Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jolly Jenny @ The Dunes

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marike Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 214

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 141 resensies vir Jolly Jenny @ The Dunes
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Theo S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S

Waarde vir geld, baie netjies en skoon.

Ons het baie lekker gebly, baie rustig en die plek is baie mooi versorg.

Anthony D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony D

Baie netjies, gerieflik, veilig, sentraal en alles wat 'n mens nodig het.

Ons het baie lekker gebly by Jolly Jenny en sal graag weer daar wil bly in die toekoms. Dit is net die Wi-Fi en geyser wat hulle moet uitsorteer asb., ons het nie Vrydag aand warm water of Wi-Fi gehad nie, maar hulle het ons 'n boodskap gestuur later die aand om te laat weet die Wi-Fi is nou aan en die geyser se timer is op dieselfde netwerk, maar ek en my vrou het toe alreeds 'n koue stort gehad. Saterdag was die geyser en warm water reg. Ongelukkig Sondag oggend was daar toe weer geen warm water vir ons om te stort nie. Ons moes dus twee keer in yskoue water stort wat nie goed is as dit so koud is nie. Die bed het baie lekker geslaap, sou graag wou weet wat die naam en tipe bed dit is. Die TV se remote sukkel om die TV aan en af te sit.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Jan-michael M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-michael M

Awesome.

See rating please. All very good!

Anso V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anso V

Die plek is baie goed ingerig met alles wat mens nodig sou kry. Netjies en mooi!

Fantastiese verblyf!

Marieta D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta D

Net wat die dokter bestel het!

Die verblyf was baie gerieflik gewees en presies soos geadverteer. Ons gasvrou was ook baie behulpsaam en vriendelik.

Astro Z - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astro Z

Very good value for money.

Excellent location, clean and comfortable.

Yahya O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yahya O

Beautiful location & a comfortable living space.

See stars.

Dale S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale S

Relaxing beach stay.

Brilliant location to stay. Communication with hosts is excellent. Very safe for kids.

Benn-john B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benn-john B

Very nice.

Was nice. Only TV didn't work and aircon was faulty during the stay.

Anita P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anita P

Waarde vir geld, stylvolle verblyf.

Baie lekker gebly. Sal weer gaan.

Dirk U - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk U

Dit was 'n goeie breek, maar die weer het nie saamgespeel nie, en ons kon nie swem nie.

Net terugvoering. Beide die voordeur en badkamerdeur skuur op die vloer wanneer oopgemaak word. Dit gaan binnekort die vloerbedekking deurskuur.

Philip O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip O

Gerieflik en baie rustig.

Dit was vir my baie gerieflik en alles wat nodig is, was in die kamer. Goeie oornagplek vir reisigers wat oppad is na die Wes-Kaap of na die Oos-Kaap.

Ted W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ted W

Very much appreciated stay.

Great first stay in SA, wonderful service and hospitality.

Mariska R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska R

Paar dae by die see spandeer.

Dit is 'n gemaklike plek, naby die see, alhoewel dit 'n entjie buite Plettenbergbaai self is en daar was nie 'n restaurant nie.

Eduaan J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduaan J

Wat 'n aangename plekkie! Ons was hier vir 2 aande op ons wittebrood. Ons was verwelkom met vonkelwyn en 'n persoonlike briefie.

Die plekkie is regtig kliëntgeoriënteerd. Ten volle toegerus met: mediese kits, hout, blits, haardroërs, inverters. Privaat ingang na strande. Julle sal ons vir seker weer sien!

Beatrice W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice W

Baie oulik en perfek vir oornag.

Nuwe ontwikkeling. Nog besig om uit te brei. Die uitcheckproses is bietjie verwarrend omdat daar nog geen ontvangs is nie.

Samantha S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S

Perfect location with everything that we needed.

Well kept, neat and tidy resort. Spectacular walks on the beach.

Astro Z - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astro Z

Great value for money.

This is the second time we stay in Jolly Jenny @ The Dunes. It is just perfect. The location, the room is comfortable, modern, very clean and has everything we need. The price is very reasonable, and if you need any assistance during your stay the response is prompt and helpful. It’s a short walk from the most magnificent private beach. It can get a bit noisy when there are people staying in the adjoining room as it is in very close proximity. We will definitely stay here again.

Elsabe W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe W

Ons het heerlik gekuier en baie veilig gevoel.

Ons huisie was baie netjies en goed toegerus, tot 'n strykplank en strykyster - iets wat mens nie gewoonlik in plekke kry nie.

John K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K

Ideaal vir korttermynverblyf.

Die eenheid is baie mooi, skoon en geleë in The Dunes wat baie stil en veilig is. Dis net 'n kort stappie tot by die strand waar jy kan kuier om 'n piekniektafel. Ons het aanvanklik een aand bespreek, maar so baie daarvan gehou dat ons dit met 'n aand verleng het. Reisigers moet oplet dat buiten vir die braaigeriewe daar geen kosmaakgeriewe is nie. Net 'n braaipan en geen plate, potte of panne. Daar is 'n klein mikrogolf om kos warm te maak en 'n ketel vir koffie. Die eenheid waarin ons gewoon het, het nog nie 'n inverter nie, maar dis beplan en van die ander eenhede het glo al. Die WiFi is nogal stadig; net vinnig genoeg vir e-posse en WhatsApp, maar nie vir videos nie. Abri, die bestuurder, is baie gaaf en het ons vinnig gehelp met 'n paar versoeke. Ons sal graag weer hier oornag indien ons in die area is.

Kobus D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D

Lekker gebly en baie rustige omgewing.

Eenheid is netjies en skoon.

Johan K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Baie netjiese en praktiese eenheid in 'n sekuriteitskompleks.

Baie mooi eenheid met batterykrag. Beurtkrag was glad nie 'n probleem nie.

Desiray T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiray T

Peaceful and relaxing.

Had a wonderful stay. Would definitely go back.

Minette B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette B

Very pleasant stay.

All round pleasant stay at unit 83. We loved the amount of privacy with the little courtyard and under-roof braai area. Only suggestion I have is that you think of adding some rechargeable lights etc to accommodate for load shedding.

Vernonique W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernonique W

Our stay was amazing, nice and quiet.

Absolutely enjoyed our stay, and would definitely go again.

Hedemarie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hedemarie B

'n Goeie plek om te ontspan.

Alles was baie netjies en 'n heerlike geleentheid om op die strand te stap. En hulle het filterkoffie beskikbaar gestel!

Chantell V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell V

Kort kuier by die see.

Die plekkie is mooi ingerig en gemaklik. Baie naby aan die see en lekker buite Plettenbergbaai geleë. Nie ver om in te ry nie, lekker privaat, maar gemaklik.

Michal N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michal N

The perfect spot for a little getaway.

We joined family who stayed in the Keurbaai Estate so it was so convenient to stay at Jolly Jenny. The only thing that wasn't working was the air conditioner and it was pretty cold.

Morne K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne K

Was heerlik rustig en die eenheid is netjies. Alles was daar wat ons nodig gehad het vir basiese verblyf.

Was heel tevrede met die eenheid. Waarde vir geld en baie rustig daar.

John J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John J

It was quiet, comfortable and the sound of the ocean was just an extra treat.

We will definitely book there again!

Rose T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose T

Netjiese en gerieflike eenheid, met braaiplek.

Sal hom sterk aanbeveel vir rustige vakansie. DStv 100%. Het geen rede om te kla nie.

Joanita G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanita G

Oor as genoeg.

Ons unit was perfek. Baie skoon en oop. Alles wat jy nodig het is daar. Ons sal verseker weer kom kuier. Daar is kleinighede soos die DStv wat nie gewerk het nie en die een bedlampie, maar dit het ons nie gepla nie.

Sanet J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet J

Fantastic! Felt like home.

Clean, tidy, modern, very comfortable and close to everything. Private beach is fantastic. Everything in the resort is well-kept, clean and tidy.

Wayne W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne W

Pleasant, peaceful, just what we needed.

Lots to do around the area, the beach is within walking distance, will definitely go back.

Inez G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inez G

Private, safe and clean.

We had a pleasant stay. We checked-in with ease, the security and staff are so friendly and helpful. The room has everything you need. Good location. Safe parking. Clean bedding and comfy bed. Quite impressed.

Louise L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L

Alles was mooi en skoon.

Die swembaddens is fantasies skoon en tuine goed versorg.

Theo S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S

Baie aangename verblyf.

Die eenheid waar ons drie nagte oorgebly het, was uiters netjies, goed toegerus met gepaardgaande motorafdak en buite-braai. Die personeel, veral Marika, het regtig moeite gedoen om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak met o.a. 'n WiFi wat tydelik buite werking was. The Dunes as oord word baie goed versorg. Dit is veilig en gunstig geleë t.o.v. Plettenbergbaai en Knysna asook die skilderagtige hinterland met talle interessante besienswaardighede. Hierbenewens het ons volle gebruik gehad van beide swembaddens. Met ons vorige besoek aan The Dunes het die hotel met sy oulike dameskroeg en restaurant nog bestaan - ongelukkig nie meer nie.

Lauren S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren S

Netjies, gerieflik, pragtige omgewing.

Netjiese kamers, baie om te doen in The Dunes self. Veilig, vriendelike diens.

Elouise H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elouise H

Pragtige plek in 'n stil omgewing.

Baie oulike plekkie. Alles wat mens benodig is daar. Slegs een nadeel, as die krag deur die nag af was, is die geyser die volgende oggend koud wanneer daar gestort word.

Dries H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries H

Was baie rustig, skoon en netjies.

Baie mooi plekkie. Baie rustig en netjies.

Danie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Van die beste ondervinding nog.

Die fasiliteit is uitstekend toegerus met baie goeie ligging ten opsigte van die see en ander besienswaardighede en fasiliteite. Die diens was voortreflik en professioneel. Was loutere plesier om hier te bly. Benodig egter meer toeligting oor gebruik van die TV.

Charne S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne S

Heerlik!

Een aand was nie genoeg nie. Die ateljee is ruim en netjies. Omgewing rustig en veilig. Met die mooiste dekor.

Dirk L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk L

Ek het die verblyf baie geniet.

Die woonstel is skoon en netjies. Net die voordeur het aandag nodig. Die sekuriteit is goed. Dit is binne loopafstand van die see. Pragtige uitsigte. Baie walvisse en dolfyne te sien.

Terance F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Terance F

A pleasant safe place to stay on the outskirts of Plettenberg Bay.

The room was clean, modern and security very good. Only poor mark was that the front door was rotten at the bottom corner. Poor impression initially but because security is good and the rest of the place was lovely, the impression faded.

Karien V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien V

Ons het baie lekker en veilig gebly. Die terrein word pragtig versorg en beddens, beddegoed en handdoeke is goeie gehalte produkte.

Effe ver van die see.

Lionel T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lionel T

Verblyf baie netjies. Blindings by ingangsdeur by motorafdak kan miskien vervang word om meer privaatheid te verseker.

Sien sterre.

Debbie J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie J

Baie rustig.

Sal dalk goed wees om 'n golf karretjie beskikbaar te stel om te huir per uur of iets soortsgelyk.

Ab V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ab V

Beautiful rest over in comfort, in spite of load shedding.

A bonus was the relaxing stroll to the beach front sundeck setting.

Naas S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naas S

Gerieflike oornagopsie.

Gerieflik geleë om Plettenbergbaai en Knysna te verken of net te rus.

Bob B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bob B

Simple but adequate for our needs.

Not quite what we wanted on the day but we were only there for 2 days so it sufficed. We have stayed in other units in the past, and were expecting the same - ie more space, adequate cooking facilities etc. These units were right on top of each other, with a common garden area separated by a simple hedge, so no privacy. A longer stay would have been cramped, as I said, ultimately suited our needs for 2 days.

Richard G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard G

Very nice and comfortable.

Nice and clean and convenient.

Germa K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Germa K

Skoon en netjies.

Skoon en netjies, dalk te klein vir 'n lang vakansie maar goed vir 'n paar dae. Die see toegang met lewensredders is 'n pluspunt. Oulike klein winkeltjie help ook!

Mark B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark B

Baie rustige en veilige plekkie by die see.

Pragtige area om vakansie by te hê, die eenheid was perfek vir ons as jong gesin. Lekker loopafstand na die pragtige Keurboomstrand en ons het regtig baie lekker daar vakansie gehou. Een klein aanbeveling wat ek kan maak, vir die tye wat daar load shedding of kragonderbrekings is, dalk net 'n gasbottel en gasketel voorsien sodat gaste dan nog steeds lekker koppie koffie kan maak, veral daardie aanhoudende reën dae. Anders was alles perfek en ons sal graag wil teruggaan.

Karen V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen V

Comfortable and clean.

We only stayed overnight but everything was nice and clean and well organized. The staff was friendly and helpful.

Sally B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sally B

Ideal for 2 nights.

Ideal location, very comfortable, close to the beach and good size swimming pool. Suited my needs for a 2-night stay.

Duane M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Duane M

Quaint/great location near Plettenberg Bay.

The unit itself is acceptable, however, I have the following criticism: 1. The two single beds pushed together are extremely hard/firm and difficult to sleep on. 2. The inverter is noisy. 3. The shower door needs maintenance. 4. It is a small space, even for 2 people. 5. The "walls are thin", in that we could almost hear everything our next-door neighbours had to say. 6. The unit is close to where one enters the estate and not that close to the beach, as it seems from the advertisement. Despite the aforementioned, I would highly recommend staying at the Dunes, since the location is fantastic and the unit is suitable.

Marius D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius D

Vriendelike ontvangs, baie skoon en die plek lekker rustig.

Sal definitief aanbeveel.

Jan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan M

Plesierig en waarde vir geld.

Eenheid was baie netjies, skoon en alles het gewerk soos dit moet. Net die afhaal van die sleutels het nie ooreengestem met die LekkeSlaap instruksies nie.

Angie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angie M

Comfortable.

Tidy unit. Ideal for a quick stopover.

Gaynor R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gaynor R

We had a good stay and loved the walk down to the beach.

Our stay was lovely, the only thing was the loadshedding which was out of your control. Would have liked some more light in the room as the small one on the fridge was not working or the batteries were flat. Other than that, we had a good stay. Friendly people especially the security lady when we got there.

Chris M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris M

Baie private, stil plekkie.

Als wat mens nodig het is daar en die plek is veilig en skoon en het vriendelike ontvangs.

Chris E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris E

Eenheid is vuil en word nie instandgehou nie.

Aircon buite werking, dit was vrek koud. Oord het darem vir ons 'n klein waaierverwarmer gebring. Spieël in badkamer het erge vogskade, toilet werk net wanneer dit hom pas. Bad se krane stukkend. Proppe hou nie water binne-in bad nie, en wanneer proppe uitgehaal word vat dit ure om bad of wasbak leeg te loop. Muf op die bad en stort. Die eenheid is oor die algemeen stowwerig, mure is vuil en vol merke, was beslis nie skoongemaak vir ons besoek nie. Ons is baie teleurgesteld.

Rw R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Rw R

Dissatisfied.

Dirty and no backup power.

Amanda K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K

Goeie waarde vir geld, mooi omgewing, netjies, skoon en stil.

Die omgewing is mooi. The Dunes word netjies onderhou en die eenheid is groot, skoon en netjies, asook smaakvol gemeubileer. Die kafeteria op die perseel bedien ligte etes en heerlike koffie.

Eddie En Marinda P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie En Marinda P

Uitstekend, baie mooi en baie netjies.

Baie netjiese plekkie en ons was baie vriendelik ontvang. Die coffee shop is great. Marike is baie behulpsaam en die staff ook. Dit was regtig 'n blessing om die naweek daar deur te bring. Keep up the good work.

Peter R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter R

Too short. A most comfortable and central position.

We will be back. Entire environment is clean, safe and inviting.

Wynand P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand P

Basies maar goeie verblyf.

Jolly Jenny at the Dunes is basiese dog uitstekende verblyf. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig en ons sal beslis weer daar tuis gaan. Uitstekende koffie en gebak in die Coffee Shop, laat jou sommer tuis voel. Die oord word baie goed instand gehou en veiligheid en sekuritiet is opvallend.

Louna V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louna V

Baie aangename verblyf.

Het baie lekker in 'n skoon, netjiese huisie ingekom. Ontvangs was baie vriendelik en beslis die moeite werd.

Lizette M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M

Beautiful accommodation a short walk from the beach.

Good service, great accommodation, spacious with a little garden and braai area.

Mariana V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana V

Pragtige huis en omgewing.

Ek gaan definitief terugkom hierheen. Baie mooi netjiese huis en vriendelike ontvangs. Stapafstand vanaf die see.

Dustin H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dustin H

Baie skoon en so mooi!

Almal was so vriendelik, moet se Andries gaan uit sy pad om 'n persoon gemaklik te laat voel.

Tania S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S

Vinnig en knus.

Sportdag in Plettenbergaai. Oorslaap die aand vooraf was 'n wen-idee en Jolly Jenny @ The Dunes het dit 'n treffer gemaak.

Elaine Ann B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine Ann B

Comfortable and enjoyable.

Jolly Jenny @ The Dunes is clean and tidy. Everything you need for a short getaway. A wonderful quiet setting. We had a lovely time. Thank you.

C-j M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C-j M

Asemrowend.

Dit was baie heerlik.

Mokgothu Francis K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mokgothu Francis K

Fantastic and warm stay.

Your accommodation made us felt home and enjoyable, especially the private beach, I had fun swimming with only a fewer people.

Annietjie B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annietjie B

Gerieflik en gemaklik.

Ligging en strand is uitstekend.

Leon V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Aangename en rustige verblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang en die eenheid is baie skoon en netjiese met alle benodighede word hoogstens aanbeveel.

Heather J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather J

Lekker rustige atmosfeer.

Baie netjiese plek en als op hulle plek. Dankie, ons naweek was lekker.

Christie J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie J

Netjies, vriendelik en absoluut lieflik.

Akkommodasie was ongelooflik. Netjies, luuks, privaat en die mense was vriendelik en behulpsaam.

Ricardo C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo C

Dit was bake rusting en netjies, baie dankie.

Personeel was baie vriendelik en behulpsaam en kos was nice.

Marita P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita P

Uitstekend.

Hierdie plek voldoen aan al jou verwagtinge. Dit is silwer silwerskoon en stap afstand vanaf die see. Ek sal baie beslis terugkeer.

Karin M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M

Lekker gebly.

Baie netjiese, rustige plek. Het baie lekker gebly.

Lolo H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lolo H

Wonderlike plekkie: Veilig, skoon en perfek geleë.

Daar is individuele braaigeriewe wat ons baie geniet het. Die privaat strand was so 'n bonuspunt, veral gedurende die besige Desemberperiode. Daar is 'n baie oulike koffiewinkeltjie in die oord met heerlike koffie. Ek sal beslis weer terug wees.

Jolly Jenny @ The Dunes se terugvoer

Beste Lolo,

Baie dankie vir die kuier hier by ons by die Dunes. Ons is bly om te hoor julle het dit geniet.
Groete,
Jolly Jenny Span

Jolly Jenny @ The Dunes
Karla S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla S

Asemrowende ervaring, baie privaat en strand is eksklusief aan gaste en inwoners.

Dis 'n vriendelike omgewing vir kinders en diere. Elke oomblik geniet, sal beslis weer gaan.

Conette D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conette D

Ongelooflike goeie waarde vir geld!

Die ligging is perfek. Dis so naby die besige Plettenbergbaai, maar ver genoeg om 'n rustige, stil en stylvolle vakansie te geniet. Die kamers is luuks en alle geriewe is beskikbaar.

Marjorie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjorie V

Lovely.

We only stayed for 1 night but would definitely spend a weekend or more.

Astro Z - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astro Z

A perfect spot!

We spend the weekend at Jolly Jenny unit at the Dunes. The location is amazing, and a wonderful beach is a short (but steep:) walk away. The room was clean and comfortable (except the block drain in the shower which was resolved promptly and efficiently). There is a fridge (a bit noisy) and coffee/tea facility and limited cooking is available. All in all, we had a great time and definitely will return. Thank you!

Aletta G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aletta G

Baie vriendelike mense en hulpvaardig.

Naby aan doen dinge. Verblyf is gerieflik, kombuis klein maar is doenbaar net 'n tekort aan 'n pan om 'n eier in te braai.

Abdullah L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abdullah L

Pleasant.

Got to the place. Very secluded and quiet. It was load shedding, but the hot water was hot-hot. Air-conditioned room, spacious with a good parking space and braai area. The gentleman at reception was super friendly, dressed well, and was very helpful.

Tebogo Aaron K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo Aaron K

I enjoyed the beach access.

The peace and tranquility, the whole place is clean and taken care of.

Pieter K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K

Very enjoyable, unfortunately no free Wi-Fi.

Marike and Julian are the perfect hosts, who did their utmost to make our stay as pleasurable as possible.

Carol M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carol M

Fantastic.

The manageress and husband went out of their way to make our stay the best ever. Nothing. Was to much trouble.

Wendy R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy R

A wonderful experience! We will be back!

Accommodation immaculate. Location perfect. Beautiful swimming pools, awesome walk to lookout decks for evening sundowners, sunrise coffee and beach walk. Wish we could have stayed longer.

Nick C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick C

The accommodation is satisfactory and the location magnificent.

We had only two minor complaints. There was less than a quarter of the toilet roll left and no supplies of toilet rolls in the cupboards. We had to fetch our own from the car. This is completely unacceptable in any accommodation establishment. Also, the tin opener in the kitchen drawer was blunt and again we had to fetch our own one.

Deon C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon C

Baie lekker gebly, baie netjies en gerieflik.

Die kamer was baie netjies en alles wat jy nodig het was daar. Baie lekker naby aan die see. Kan die plek vir enigiemand sterk aanbeveel.

Wd G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wd G

Baie mooi skoon en gerieflik behalwe daar was geen handdoeke nie.

Dankie, goed ontvang, maar is anders as 5 jaar terug geen restaurant meer nie, maar dink nogsteeds waarde vir geld.

Yvette V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette V

Veilig netjies.

Nie aanbevole vir persone met knie- en heupprobleme. Tawe stap tot by strand.

Elsa S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa S

Very relaxing.

Will recommend to my friends.

Gert V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert V

Were good.

Everything was excellent and well organized. I was impressed.

Maria T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria T

Ons het pragtige eenhede gehad. Skoon en netjies.

Hierdie eenhede was baie lekker vir ons paar dae se verblyf. Jy kan nie die see sien nie en moet 'n entjie stap. Vir ons geensins gepla nie maar persone wat dalk swaar beweeg mag dit 'n probleem wees. Heerlike weer gehad wat ons toegelaat het om lang ente op die strand te stap en ook heerlik op die die geboude houtdek wat oor die see uitkyk te kuier. Res van The Dunes nogal mooi en swembad goed versorg.

Lynette M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette M

Heerlik rustig, naby die strand, pragtige omgewing.

Mooi en interessante plekkies om deur te stap.

Jaco C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco C

Baie lekker rustig.

Het daar gebly vir fietsry event. Terrein personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Linda L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L

Die eenheid is baie netjies.

Kombuis en stortgeriewe is puik. Net die foto's is baie misleidend. Glad nie naby die see nie!

Sonja S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja S

Heerlik gekuier!

Goeie diens. Eenheid was netjies, skoon en gerieflik. Swembad baie geniet en lekker gebraai.

Liezel N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel N

Lekker ontspannende atmosfeer.

Vriendelike personeel, private strand net 'n klipgooi weg van verblyf maar besoek verkieslik in 'n gholfkarretjie.

Marius P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius P

Very pleasant.

Very pleasant stay close to a very nice beach.

Pieter D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter D

Lovely.

Enjoyed the time with my friends. It was awesome.

Ian J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ian J

Perfect.

Perfect for the purpose and closeness.

Marius J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marius J

Oornag.

Gemiddeld met alles - niks uitsonderlik nie.

Skye S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Skye S

Teleurgesteld.

Ons het vir die 2 dae en nagte wat ons daar was omtrent geen elektrisiteit gehad nie, as gevolg van swak instandhouding van die transformator. Die wit handdoeke wat voorsien word het bruin merke en 'n onsmaaklike reuk gehad, asof dit nie ordentlik gewas is nie.

Jaco N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N

Ongelooflik plek.

Die privaat strand was ongelooflik, almal in die oord was altyd vriendelik. Dis 'n baie veilige plek wat kinders lank na donker nog buite speel.

Elizabe B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabe B

Veilig, netjies, skoon.

Dit is 'n heerlike plek. Baie netjies en skoon met baie vriendelike eienaars. 'n Heerlike ondervinding.

Conrad Z - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad Z

Wonderlik!

Dis is baie veilig. Beeldskone strand. Uitstekende diens. Sal beslis aanbeveel.

Braam S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam S

Lekker skoon en moeiteloos.

Tweede keer wat ons daar bly, baie mooi opgeknap. Jy het niks meer nodig nie.

Darron A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darron A

Skoon, rustig en veilig.

Dit was 'n wonderlike begin van ons vakansie. Die plek is skoon, netjies, veilig en naby aan eetplekkies en winkels.

Tertia D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia D

Baie lekker tyd gehad by die mooiste see.

Verskeie walvisse en dolfyne gesien. Die blyplek was nuut en mense is vriendelik en behulpsaam. Daar was ook WiFi beskikbaar.

Sandro C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandro C

More than what you expect.

Clean and neat accommodation, recommended.

Antoinette B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B

Ons het dit so geniet.

Ons kamer was baie mooi skoon en netjies. Die oord is baie privaat en stil. Die privaat strand is nogals ’n stywe stappie weg, maar pragtig.

Petro S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Baie lekker.

Ons het heerlik gebly. Maklike pad om strand toe te loop. Lieflike lang strand om te stap.

Johan M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Baie mooi en netjies, goed geleë, baie veilig.

Marike was baie behulpsaam en vriendelik. Naby Plettenbergbaai en Natures Valley.

Gwen R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwen R

Rustig, skoon en netjies en het als wat jy nodig het. Sal weer daar gaan bly.

Ons was net vir die naweek na The Dunes maar ons sal beslis weer gaan want die plek is goed onderhou, tuine is mooi en swembaddens is skoon. Ons het veilig gevoel en 'n lekker tyd gehad op die pragtige strand. Dankie Marike.

Gene V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gene V

Wonderlike ervaring en pragtige eenheid!

Dit was 'n wonderlike ervaring vandat ons daar aangekom het tot ons weg is. Die eenheid is pragtig en so goed geleë tussen Keurbooms en Plet en die dek is net fantasties. Ons sal vir seker teruggaan.

Jurie R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie R

Baie nice.

Danksy Eskom het die yskas geraas, maar behalwe dit het ons lekker geslaap, dankie.

Wouter T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter T

Baie lekker gewees die rustigheid, veiligheid, vriendelikheid en netheid was uitstekend.

Dink net daar moes 'n golfkar beskikbaar wees om mense na stand te neem wat nie die steiltes kan uitloop nie.

Anita P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita P

Lekker en baie netjiese verblyf in ’n rustige en veilige omgewing. Baie vriendelike diens.

Baie behulpsame diens gekry. Kon effens vroeër inklok en is met ’n gasbraaier toegerus om te kon braai.

Nick P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick P

Nice getaway.

Nice clean place in Plet. Had everything we needed apart from a braai close to home (there was some far away). 7mins from the beach.

Ansa V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansa V

Veilig, gerieflik en baie netjies.

Veilig, gerieflik vir oorslaap en die hele oord is baie netjies.

Lorna And Krassimir G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorna And Krassimir G

It was very relaxing and the people are friendly and very helpful.

I would love to go on the boat and just have some fun. Next time I want to see more of Plettenberg Bay.

Lizelle K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle K

Alles is baie skoon en netjies en die gasvrou was baie vriendelik.

Ons was vriendelik ontvang en die eienaars was baie behulpsaam.

Gert V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gert V

Teleurgesteld.

Die TV het nie gewerk nie, die lugversorging ook nie. Het gedink dis naby see, maar moes oor 2 duine stap, al is pad geplavei. Jy mag nie met motor tot daar ry nie. Die restaurant was toe en moes in dorp iets te ete kry.

Stephanie N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie N

Uitstekende plek!

Mens sal nie 'n fout maak om by Jolly Jenny te bespreek nie. Uit en uit die beste. Die kamers is so netjies en skoon en dis naby aan die strand.

Monica V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica V

Baie aangenaam.

Baie veilig en baie lekker gewees.

Adriaan F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan F

Netjies skoon en rustig.

Baie lekker plek, skoon en netjies.

Susan S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S

Baie vriendelike personeel en ontvangs.

Skoon en netjies binne die kamers en die omgewing buite. Baie lekker gerus (ons was nou wel op 'n stil naweek daar). Die kamers is baie mooi skoon en netjies. Die personeel is almal baie vriendelik. Die kos was baie lekker. Sal definitief Jolly Jenny @ The Dunes aanbeveel vir enige iemand.

Richard W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard W

Absolute pleasure of a stay.

Very good facilities, clean, peaceful and safe. Great location in the heart of Plett, great breakfast included. Only recommendation is in room Wi-Fi but is provided at the restaurant.

Annerie L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie L

Het baie lekker gebly.

Plekkie is baie mooi skoon met als wat jy nodig het. Handdoeke vir die swembad was 'n bonus. Lekker naby restaurant en albei swembaddens. Lekker en mooi stappie strand toe. Marike baie gaaf en behulpsaam. Sal beslis weer bespreek.

Christiaan B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan B

Wat 'n verfrissende ervaring.

Bitter netjies en skoon. Vir ons kort kuier was dit perfek. Enige dag weer 'n oorslaap daar.

Jack D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jack D

Location top!

Two negative points: 1: No Wi-Fi in the house. 2: Place difficult 2 fine via address in GPS.

Anna-marie E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie E

Ongelooflike diens en omgewing.

Ons sal Jolly Jenny enige tyd aanbeveel en sal vir seker weer daar gaan bly. Die huis waarin ons gebly het het nie see-uitsig nie maar is loopafstand vanaf 'n lieflike strand. Die netheid van die tuine en stilte in oord het opgemaak vir die gevoel naby strande. Keurboomstrand en Plettenbergbaai is paar minute se reis vanaf die blyplek en die restaurante in die omgewing is uit die boonste rakke. Die netheid van die blyplek was uitstaande en hoewel die redelik klein is, het ons nie ingeperk gevoel nie.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 1, H5 en H6 The Dunes Resort, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbb92d5abe0d4510f9fdc2dace834ef191816a60079796698f734b0684a83ff99f31aacb17863c3f50f02765b448aeaccbb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 141 5 1 5 1 Main Road H5 and H6 The Dunes Resort, Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.009440126787 23.422437363264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang