Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pansy Hartbeeshuisie

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Twee Riviere Plaas, Erfdeel 456, Twee Riviere, 6410, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 280 R1 152 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Pansy Hartbeeshuisie is 'n lieflike selfsorgkothuis op 'n plaas in Twee Riviere, 'n geskiedkundige dorpie met landelike, ouwêreldse bekoring in die Oos-Kaap. Die dorpie is die perfekte bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord van die besige stadslewe.

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer, op die grondverdieping, het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer op die boonste verdieping 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, gasstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, oondjie, eetgerei, breekware en 'n yskassie toegerus. Gaste kan 'n ete by die etenstafel met sitplek vir 4 geniet.

Buite het gaste toegang tot 'n onderdakstoep met sitplek buite en draagbare braaigeriewe. Gaste kan die natuurlike omgewing geniet deur voetslaan, draf, fietsry, of voëlkyk op die plaas.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Michelle D
Gesin met tieners
5.0
Relaxing and tranquil. Our host was fantastic. She went out of her way to keep us informed along the way and was very welcoming and acc...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Viljoen V
Saam met lewensmaat
5.0
Kleur en karakter. Pragtig en kleurvol. Warm en knus. Baie mooi huisie, keurig ingerig, baie karakter en kleur. Warm geslaap en gestort, ten spyte van...
Sien meer
Jul 2024
Noah G
5.0
A great stay. It was absolutely fantastic! Very clean and comfortable, lovely and welcoming host, and a good and secure location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Denise S
Saam met lewensmaat
5.0
The cottage is beautifully decorated in Suenette's style, and she is amazing. Most enjoyable and so relaxing! We relaxed on the stoep a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Anthon F
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome kuier awesome mense. Baie lekker, rustige wyndrinkende kuierplek.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Suenette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • R62, Twee Riviere Plaas, Erfdeel 456, Twee Riviere, 6410, Oos-Kaap
  • Gaste dink Pansy Hartbeeshuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 280
R1 280 R1 152
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 280
R1 280 R1 152
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Twee Riviere Plaas, Erfdeel 456, Twee Riviere, 6410, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e34a75780fd16ba3ea111115b3161c828e9004fb05511ea58b952041468239df8ca4c0495420c459aae6e11d4c91b7ed536?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 280 nouVanaf R1 152 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 R62 Twee Riviere Farm, Portion 456 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -33.842910760122 23.89109962634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang