Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jollie Patrollie

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoenlaan 21, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Jollie Patrollie is 'n vakansiehuis net 100 m van die strand af in Hartenbos. Dis ideaal vir 'n gesin of groep op soek na gerieflike verblyf naby besienswaardighede op die Tuinroete.

Die huis is smaakvol ingerig en het 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n ruim oopplan-leefarea. Die eerste 2 slaapkamers het dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed en stapelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, lugbraaier-oond, yskas-vrieskas, gasstoof, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV. Die leefarea het 'n skuifdeur na die stoep met stoepmeubels en 'n ingeboude braai. WiFi is beskikbaar.

Die huis is net 4 km vanaf die Langeberg Mall en 13 km se ry vanaf Mosselbaai se middedorp met restaurante, museums en besienswaardighede.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Annemarie Z
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gebly naby see. Ons het die verblyf by Jollie Patrollie baie geniet, die huis het alles wat jy nodig het en baie netjies. Jannie het ons t...
Sien meer
Mei 2024
Simone G
Gesin met klein kinders
5.0
Perfekte wegbreek plekkie vir gesinne met klein kinders - goeie ligging & veilig. Ons het heerlik gebly en gekuier by Jollie Patrollie en sal vir seke...
Sien meer
Mrt 2024
Francois L
Gesin met tieners
5.0
Die verblyf was perfek. Baie netjies, gerieflik en uitstekende ligging.
Des 2023
Quintin V
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige plek. Lekker lock-up-and-go. Baie naby aan die see en pretpark. Ons het ongelooflik lekker gebly. Die eienaars en ontvangs was baie goed. Die...
Sien meer
Jul 2023
Helena B
Gesin met klein kinders
5.0
Dit is baie lekker naby aan die wandelroete. So baie veilig vir kinders. Ons het baie lekker gebly. 'n Mens kan sien dit is 'n familie met kleinkinder...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 153

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Perlemoenlaan 21, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jollie Patrollie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoenlaan 21, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb14baee80d3ed615559bda2c0d449c60c883530e6d96359edba1980ae4a687b6c4d745a3f296c0f9744659a0e74cdf0fb314?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 35 5 1 5 21 Perlemoen Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.131937761541 22.114954023314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang