Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jojendi Guest Suites

Gastehuis
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Dubbeleenhede
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke eenheid het 'n aparte buite-ingang vanaf die balkon of patio. Elke eenheid het ook 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, sowel as 'n en suite-stort of -bad. Verder het elke eenheid 'n goed toegeruste kombuis, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, moderne plafonwaaiers en muurverwarmers.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Later inkloktyd slegs op versoek. 'n Laat-inklokfooi word gehef vir gaste wat na 20:00 inklok.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
Kamers met 2 enkelbeddens
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke eenheid het 'n aparte ingang via die patio of balkon. Elke eenheid het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, asook 'n en suite-sort of -bad. Die eenhede het elkeen 'n kombuisie wat goed toegerus is, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, kluis, moderne plafonwaaiers en muurverwarmers.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Later inkloktyd slegs op versoek. 'n Laat-inklokfooi word gehef vir gaste wat na 20:00 inklok.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 93, Linden, Randburg, 2104, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9e6f4b866a6986b7dcef56a16376193def1c56ae222cc0dfcf8e4a049a8ab297b05bd7c51a4d0dab6b4ac0bd45f1d4dc15e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 93 7th Street Linden 2104 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.135518925843 27.996677462635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang