Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pansy Hartbeeshuisie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Michelle D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Relaxing and tranquil. Our host was fantastic. She went out of her way to keep us informed along the way and was very welcoming and accommodating during our stay. The foothills behind Pansy were amazing to explore.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suenette
Pansy Hartbeeshuisie
Hi Michelle. Thank you so much for your most beautiful review, I sincerely appreciate it. I am looking forward to your next visit. All the best. Kind regards, Suenette

Viljoen V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Kleur en karakter. Pragtig en kleurvol. Warm en knus. Baie mooi huisie, keurig ingerig, baie karakter en kleur. Warm geslaap en gestort, ten spyte van die kouefronte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suenette
Pansy Hartbeeshuisie
Baie dankie vir my pragtige resensie, Viljoen. Ek waardeer dit opreg. Ek hoop jy kom kuier gou weer

Noah G
1 nag
5.0
Jun 2024

A great stay. It was absolutely fantastic! Very clean and comfortable, lovely and welcoming host, and a good and secure location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suenette
Pansy Hartbeeshuisie
Hi Noah Thank you kindly for my most beautiful review - I sincerely appreciate it. All of the very best to you. Kind regards, Suenette.

Denise S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

The cottage is beautifully decorated in Suenette's style, and she is amazing. Most enjoyable and so relaxing! We relaxed on the stoep and also went for long walks through the nearby orchards and along quiet gravel roads. Beautiful gardens surround the cottage, and they are teeming with birdlife.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suenette
Pansy Hartbeeshuisie
Thank you kindly for my beautiful review, Denise. I sincerely appreciate it. Thank you for your visit; it was wonderful to have you here with us. I am looking forward to seeing you again

Anthon F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Awesome kuier awesome mense. Baie lekker, rustige wyndrinkende kuierplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suenette
Pansy Hartbeeshuisie
Hallo julle, Baie dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit. Hoop julle kom gou weer

Nicola C
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Absolutely wonderful break-away. I cannot recommend this little spot enough! Suenette was a fantastic hostess and the accommodation was wonderful value for money with everything you need. Comfortable and relaxing break-away from city life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suenette
Pansy Hartbeeshuisie
Hi Nicola. Thank you so much for this wonderful review - I sincerely appreciate it. I am looking forward to see you again. All the very best to you.

Leinadu A
1 nag
5.0
Apr 2022

Rustig en vreedsaam. Lieflike blyplekkie met meer as wat mens nodig het. Die diens is onoortreflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suenette
Pansy Hartbeeshuisie
Baie dankie, ek waardeer dit.

Deon M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2022

Was lekker rus vir die siel gewees. Sal enige iemand aanraai om daar te gaan ontspan, baie rustig en lekker stil, veral in die oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Gasvrou is baie vriendelik en sorg dat alles reg is. Omgewing is wyd en oop en mense wat hou van stap sal dit geniet. Alles wat benodig word, is beskikbaar. Hout en ander toerusting word voorsien vir braai. Jy is so een en 'n halwe uur weg van Bloukransbrug, Stromsrivierbrug en ander toeriste-aantreklikhede. Verblyf was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suenette
Pansy Hartbeeshuisie
Baie dankie Chris, ek waardeer julle mooi resensie. Groete, Suenette.

Elmarie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Bo verwagting, 'n plekkie wat ons oor en oor sal gebruik sonder om twee maal te dink. Ek het vir vriende van ons vir 'n troue bespreek, Seunette en Jimmy se gasvryheid het alle verwagtinge oorskry. Fantasties, wonderlik, mooiste plekkies om in te bly. Ons kan nie wag om weer te gaan kuier nie, baie dankie julle, ons sien defnitief weer. Daar is net een plek om te bly in Twee Riviere en dis by Jolly Roger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suenette
Pansy Hartbeeshuisie
Baie, baie dankie Elmarie, ons waardeer dit vreeslik baie. Ons sien baie uit daarna om julle weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Suenette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 280
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 280
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Twee Riviere Plaas, Erfdeel 456, Twee Riviere, 6410, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e34a75780fd16ba3ea111115b3161c828e9004fb05511ea58b952041468239df8ca4c0495420c459aae6e11d4c91b7ed536?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 R62 Twee Riviere Farm, Portion 456 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -33.842910760122 23.89109962634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang