Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jolani Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anja L
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2023

Baie netjiese en veilige akkommodasie. Ons was 'n gesin met 3 kinders en was baie goed gehuisves.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Willie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Ons verwagtinge is aan voldoen. Ons verblyf was baie aangenaam. Ons was baie vriendelik ontvang en al die fasiliteite het aan ons verwagtinge voldoen. Sal beslis weer van Jolani Guest House gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Polla
Jolani Guest House
Beste Willie, Baie dankie vir jou mooi woorde, ons neem dit ter harte. Hier by Jolani Gastehuis is dit vir ons lekker om ons gaste gelukkig te sien, derhalwe sit ons alles in, want dis veel meer as 'n werk, dis 'n plek waar gaste vriende word. Groete tot volgende keer.

Christine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2022

Fantastic, small personal touches that made the world of difference. Friendly staff, ambient atmosphere. Just what we needed. Lovely, warm room! Superb service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Polla
Jolani Guest House
Beste Christine. Vreeslik baie dankie vir so 'n uitstekende resensie. By Jolani Gastehuise sien ons nie dit as 'n werk nie, maar as 'n passie, waarsonder die werk onmoontlik sou wees. Ons waardeer elke gas se resensie opreg en kan nie wag dat jy weer kom kuier nie. Geniet die dag ten volle.

Hannes B
Kort verblyf
5.0
Aug 2021

Gemaklik, Gasvry en Veilig Gasvrye ontvangs deur Polla het my dadelik laat tuis voel. Die kamer het 'n rustige atmosfeer en is stylvol gemeubileer. Die kamer en badkamer het alles wat mens kan nodig hê en nog meer. Die ligging is stil en vir seker 'n goeie nag se rus. Die WiFi was 'n bonus veral vir reisigers met tieners. Die parkeerplek is veilig en onder 'n skadunet. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Ek sal beslis weer daar tuis gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Polla
Jolani Guest House
Beste Johan. Vreeslik baie dankie vir so 'n uitstekende resensie. By Jolani Gastehuise sien ons nie dit as 'n werk nie, maar as 'n passie, waarsonder die werk onmoontlik sou wees. Ons waardeer elke gas se resensie opreg en kan nie wag dat jy weer kom kuier nie. Geniet die dag ten volle.

Johan D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2021

Puik. Uitstekende diens en gasvryheid. Plek is skoon en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Polla
Jolani Guest House
Vreeslik baie dankie vir so 'n uitstekende resensie. By Jolani Gastehuis sien ons nie dit as 'n werk nie, maar as 'n passie, waarsonder die werk onmoontlik sou wees. Ons waardeer elke gas se resensie opreg en kan nie wag dat jy weer kom kuier nie. Geniet die dag ten volle.

Christine L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Safe, peaceful. Lekker. It's quiet and safe. I'll book there any time.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Polla
Jolani Guest House
Dearest Christine, Thank you so much for the excellent review. Please visit your home away from home again in the future. Kind regards Team Jolani

Emerald L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2020

Fantastiese plek, ongelooflike gastehuis. Netjiese en netjies, goeie atmosfeer, heerlike ontbyt, baie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Polla
Jolani Guest House
Liewe Charne. Vreeslik baie dankie vir so 'n uitstekende resensie. By Jolani Gastehuise sien ons nie dit as 'n werk nie, maar as 'n passie, waarsonder die werk onmoontlik sou wees. Ons waardeer elke gas se resensie opreg en kan nie wag dat jy weer kom kuier nie. Geniet die dag ten volle.

Pieter D
Kort verblyf
5.0
Sep 2019

Waarde vir geld. Ek het heerlik by Jolani Guest House gebly en het die lekker ontbyt en vriendelike diens geniet. Ek sal die gastehuis vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Polla
Jolani Guest House
Liewe Pieter Vreeslik baie dankie vir so 'n uitstekende resensie. By Jolani Gastehuise sien ons nie dit as 'n werk nie, maar as 'n passie, waarsonder die werk onmoontlik sou wees. Ons waardeer elke gas se resensie opreg en kan nie wag dat jy weer kom kuier nie. Geniet die dag ten volle.

Ronel O
1 nag
4.8
Mei 2019

Voel sommer tuis. Pragtige gastehuis, goed geleë. Vriendelike diens. Die bed is dalk nie so lekker nie, maar die res van die kamer en badkamer is puik. Oulike klein detail maak goeie indruk. Pragtige klein glasie sjerrie en sjokolade op jou bed kas, lekker koffie, tee fasiliteit met melk! Wat 'n pluspunt, tot 'n sakkie warm sjokolade. Besonderse netjiese goed versorgde plek. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Polla
Jolani Guest House
Thank you so much for this review. To the Jolani team, it is not a business but a passion, and because we love to see happy and satisfied people, we aim for nothing less. Please come again soon, to your home away from home.

Martin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Uitstekende gastehuis met alle geriewe wat benodig word. Ons verblyf aan Jolani was genotvol. Nie net was die staf baie gasvry nie, maar daar was persoonlike, postiewe interaksie met die eienares. Die fasiliteite soos internettoegang, DStv o.a. was van hoë gehalte. Die kamers was netjies en skoon, tydens aankoms, en deurlopend ons verblyf. Baie dankie, ons het lekker gebly by Jolani Gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Polla
Jolani Guest House
Thank you so much for this review. To the Jolani team, it is not a business but a passion, and because we love to see happy and satisfied people, we aim for nothing less. Please come again soon, to your home away from home.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Polla Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkweg 14, Riebeeckstad, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJX5z5IyRRg4XekAg048pE7ZVBD6exxnWGs2Jm3BhQ0MKBMMqtl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 14 Park Way Riebeeckstad 9459 Vrystaat 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -27.925725271577 26.802838932224

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang