Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jolly Jenny @ The Dunes

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Theo S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Waarde vir geld, baie netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly, baie rustig en die plek is baie mooi versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie netjies, gerieflik, veilig, sentraal en alles wat 'n mens nodig het. Ons het baie lekker gebly by Jolly Jenny en sal graag weer daar wil bly in die toekoms. Dit is net die Wi-Fi en geyser wat hulle moet uitsorteer asb., ons het nie Vrydag aand warm water of Wi-Fi gehad nie, maar hulle het ons 'n boodskap gestuur later die aand om te laat weet die Wi-Fi is nou aan en die geyser se timer is op dieselfde netwerk, maar ek en my vrou het toe alreeds 'n koue stort gehad. Saterdag was die geyser en warm water reg. Ongelukkig Sondag oggend was daar toe weer geen warm water vir ons om te stort nie. Ons moes dus twee keer in yskoue water stort wat nie goed is as dit so koud is nie. Die bed het baie lekker geslaap, sou graag wou weet wat die naam en tipe bed dit is. Die TV se remote sukkel om die TV aan en af te sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan-michael M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Awesome. See rating please. All very good!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anso V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Die plek is baie goed ingerig met alles wat mens nodig sou kry. Netjies en mooi! Fantastiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieta D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Net wat die dokter bestel het! Die verblyf was baie gerieflik gewees en presies soos geadverteer. Ons gasvrou was ook baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Astro Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Very good value for money. Excellent location, clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yahya O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Beautiful location & a comfortable living space. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dale S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Relaxing beach stay. Brilliant location to stay. Communication with hosts is excellent. Very safe for kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benn-john B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Very nice. Was nice. Only TV didn't work and aircon was faulty during the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marike Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 214

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 1, H5 en H6 The Dunes Resort, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbb92d5abe0d4510f9fdc2dace834ef191816a60079796698f734b0684a83ff99f31aacb17863c3f50f02765b448aeaccbb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 141 5 1 5 1 Main Road H5 and H6 The Dunes Resort, Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.009440126787 23.422437363264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang