Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Johnson Country Chateau

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waaierpalmstraat 647, Magalieskruin, Montana Park, 0182, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Johnson Country Chateau bied oornagverblyf aan die voet van die Magaliesberg in die Montana-omgewing. Dit kan 'n ideale opsie wees vir diegene wat op soek is na 'n eennagverblyf in die area of vir diegene wat op 'n sakereis is.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 7 gastekamers wat óf 1 óf 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Hierdie kamers is óf ingerig met 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens. 'n Paar van die kamers het en suite-badkamers, terwyl die res gebruik maak van 'n aparte deelbadkamer met 'n bad en 'n stort.

Boonop het hierdie kamers baie kasspasie sowel as 'n spieëltafel. Gaste het volle toegang tot die huis se leefarea wat 'n gastesitkamer met gemaklike sitplek, 'n eetarea asook 'n kombuis wat volledig toegerus is om maaltye voor te berei, insluit. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele asook braaigeriewe. Die eiendom het ook 'n lowergroen tuin en veilige parkeerplek is ook beskikbaar vir gaste se voertuie. Die ligging van hierdie eiendom is naby Kolonnade Winkelsentrum, hospitale, skole en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Waaierpalmstraat 647, Magalieskruin, Montana Park, 0182, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waaierpalmstraat 647, Magalieskruin, Montana Park, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc51d8298f55c471a33a55606e7e469bbbc91952ff73ded4b925fa8576f7cd74474486566ebaaadb9d86dd0c5b4cad35b0101?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 647 Waaierpalm Street Magalieskruin 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.688323683878 28.246918548202

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang