Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

John Jack Inn accommodation

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 88 King Edward-straat, Chrissiemeer, 2332, Mpumalanga
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

McCloud's is in die bekoorlike dorpie, Chrissiemeer (Lake Chrissie), in Mpumalanga geleë. Dit is sowat 2,5 uur buite Johannesburg en Pretoria. Chrissiemeer is in die middel van Suid-Afrika se grootste meerdistrik, met sowat 270 mere en panne binne 'n 20 km radius van die dorpie. Dit is die ideale wegbreekplek vir persone wat wil wegkom van die stad se gewoel.

Verblyf is beskikbaar in 7 elegant-versierde eenhede met 'n gemeenskaplike sitkamerarea. Al die eenhede is toegerus met gemaklike beddens en badkamergeriewe.

Ontbyt word gedurende die week voorgesit by McCloud’s Breakfast Café langs die McCloud’s winkel wat wol-duvets verkoop en op naweke by The Billiard. Aandete word ook by The Billiard met 'n a la carte menu bedien. Braaigeriewe is ook beskikbaar by die kothuis, maar nie by John Jack Inn nie.

Chrissiesmeer is 'n klein dorpie in Mpumalanga se grasvelde wat omring is deur meer as 270 pragtige mere en panne. Buiten dié pragtige waterbronne sluit geskiedkundige besienswaardighede die Dumbarton Oaks Hotel wat gebou is in die laat 1800's, The Billiard en die historiese Barclays-bank in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
John C
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende waarde. Uitstekende diens. Skoon en vriendelik. Veilige dorpie.
Feb 2025
Ronel C
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige verblyf. Ons het vreeslik lekker gebly. Die ontbyt was heerlik en die kamer was baie gerieflik en skoon. Pragtige historiese plek met ryk gesk...
Sien meer
Feb 2025
Isac M
5.0
Lekker bly plek die! Wow, dit is 'n awesome plek om by te bly. Ek het baie lekker hier gekuier en geslaap. Sal hulle beslis aanbeveel.
Des 2024
Elize F
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte akkommodasie in platteland. Wow! Perfekte oorslaap vir 'n naweek. Historiese geboue, goed versorgde tuine. Kamer was prentjie mooi. Retha is ...
Sien meer
Des 2024
Lyn S
Saam met lewensmaat
5.0
Highly enjoyable, relaxing and it will be on next year's stop over. Wonderful. A hidden gem. Excellent staff, interesting and quirky en...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Erf 88 King Edward-straat, Chrissiemeer, 2332, Mpumalanga
  • Gaste dink John Jack Inn accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Chrissiesmeer Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 88 King Edward-straat, Chrissiemeer, 2332, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjNE1NpQNSB4UsMs89E7y1prdFXc6MPXVTPX39shMmf4NsAH6yI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 Erf 88 King Edward str Chrissiesmeer 2332 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.281130629143 30.208786200397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang