Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jollie Patrollie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 153

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir Jollie Patrollie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Annemarie Z - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie Z

Baie lekker gebly naby see.

Ons het die verblyf by Jollie Patrollie baie geniet, die huis het alles wat jy nodig het en baie netjies. Jannie het ons tuis laat voel met al die inligting. Sal beslis weer gaan.

Simone G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone G

Perfekte wegbreek plekkie vir gesinne met klein kinders - goeie ligging & veilig.

Ons het heerlik gebly en gekuier by Jollie Patrollie en sal vir seker weer wil kom kuier. Dit is wraggies 'n oulike plekkie en perfek geleë - naby aan alles maar uit die besige gedeelte van Hartenbos. Ons het oral gestap. Dit is baie veilig en die huisie het alles (en nog meer) wat jy nodig het. Dit is baie kinder-vriendelik met genoeg plastiek eetgerei. Ons kinders (7j, 5j en 3j oud) het dit baie geniet, fiets gery en selfs nuwe maats gemaak. Die eienaars is baie behulpsaam en het enige navrae vinnig beantwoord. Tot ons volgende kuier!

Francois L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L

Die verblyf was perfek.

Baie netjies, gerieflik en uitstekende ligging.

Mariaan V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan V

Fantasties!

Was heerlik! Absoluut waarde vir geld. Ons het dit baie geniet om daar te bly.

Quintin V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin V

Pragtige plek. Lekker lock-up-and-go. Baie naby aan die see en pretpark.

Ons het ongelooflik lekker gebly. Die eienaars en ontvangs was baie goed. Die plekkie is perfek geleë.

Helena B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena B

Dit is baie lekker naby aan die wandelroete. So baie veilig vir kinders.

Ons het baie lekker gebly. 'n Mens kan sien dit is 'n familie met kleinkinders wat daar vakansie hou. Heerlik om genoeg plastiek eetgerei vir kinders te kon hê! Die huisie is baie lekker toegerus vir kragonderbreukings, baie dankie!

Jorina B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorina B

Uitstekend, lieflik.

Wonderilke blyplek, ligging en stoep met braai uitsonderlik.

Christine S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S

Pragtig skoon, netjies, gerieflik en naby alles.

My skoonsus en ek is in ons 70's, maar hou van rondrits en nuwe plekke ontdek. So Jollie Patrollie was perfek vir ons "Girls Roadtrip" doel. Dit was ons basis, terwyl ons die dorpies om Hartenbos gaan verken het; asook al die besienswaardighede van Mosselbaai ens. Die strandhuis het 'n heerlike kuierstoep met ingeboude braai, asook see uitsig. Lekker ruim vertrekke; toegerus met absoluut alles wat mens nodig het vir 'n lekker see-vakansie. Die beddens slaap lekker en die stort se drukking het ons in vervoering gehad.

Denver S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denver S

Baie gerieflik, naby als, stapafstand van die see af.

Lekker Mosselbaai getoer, paar restaurante gekuier , en ook die groot Bokke en All Blacks wedstryd by Santos Bloutrein pub en grill gaan kyk.

Charlene R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene R

Ons het heerlik gekuier.

Goeie waarde vir geld en oulik ingerig. Dis 'n oulike plekkie en baie gerieflik. Heerlike stoep om geselligheid te geniet saam met familie en vriende.

Philip P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip P

Dit was Jollie Patrollie lekker.

Huisie is baie lekker geleë in Hartenbos, skoon en netjies. Alta was baie behulpsaam en sal beslis Jollie Patrollie aanbeveel en weer van hulle gebruik maak in die toekoms.

Karien G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien G

Wonderlike geseënde tyd - perfekte ligging.

Die plekkie is perfek vir 'n gesin. Ons het geloop en fietsgery orals heen. Dis veilig, almal is vriendelik en die huisie is ongelooflike goed uitgerus met alles wat 'n mens nodig het. Wasmasjien, skottelgoedwasser, braaigeriewe en nog meer. Alles om jou vakansiehuis amper soos jou eie huis te laat voel. Daar is plek vir balskop, wegkruipertjie speel, leer fietsry en so naby aan die strand! Ag alles was net lekker!

Linda K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K

Great stay.

Spacious house in a convenient location with sea view.

Alec S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alec S

Rustig, mooi uitsig. Veilig.

Baie rustig. Lekker.

Deon K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K

Net 'n lekker kuierhuis sonder fieterjasies. Prakties en funksioneel. Alles wat nodig is om net te ontspan en geniet. Lekker, net lekker.

Die eienaars is ons mense, vriendelik en altyd beskikbaar.

Annemie D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemie D

Skoon, netjies verblyf, perfek vir 'n gesin.

Ons het ons verblyf hier baie geniet. Die huisie het alles wat ons nodig gehad het. Baie lekker stoep met braaigeriewe. Die skottelgoedwasmasjien was 'n bonus! Ons sal beslis weer gaan.

Pieter J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Verblyf was uit die boeke uit.

Ons sal baie beslis weer van Jollie Patrollie gebruikmaak. Die eienaar het vooraf met ons geskakel en alles verduidelik. Die eienaar was uiters vriendelik en het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die plek was uiters netjies en ook baie gerieflik. Daar was ook deurentyd goeie sekuriteit.

Madelaine E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine E

Baie netjies en alles wat jy nodig het om lekker vakansie te hou.

Ek kan dit beslis aanbeveel, daar is alles wat jy nodig het en die plek is baie netjies en veilig. Ons sal weer daar gaan bly.

Madu V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madu V

Uitstekende verblyf!

Netjies, skoon en baie gerieflike blyplekkie om tuis te gaan vir jou vakansie. Verder het dit 'n baie goeie uitsig oor die see, stil en is sentraal geleë. Sal beslis weer gebruik maak van hierdie huisie en dit aanbeveel.

Cliff C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cliff C

Heerlik. Rustig.

Alta voel soos familie. Heerlike ontvangs. Alles presies verduidelik. Baie lekker gerus. Alles skoon en netjies. DStv-probleem dadelik opgelos. Gaan beslis weer.

Annette G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette G

Baie gemaklik, lekker ligging.

Die plekkie is baie oulik. Dalk bietjie beknop vir so baie mense en net 1 badkamer. Maar verder was dit pragtig en baie aangenaam.

Theunis V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis V

Wonderlike ruskans. Lekker rustig.

Skoon. Netjies. Vriendelike diens. Ons het dit baie geniet. Sal dit definitief aanbeveel.

Hein-nico K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hein-nico K

Baie lekker en netjies.

Alles wat jy benodig.

Jc G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc G

Lekker gekuier en uitgerus. See-uitsig van die stoep af.

'n Rustige atmosfeer dra by tot die lekker vakansie.

Nicus B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicus B

Perfekte huis vir ons gesin.

Ons sal beslis in die toekoms weer hierheen wil gaan. Baie netjies en perfekte ligging.

Jan V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Baie lekker huis en vriendelike eienaar.

Sien sterre.

Helene B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B

Lieflike plekkie.

Ons het heerlik gekuier. Sal definitief weer kom.

Elzette C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette C

Lekker gebly, baie netjiese huisie en sentraal geleë.

Ons het heerlik gebly, baie netjies en genoeg breekgoed. Eienaar was baie vriendelik en het baie vinnig terugvoer gegee wanneer iets gevra word.

Chenique S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chenique S

Gesellig en stapafstand van die strand en winkels.

Sien sterre.

Madelein I - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein I

Rustig by die see met alles wat nodig is in die eenheid.

Baie vriendelike telefoniese kontak met tannie Alta, wat wou seker maak ons het alles wat nodig is. Heerlike rustige verblyf 'n paar treë van die see af. Skoon en netjies en uitstekend uitgerus met eetgerei en elektriese toestelle. Ons sal gewis weer van hierdie eenheid gebruik maak. Dankie tannie Alta.

Hanli N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli N

Ons het heerlik daar gebly!

Dankie tannie Alta, julle plekkie is tops! Goed toegerus, skoon en gemaklik. Gaan definitief weer soontoe.

Estelle D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D

Fantastiese ligging en baie vriendelike diens. Sal beslis weer gaan!

Jollie Patrollie bied ongelooflike goeie waarde vir geld. Ons het baie lekker gekuier. Alles wat mens nodig het is aan gedink, en in die huis verskaf. Die ligging is fantasties, en stapafstand van die strand en van al die nodige winkels af.

Jollie Patrollie se terugvoer

Liewe Estelle,

Nou maak jy my hart so bly! Ek is baie dankbaar dat julle die tydjie daar geniet het. Ons kuier ook heerlik daar met al die kinders en kleinkinders. Die grasstraatjie is só 'n lekker en veilige speelplek - soos jy op die foto's teen die muur kon sien.
Mag dit 'n goeie geseënde jaar verder vir julle almal wees!

Groete uit Kleinmond
Alta Hougaard

Jollie Patrollie
Jan R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R

Goeie waarde vir geld.

Lekker gebly en alles wat nodig is. Goeie diens van eienaar.

Vanita N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Vanita N

Excellent.

Everything was just perfect.

Nicola P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola P

Fantasties, gerieflik & perfek!

Lieflike familiehuis by die strand en naby alles anders wat jy nodig het! Alles beskikbaar wat jy benodig en Alta is dadelik beskikbaar om te help as daar enige vrae is! Ons sal vir seker weer kom bly! Die skoonmaakfooi is bietjie baie vir ons vir 3 daggies, sal verstaan vir 'n vakansie van 'n week of langer, maar ons het die huis basies skoon teruggegee. Maar nietemin dit het niks weggevat van 'n heerlike breek nie!

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoenlaan 21, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb14baee80d3ed615559bda2c0d449c60c883530e6d96359edba1980ae4a687b6c4d745a3f296c0f9744659a0e74cdf0fb314?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 35 5 1 5 21 Perlemoen Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.131937761541 22.114954023314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang