Johnson Country Chateau
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waaierpalmstraat 647, Magalieskruin, Montana Park, 0182, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Johnson Country Chateau bied oornagverblyf aan die voet van die Magaliesberge in die Montana-area. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf vir 'n aand in die area en vir dié op 'n sakereis.
Hierdie verblyf bied 'n keuse tussen 'n dubbelkamer of 'n enkelkamer. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, of 'n bad en 'n stort.
Verder het die kamers oorgenoeg kasruimte sowel as 'n spieëlkas. Gaste het toegang tot die huis se leefarea wat 'n sitarea met gemaklike sitplek, eetarea en 'n kombuis insluit. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n beskutte stoep met 'n tafel en stoele sowel as braaigeriewe. Daar is ook 'n lowerryke tuin en veilige parkeerplek vir gaste se voertuie. Die ligging van die verblyf is naby Kolonnade Winkelsentrum, hospitale, skole en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Waaierpalmstraat 647, Magalieskruin, Montana Park, 0182, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waaierpalmstraat 647, Magalieskruin, Montana Park, 0182, Gauteng