Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jolien's Rest Camp

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooi Ariamsplaas, Ariamsvlei, 0000, Karas
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Jolien's Rest Camp is in Ariamsvlei, Karas, langs die Ariamsvlei-grenspos en is die halfpadmerk tussen Johannesburg en Walvisbaai. Dit is ideaal vir 'n oornagstop vir vakansiegangers en sakereisigers.

Verblyf is beskikbaar in 6 chalets waarvan 1 'n gesinseenheid is. Die gesinseenheid het 'n dubbelbed en 'n stapelbed en is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die ander chalets het elkeen 2 enkelbeddens en 'n matras kan op versoek vir 'n ekstra kind gereël word.

Elke chalet het 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die chalets word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.1
Wat gaste dink
Cherie K
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect overnight stop. Absolutely fantastic, perfect overnight stop. From the moment we arrived everything was perfect, super friendly...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Christine S
Gesin met klein kinders
5.0
Bekostigbaar, skoon en ongelooflik gasvry. Met oornag plek net oor die grens het ons hier opgeeindig. Wat 'n aangename verassing. Ons is ontvang met g...
Sien meer
Des 2023
Martiens J
Saam met lewensmaat
5.0
N Heerlike kuier saam die mees gasvrye mense, sal vir seker weer gaan kuier. Baie baie lekker gebly, pragtige kamers.
Nov 2023
Christiaan B
Saam met vriende
5.0
Gerieflike slaapplek net voor die grens. Joliens se vriendelike diens en restaurant bied baie goeie waarde vir geld. Dis 'n perfekte oorslaap ligging ...
Sien meer
Aug 2023
Thomas G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie netjies, skoon en bekostigbaar.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Karolien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Rooi Ariamsplaas, Ariamsvlei, 0000, Karas
  • Gaste dink Jolien's Rest Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooi Ariamsplaas, Ariamsvlei, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX6BiXVo3hSJttYRwRizX9Osbrh9g3JKcUVOF0172WSE2hTUiUE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 Rooi Ariams Farm Ariamsvlei 0000 Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.118936901691 19.847520020493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang