Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jolly Jenny @ The Dunes

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 1, H5 en H6 The Dunes Resort, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jolly Jenny @ The Dunes bied verblyf in 6 gaste-eenhede in privaat besit in The Dunes Resort in Keurboomstrand, net buite Plettenbergbaai. 'n Vinnige stap van 5 minute neem jou na 'n privaat Blouvlagstrand vir die oord.

Die verblyf bestaan uit 6 eenhede wat elk slaapplek vir 2 gaste bied. Daar is 'n tussendeur tussen 2 van die eenhede, sodat dit saam aan 'n gesin of groep van 4 gaste verhuur kan word. Die eenhede het lugversorging en elk beskik oor 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak, ingeboude kaste met hangers, en 2 stoele. Elke eenheid beskik oor 'n kombuisie en geriewe sluit 'n TV met 'n wye verskeidenheid DStv-kanale, 'n toegeruste kombuisie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis vir waardevolle items en 'n strykyster en strykplank in.

Geriewe op die perseel sluit 2 gemeenskaplike swembaddens en 'n patio-area by die strand in. Gratis onderdak privaat parkeerplek in 'n veilige omgewing word voorsien vir jou gemoedsrus terwyl jy 'n ontspanne verblyf geniet. Hierdie eiendom is toegerus met 'n batterystelsel vir 'n ononderbroke kragtoevoer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Theo S
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld, baie netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly, baie rustig en die plek is baie mooi versorg.
Aug 2024
Anthony D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies, gerieflik, veilig, sentraal en alles wat 'n mens nodig het. Ons het baie lekker gebly by Jolly Jenny en sal graag weer daar wil bly in d...
Sien meer
Aug 2024
Jan-michael M
Besigheidsreis
5.0
Awesome. See rating please. All very good!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Anso V
Saam met vriende
5.0
Die plek is baie goed ingerig met alles wat mens nodig sou kry. Netjies en mooi! Fantastiese verblyf!
Mrt 2024
Marieta D
Saam met lewensmaat
5.0
Net wat die dokter bestel het! Die verblyf was baie gerieflik gewees en presies soos geadverteer. Ons gasvrou was ook baie behulpsaam en vriendelik.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marike Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 214

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoofweg 1, H5 en H6 The Dunes Resort, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jolly Jenny @ The Dunes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 1, H5 en H6 The Dunes Resort, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbb92d5abe0d4510f9fdc2dace834ef191816a60079796698f734b0684a83ff99f31aacb17863c3f50f02765b448aeaccbb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 141 5 1 5 1 Main Road H5 and H6 The Dunes Resort, Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.009440126787 23.422437363264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang