Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Joia da Baia

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Janis K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Had a stunning stay, home was fitted with all we needed, love the decor and was super cosy. Love that the home was modern but yet cosy and my twin daughters loved the low beds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno B
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Lekker familietyd saam. Dit was baie koud maar ons het die heater aangehou en lekker Scrabble gespeel tot laat nag. Daar is board games in die huis om van te kies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Vakansie. Pragtig, gerieflik en baie veilig. Ons het heerlik gebly. Huis was volledig toegerus. Enigste voorstelle wat ons sal maak is om dalk in 'n paar waaiers te belê en moontlik ook na "extractor fans" vir die badkamers te kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucille
Joia da Baia
Dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit en sal aandag skenk aan die dinge wat pla. Groete, Ali

Moniqec D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Jan 2023

2 uit 5. Baie teleurgesld dat als so ver was (winkels), kan iets rondom huis doen dat dit kindervriendelik is en speelparkie. Op die laaste dag was daar geen water.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Lucille
Joia da Baia
Hi Monique - jammer dat jy teleurgesteld is in die huis. Ongelukkig kan ons niks doen aan die ligging van die huis nie, en die foto's wys duidelik hoe die huis daaruit sien so ek dink nie die huis word verkeerd voorgestel nie? Bettiesbaai is 'n kusdorpie wat oor etlike kilometers strek, so die winkels is ongelukkig ver van almal af... Wanneer mense see toe kom, kuier hulle gewoonlik op die strand of by een van die ander wonderlike plekke in ons area. Ons is teleurgestel dat jy ons diens net 2 uit 5 gee, en dat die netheid en veiligheid ook laag ag - is daar enige rede hiervoor? Ons wil graag weet sodat ons daaraan kan werk. Ongelukkig kan ons niks doen as die watervoorsiening onderbreek word nie - ons stuur altyd vir ons gaste inligting daaroor sodat hulle op hoogte kan bly van onvoorsiene omstandighede. Ek hoop dat jou ondervinding jou nie sal weghou van ons wonderskone dorpie nie! Vriendelike groete, Ali van Beinbettysbay

Johnita W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Most amazing stay in Betty's Bay. We had an awesome weekend in Betty's Bay. The mountains, the beach, the penguins, fishing, walking. Would definitely book this place again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2022

Was a great stay, cute little town. Was a lovely place that we stayed in. The accommodation was fabulous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sabelo D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

I must say, the house was far better than what I saw on the website. In fact, I think the website underwells the house. The hoist was extremely nice and patient, she constantly communicated with me via text and telephone, which made the entire weekend a pleasure. I will definitely return to her home. I would definitely recommend the home, it was value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Agatha F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Absolutely breathtakingly beautiful. Enjoyed our stay, will recommend to everyone I know.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia T
Kort verblyf
5.0
Jun 2021

The place was beautiful and it was worth the while to book the place. We had family visit us the sunday and they were impressed with the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caitlinn S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2021

Dit was ongelooflik! Ek het my tyd saam met my vriende verskriklik baie geniet! Ek was beïndruk met alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 420

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nemesia-weg 3558, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68f107d9c430c36f480b73e01630de8bcf68c960fe67b48dd77b3e4b8cdc55b04acb24e1976911d9c9ffd4fb66a336ccf64f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 3558 Nemesia Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3577015 18.8955571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang