Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jollie Patrollie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Annemarie Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Baie lekker gebly naby see. Ons het die verblyf by Jollie Patrollie baie geniet, die huis het alles wat jy nodig het en baie netjies. Jannie het ons tuis laat voel met al die inligting. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Perfekte wegbreek plekkie vir gesinne met klein kinders - goeie ligging & veilig. Ons het heerlik gebly en gekuier by Jollie Patrollie en sal vir seker weer wil kom kuier. Dit is wraggies 'n oulike plekkie en perfek geleë - naby aan alles maar uit die besige gedeelte van Hartenbos. Ons het oral gestap. Dit is baie veilig en die huisie het alles (en nog meer) wat jy nodig het. Dit is baie kinder-vriendelik met genoeg plastiek eetgerei. Ons kinders (7j, 5j en 3j oud) het dit baie geniet, fiets gery en selfs nuwe maats gemaak. Die eienaars is baie behulpsaam en het enige navrae vinnig beantwoord. Tot ons volgende kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Die verblyf was perfek. Baie netjies, gerieflik en uitstekende ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2024

Fantasties! Was heerlik! Absoluut waarde vir geld. Ons het dit baie geniet om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Pragtige plek. Lekker lock-up-and-go. Baie naby aan die see en pretpark. Ons het ongelooflik lekker gebly. Die eienaars en ontvangs was baie goed. Die plekkie is perfek geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Dit is baie lekker naby aan die wandelroete. So baie veilig vir kinders. Ons het baie lekker gebly. 'n Mens kan sien dit is 'n familie met kleinkinders wat daar vakansie hou. Heerlik om genoeg plastiek eetgerei vir kinders te kon hê! Die huisie is baie lekker toegerus vir kragonderbreukings, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jorina B
Lang verblyf
5.0
Feb 2023

Uitstekend, lieflik. Wonderilke blyplek, ligging en stoep met braai uitsonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine S
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Pragtig skoon, netjies, gerieflik en naby alles. My skoonsus en ek is in ons 70's, maar hou van rondrits en nuwe plekke ontdek. So Jollie Patrollie was perfek vir ons "Girls Roadtrip" doel. Dit was ons basis, terwyl ons die dorpies om Hartenbos gaan verken het; asook al die besienswaardighede van Mosselbaai ens. Die strandhuis het 'n heerlike kuierstoep met ingeboude braai, asook see uitsig. Lekker ruim vertrekke; toegerus met absoluut alles wat mens nodig het vir 'n lekker see-vakansie. Die beddens slaap lekker en die stort se drukking het ons in vervoering gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denver S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Baie gerieflik, naby als, stapafstand van die see af. Lekker Mosselbaai getoer, paar restaurante gekuier , en ook die groot Bokke en All Blacks wedstryd by Santos Bloutrein pub en grill gaan kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene R
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Ons het heerlik gekuier. Goeie waarde vir geld en oulik ingerig. Dis 'n oulike plekkie en baie gerieflik. Heerlike stoep om geselligheid te geniet saam met familie en vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 153

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoenlaan 21, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb14baee80d3ed615559bda2c0d449c60c883530e6d96359edba1980ae4a687b6c4d745a3f296c0f9744659a0e74cdf0fb314?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 35 5 1 5 21 Perlemoen Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.131937761541 22.114954023314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang