Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jolien's Rest Camp

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.2
June M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker goedkoop bier en die beste diens! Ons het baie lekker gebly hier! Ons honde kon saamkom wat 'n groot bonus was en met die prys van die bier op tap, is dit net nog 'n rede om hier te bly! Die ontvangsdame is verskriklik oulik en kyk baie mooi na mense en al jou benodighede!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maranie S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Dit was 'n aangename verrassing na 'n dag se ry. Joliens is op 'n uitstekende plek geleë. Na 'n lang dag se ry, het hulle net die regte geriewe gehad om ons welkom te laat voel en uitterus vir 'n volgende dag se reis. Daardie beefburger by Joliens Kitchen was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Perfect overnight stop. Absolutely fantastic, perfect overnight stop. From the moment we arrived everything was perfect, super friendly and efficient staff. Ice cold beers, delicious food. Highly recommend for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Nice place to stay. Very clean and neat. A nice resting place after a long drive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ilze B
1 nag
4.6
Jul 2024

Lovely and peaceful. A small cosy place, very comfortable and conveniently close to a restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marion B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2024

Recommendable. After a long drive from Bloemfontein (SA), it was good to be able to sleep well. The beds are good, and everything was clean. Unfortunately, we did not have hot water in the morning to shower. The air conditioning unit works well. The adjacent restaurant provides drinks and meals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Joel V
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Nov 2024

Mosquitos everywhere in the room. Mosquitos all over the room. Was bitten all night long.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Christine S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Bekostigbaar, skoon en ongelooflik gasvry. Met oornag plek net oor die grens het ons hier opgeeindig. Wat 'n aangename verassing. Ons is ontvang met groot gasvryheid en het sommer bitter vinnig soos "locals" gevoel. Baie dankie aan Johan .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martiens J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

N Heerlike kuier saam die mees gasvrye mense, sal vir seker weer gaan kuier. Baie baie lekker gebly, pragtige kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Gerieflike slaapplek net voor die grens. Joliens se vriendelike diens en restaurant bied baie goeie waarde vir geld. Dis 'n perfekte oorslaap ligging as mens net voor die grens wil stop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Karolien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooi Ariamsplaas, Ariamsvlei, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX6BiXVo3hSJttYRwRizX9Osbrh9g3JKcUVOF0172WSE2hTUiUE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 Rooi Ariams Farm Ariamsvlei 0000 Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.118936901691 19.847520020493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang