Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

John Jack Inn accommodation

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 88 King Edward-straat, Chrissiemeer, 2332, Mpumalanga
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

McCloud's is in die bekoorlike dorpie, Chrissiemeer (Lake Chrissie), in Mpumalanga geleë. Dit is sowat 2,5 uur buite Johannesburg en Pretoria. Chrissiemeer is in die middel van Suid-Afrika se grootste meerdistrik, met sowat 270 mere en panne binne 'n 20 km radius van die dorpie. Dit is die ideale wegbreekplek vir persone wat wil wegkom van die stad se gewoel.

Verblyf is beskikbaar in 7 elegant-versierde eenhede met 'n gemeenskaplike sitkamerarea. Al die eenhede is toegerus met gemaklike beddens en badkamergeriewe.

Ontbyt word gedurende die week voorgesit by McCloud’s Breakfast Café langs die McCloud’s winkel wat wol-duvets verkoop en op naweke by The Billiard. Aandete word ook by The Billiard met 'n a la carte menu bedien. Braaigeriewe is ook beskikbaar by die kothuis, maar nie by John Jack Inn nie.

Chrissiesmeer is 'n klein dorpie in Mpumalanga se grasvelde wat omring is deur meer as 270 pragtige mere en panne. Buiten dié pragtige waterbronne sluit geskiedkundige besienswaardighede die Dumbarton Oaks Hotel wat gebou is in die laat 1800's, The Billiard en die historiese Barclays-bank in.

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Lyn S
Saam met lewensmaat
5.0
Highly enjoyable, relaxing and it will be on next year's stop over. Wonderful. A hidden gem. Excellent staff, interesting and quirky en...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Adéle S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gerus, gevoel asof ons op die plaas is. Ons het heerlik gebly. Gevoel asof ons teruggegaan het in tyd. Die geboue het soveel geskieden...
Sien meer
Jul 2024
Helene G
Saam met lewensmaat
5.0
Winterwegbreek. Kamers is ruim en in die winter was die kaggel 'n pluspunt.
Jun 2024
Chrisna E
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker baie nice gewees. Baie lekker gewees. Die kaggel in die kamer was fantasties en die kos was baie lekker gewees.
Jun 2024
Joshua J
Saam met lewensmaat
5.0
Als was. 100. Als was reg baie plek. Kan niks fout kry nie. Sal elke keer daar bly as ons weer daarna toe gaan.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Erf 88 King Edward-straat, Chrissiemeer, 2332, Mpumalanga
  • Gaste dink John Jack Inn accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Chrissiesmeer Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 88 King Edward-straat, Chrissiemeer, 2332, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjNE1NpQNSB4UsMs89E7y1prdFXc6MPXVTPX39shMmf4NsAH6yI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 Erf 88 King Edward str Chrissiesmeer 2332 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.281130629143 30.208786200397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang