Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Joia da Baia

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 395

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Joia da Baia
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Janis K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janis K

Had a stunning stay, home was fitted with all we needed, love the decor and was super cosy.

Love that the home was modern but yet cosy and my twin daughters loved the low beds.

Arno B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno B

Lekker familietyd saam.

Dit was baie koud maar ons het die heater aangehou en lekker Scrabble gespeel tot laat nag. Daar is board games in die huis om van te kies.

Susan D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D

Vakansie.

Pragtig, gerieflik en baie veilig. Ons het heerlik gebly. Huis was volledig toegerus. Enigste voorstelle wat ons sal maak is om dalk in 'n paar waaiers te belê en moontlik ook na "extractor fans" vir die badkamers te kyk.

Joia da Baia se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit en sal aandag skenk aan die dinge wat pla.
Groete, Ali

Joia da Baia
Moniqec D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Moniqec D

2 uit 5.

Baie teleurgesld dat als so ver was (winkels), kan iets rondom huis doen dat dit kindervriendelik is en speelparkie. Op die laaste dag was daar geen water.

Joia da Baia se terugvoer

Hi Monique - jammer dat jy teleurgesteld is in die huis. Ongelukkig kan ons niks doen aan die ligging van die huis nie, en die foto's wys duidelik hoe die huis daaruit sien so ek dink nie die huis word verkeerd voorgestel nie? Bettiesbaai is 'n kusdorpie wat oor etlike kilometers strek, so die winkels is ongelukkig ver van almal af... Wanneer mense see toe kom, kuier hulle gewoonlik op die strand of by een van die ander wonderlike plekke in ons area. Ons is teleurgestel dat jy ons diens net 2 uit 5 gee, en dat die netheid en veiligheid ook laag ag - is daar enige rede hiervoor? Ons wil graag weet sodat ons daaraan kan werk. Ongelukkig kan ons niks doen as die watervoorsiening onderbreek word nie - ons stuur altyd vir ons gaste inligting daaroor sodat hulle op hoogte kan bly van onvoorsiene omstandighede. Ek hoop dat jou ondervinding jou nie sal weghou van ons wonderskone dorpie nie! Vriendelike groete, Ali van Beinbettysbay

Joia da Baia
Johnita W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnita W

Most amazing stay in Betty's Bay.

We had an awesome weekend in Betty's Bay. The mountains, the beach, the penguins, fishing, walking. Would definitely book this place again.

Candice P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Candice P

Was a great stay, cute little town.

Was a lovely place that we stayed in. The accommodation was fabulous.

Sabelo D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabelo D

I must say, the house was far better than what I saw on the website.

In fact, I think the website underwells the house. The hoist was extremely nice and patient, she constantly communicated with me via text and telephone, which made the entire weekend a pleasure. I will definitely return to her home. I would definitely recommend the home, it was value for money.

Agatha F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agatha F

Absolutely breathtakingly beautiful.

Enjoyed our stay, will recommend to everyone I know.

Nikita V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita V

The place was beautiful and it was worth the while to book the place.

We had family visit us the sunday and they were impressed with the place.

Caitlinn S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caitlinn S

Dit was ongelooflik!

Ek het my tyd saam met my vriende verskriklik baie geniet! Ek was beïndruk met alles!

Monique M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique M

Heerlike verblyf!

Ons het 'n naweek wegbreek in Betty's geniet en Joia da Baia was 'n heerlike huis met hope spasie en fasiliteite. Skoon, netjies en met gemaklike beddens. Al wat ons gemis het was 'n tweede snybord in die kombuis, maar verder was alles perfek en maklik om te reël en vind. Die strand is net 'n kort entjie se stap en ons het die berg en see uitsigte geniet. Kan hierdie huis beslis aanbeveel!

Marc P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc P

Home away from home.

The interaction with the team was amazing and no stress. The house itself felt like home. The kids definitely enjoyed themselves so too the adults. The Wi-Fi and Smart TV was a bonus the evenings. The place was clean and a pleasure to stay in. Amazing views of mountain and lakes and situated centrally to both beaches, penguins and gardens.

Antoinette F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette F

Rustige omgewing.

Huis is netjies. Vriendelike diens vanuit die kantoor. Ek sal definitief weer die huis bespreek, as dit beskikbaar is.

Kaylan A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylan A

Verskriklik lekker.

Ons het 'n baie lekker tyd gehad. Die huis was definitief waarde vir ons geld.

Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nemesia-weg 3558, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68f107d9c430c36f480b73e01630de8bcf68c960fe67b48dd77b3e4b8cdc55b04acb24e1976911d9c9ffd4fb66a336ccf64f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 3558 Nemesia Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3577015 18.8955571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang