huis vir die naweek en ons was sommer dadelik tuis.

Alles het seepglad verloop met ons aankoms en verblyf. Die kliphuis was goed toegerus en ons kon selfs mense oornooi vir 'n braai met genoeg plek binne en 'n groot stoep waarop ons die hele naweek lekker kon kuier. Die ligging is ook baie goed - naby genoeg aan alles maar tog ook privaat sodat 'n mens 'n rustige verblyf kan geniet.

Willem D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Absolute plesier.

Die 1880-kothuis was 'n wonderlike ervaring en die kos by die Billiard Room was onverbeterlik (forel, garnale, ens).

Albert S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S

Baie vriendelik en gesellige atmosfeer.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamers is baie netjies en gerieflik. Die ontbyte was telkens baie lekker. Ons het baie lekker gekuier en beveel John Jack Inn aan.

Annemaree V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annemaree V

Lekker warm verblyf in die hartjie van die winter!

Ons is vriendelik ontvang en nadat die aanvanklike probleem met watervoorsiening vinnig opgelos is, het ons verblyf lekker glad verloop. Die gasvryheid en lekker ontbyt was ook 'n groot pluspunt.

Paul V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Netjies akkommodasie, pragtige dekor, vriendelike mense!

Netjiese akkommodasie, met dekor wat pragtig inpas by die periode waartydens die gebou opgerig is, en terselfdertyd luuks is. Alles wat mens nodig het is beskikbaar, met 'n eet- en drinkplek op terrein! Selfs vriendelike aflewering in die kamer! Hoogs aanbeveel!

Jeanne V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne V

Baie dankie! Ons het baie lekker gebly.

Ons is vriendelik verwelkom, het dadelik tuis gevoel. Die kamers is netjies, ons het baie lekker en gemaklik geslaap. Ons sal beslis weer daar bly.

Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Nicolette R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette R

Dit was 'n fantastiese ervaring!

Ons het dit vreeslik baie geniet by John Jack Inn. Die mense is so vriendelik en hulpvaardig. By ons aankoms wou ons braai en voordat ons ons oë kon uitvee is die braaier vir ons reggeskuif en aangesteek. Die atmosfeer is so rustig en sal vir seker weer by John Jack Inn gaan bly.

John Jack Inn accommodation se terugvoer

Nicolette,

Volgende keer braai julle Hoëveld skaap.

John Jack Inn span

John Jack Inn accommodation
Tessa V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa V

Awesome plek, baie lekker gebly.

Vriendelike personeel, kamer was baie netjies. Ideaal geleë, het lekker geeët by The Billiard Room en gin geproe by The Gin Shop.

Mary Jane K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary Jane K

A delightful place. Interesting, historical Inn with comfortable accommodation, delicious food and good company.

We stopped overnight here on our way to the Kruger. We were made very welcome. Our room was beautiful, spacious and comfortable. We had everything we needed except for aircon or a fan. It had been a very hot day but cooled down at night. I think it's usually cold there and there's a fascinating antique fireplace in the room. There's a restaurant with an amazing menu. We enjoyed the happy community of people that came for a meal that evening. There was an outside fire which some people sat around. We enjoyed learning about the history of the place. Altogether a very pleasant stay. We felt very safe. No fences or burglarbars!

Zanne-marie H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanne-marie H

Pragtige, skoon en netjiese kamers.

Ek en my man het op 1 Januarie oornag by John Jack Inn. Die kamers is pragtig, baie gerieflik, skoon en baie goed geleë. Die diens is uitstekend en Elbie en Pieter se gasvryheid is ongelooflik - kan nie beter nie! Dis 'n juweel van 'n plek! Alhoewel dit 'n vakansiedag was en die restaurant nie oop was nie, het Pieter en Elbie uit hulle pad gegaan en vir ons 'n braaier gebring, asook die heerlikste vleispakkies, slaai, braaibroodjies en drankies, en het hulle vir ons gedek in die "lounge" area - wat 'n heerlike aand het ons gehad! Ons kan enigeen aanbeveel om hier te bespreek, en gaan ons beslis self ook weer gaan. Heerlike plek om te ontspan en pragtige omgewing. Die ontbyt wat ingesluit is, is fantasties!

Yvette S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette S

Baie aangenaam! Mense is baie vriendelik en behulpsaam!

Jy moet 'n draai maak by die ''Gin Shop" - baie interessant!

Jacques O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques O

Plek was netjies en die ontbyt was baie lekker.

Ek sal John Jack graag aanbeveel. Die ligging is goed en die mense is vriendelik en behulpsaam. Die plek het 'n wonderlike atmosfeer. Die huis waarin ons gebly het was lekker groot en die kamers is pragtig.

Hennie B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie B

Nostalgie in die platteland.

Pragtige ou-wêreldse dorpie en akkommodasie tussen "soft buttery hills". Goeie ervaring, lekker ontbyt, gawe gasvrou.

Emil S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emil S

Karaktervolle verblyf in pragtige omgewing.

Chrissiesmeer is 'n lekker plek vir 'n naweek, pragtige omgewing, rustige dorpie en heelwat dinge te doen. John Jack se staf was baie aangenaam, die restaurant is goed en die kamers is "quaint" maar gemaklik en skoon. Die Gin shop op die perseel is 'n moet.

Gary H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary H

Nice cosy room.

We arrived in Chrissiesmeer on Saturday, on one of the worst days of the year. It was cold and rainy. We were helped quickly and even though we were early they allowed us to book in. We then left for a wedding and only got back late. The breakfast next morning was very tasty and after breakfast we left for home, so we did not have a very long stay there.

Issabella L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Issabella L

Lekker vir 'n oornagplek of selfs vir 2 dae.

Vriendelike ontvangs, warm kamers en goeie ontbyt.

Sam J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sam J

Aangenaam!

John Jack kan net aandag gee aan hulle kussings asb. Sal goed wees as mens tussen 2 opsies kan kies. Verder alles 100%.

John Jack Inn accommodation se terugvoer

Dankie vir die terugvoer! Ons sal definitief aan die kussings aandag gee.
Groete,
Esbie

John Jack Inn accommodation
Wilna G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Wilna G

Mooi en netjies, met outydse glorie.

Mooi, skoon en netjies, met outydse glorie.

Grietha & Danie M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grietha & Danie M

Ons was in die John Jack Inn. Pragtig! Jammer die dorpie was sonder krag maar ook idillies mooi.

Smaakvol, als in fynste detail, besonders mooi!

John Jack Inn accommodation se terugvoer

Dankie Grietha en Danie, ons waardeer die terugvoer.

John Jack Inn accommodation
Pieter M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Die Stonehouse was absoluut 5 ster.

Ons het per motorfiets gereis en die personeel het geen moeite ontsien om ons behulpsaam te wees nie. Hulle het vir ons hout afgelaai om te kan braai en braaipakkies voorsien asook die heerlikste slaai vir ons voorberei. Die ontbyt die volgende oggend was regtig van hoogstaande gehalte! Ons sal beslis weer hier tuisgaan!

John Jack Inn accommodation se terugvoer

Dankie Pieter en familie! Ons proe een van die dae saam wyn!

John Jack Inn accommodation
Debbie S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie S

Gasvry en heerlik ontspanne.

Ons was so hartlik ontvang en die tydjie was heerlik. Ons het lekker ontspan en heerlik gekuier, almal voel sommer gou soos familie.

John Jack Inn accommodation se terugvoer

Hi Debbie, baie dankie vir jou terugvoer. Dit was lekker om julle te ontmoet, sien gou weer. Groete, Alexia & Esbie

John Jack Inn accommodation
Stephan B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan B

Baie lekker gebly.

Skoon en netjies kamer met 'n lekker ontbyt. Ek kan dit aanbeveel.

John Jack Inn accommodation se terugvoer

Dankie Stephan.

John Jack Inn accommodation
Albert G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Albert G

Verblyf was uitstekend.

Eetsaal is in die kroeg en kos is goed behalwe vir 'n paar dronkes se vuil taal kan party mense dalk afsit.

John Jack Inn accommodation se terugvoer

Albert, ons sal ook werk aan 'n glutenvrye brood.
Chrissiesmeer-groete.

John Jack Inn accommodation
Martie B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Martie B

Ons verblyf was heerlik en meer as wat ons verwag het.

Alhoewel ons voëls gaan kyk het, was Chrissiesmeer en omgewing 'n baie groot verrassing gewees! Die eienaars van Johns Jack het ons opgegradeer na die McClouds Cottage. Ons verblyf daar was heerlik en dit was privaat en rustig. Esbie en Ton het ons bederf met Boesman-tekeninge en ou beskawings besigtiging asook besigtiging van die NG Kerk in Machadodorp wat deur Gerhard Moerdyk ontwerp is. Ton se kennis van die geskiedenis van die omgewing o.a. ou beskawings was die grootste verrassing van ons verblyf. The Billiart Room se etes was heerlik. Elkeen wat lief is vir hierdie land behoort die dorpie te besoek.

Sieglinde V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sieglinde V

Dit was baie lekker!

Die kamer en stort was uitstekend; die ontbyt was lekker en die aandetes wat ons bestel het was uit die boonste rakke. Ons sal weer soontoe gaan, want na die welkome reën het ons nie baie rondgery nie, veral nie grondpaaie nie. Chrissiesmeer (en McClouds) sal weer 'n later vakansiebestemming wees.

John Jack Inn accommodation se terugvoer

Baie dankie! Dit was ook baie lekker om julle te ontmoet.

Esbie & Alexia

John Jack Inn accommodation
Louwrens P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens P

Baie lekker, stil en rustig met baie gasvryheid.

Ek kan dit aanbeveel vir enige iemand wat rustigheid soek saam met die natuurskoon. Die verblyf was nog beter.

John Jack Inn accommodation se terugvoer

Baie dankie vir julle hartlike terugvoer. Ons waardeer dit baie en is gelukkig dat julle dit hier geniet het!

Groete
Jo-Marie

John Jack Inn accommodation
Corne V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

This cottage was really well equipped. We really enjoyed the fireplace.

We had a pleasant stay. The wool shop is special and worth a visit. The gin shop is also something different.

John Jack Inn accommodation se terugvoer

Thank you for the feedback Corne!
I'm happy to hear that you had enjoyed the shops and the fireplace.
Kind greetings
The Team

John Jack Inn accommodation
Thomas B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas B

Pleasantly surprised!

Pleasantly surprised because what a super great spot in a little town with not much going on! We spent one night at John Jacks Inn (McClouds) and enjoyed the evening. The rooms are really lovely. Massive shower. Comfortable bed & lovely linen. Tea & coffee tray. Would definitely return and recommend. The little restaurant 'The Billiard Room' next door was great, good food and service. We had an early start the next day so didn't have breakfast.

John Jack Inn accommodation se terugvoer

Thank you for your lovely feedback! Come back soon and stay for breakfast!
Alexia & Esbie

John Jack Inn accommodation
Juanita B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita B

Pragtige verblyf!

Die dorpie is so mooi!

John Jack Inn accommodation se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer (wat ek nounet eers gesien het). =)!

Ons waardeer dit!

Groete
Jo-Marie

John Jack Inn accommodation
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 88 King Edward-straat, Chrissiemeer, 2332, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjNE1NpQNSB4UsMs89E7y1prdFXc6MPXVTPX39shMmf4NsAH6yI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 Erf 88 King Edward str Chrissiesmeer 2332 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.281130629143 30.208786200397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang