Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jongens-op-die-See

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Analja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Jongens-op-die-See
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Dané E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dané E

Uitstekend!

Ongelooflike pragtige plekkie met 'n wonderlike uitsig en spesiale blou deur wat pragtig met die binnehuis tema gaan.

Louise V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Ag man net lekker!

Baie dankie aan almal wat dit vir ons moontlik gemaak het om in so 'n pragtige, skoon, gerieflike plek te woon. Sal definitief weer gaan en ons beveel dit baie sterk aan. Dankie Jongens-op-die-See.

Angie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie M

Awesome, awesome. Did I say awesome?

Fantastic location. All amenities in the unit, plus a bottle of wine upon arrival. Right across the road from the sea. Beautiful unit. Beautiful town. We will be back.

Janel J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janel J

Jomgersfontein is 'n moet! Baie rustige skoon dorpie.

Ons het baie lekker gebly in julle mooi plekkie. Sal vir seker weer terug gaan. Skoon, netjiese pragtige plek by die see.

Ronelle R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronelle R

Baie lekker.

Baie mooi woonstel. Goed toegerus en teenaan die see met pragtige uitsig.

Sandra L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L

Rustige en mooi omgewing.

Pragtige woonstel in Jongens-op-die-See. Die woonstel is baie veilig en ruim genoeg vir 'n klein gesin. Die uitsig direk oor die see laat jou baie ontspanne voel. Die kombuis is goed toegerus en die eetgerei en glase is van goeie kwaliteit.

Attie K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Attie K

Wonderlike plekkie, kom definitief weer!

Baie lekker, lieflike plek, reg by die wilde see in Jongens. Veilig, stil, netjies. Vriendelike mense wat omgee.

Herma R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herma R

Mooi en rustig.

Mooi netjiese plek en ligging om net te rus en te kuier saam met pêlle.

Natasha D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha D

Ons het heerlik gekuier en die see-uitsig was kos vir die siel.

Die geriewe was netjies en voldoende aan ons kuier. Die feit dat Jongens-op-die-See toegerus is met die nodige tydens beurtkrag, was 'n absolute bonus.

Ester V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester V

Netjies. Gerieflik. Ligging puik.

Baie lekker gebly. Ligging perfek. Sal definitief weer daar bly.

Sally C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally C

Absolutely stunning.

Great decor,spotlessly clean,fabulous views and well appointed. We can higly recommend staying here.

Shona A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shona A

Absolutely fabulous.

Heaven on earth, the most wonderful place to holiday and relax.

Elanie F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elanie F

Stapafstand van visvang strand.

Baie goeie ligging. Mooi uitsig!

Christell T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christell T

Prys bietjie hoog vir die akkommodasie wat aangebied word.

Die beskrywing is bietjie misleidend, nerens word daar melding gemaak dat dit deel van die akkommodasie is nie.

Tertia M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia M

Fantasties en siele rus.

Was ongelooflike mooi ligging en het rus vir my siel gekry. Was net te kort!

Sandra C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra C

Baie gerieflik en baie goed toegerus.

Diens was puik, die eenheid baie goed toegerus asook baie skoon.

Jongens-op-die-See se terugvoer

Baie dankie ons waardeer dit opreg.
Sien uit dat julle weer kan kom uitrus.
Mooi dag.
Groete,

Jongens-op-die-See
Mareli V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli V

Heerlike ontspanning en gerieflik.

Jongens-op-die-See is baie gerieflik en bied alles wat mens nodig kan hê om jou verblyf onvergeetlik te maak.

Jongens-op-die-See se terugvoer

Baie dankie.
Ons waardeer hierdie resensie.

Jongens-op-die-See
André J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André J

Uitstekend.

Baie dankie dat ons julle 'n pragtige plek kon bly. Ons het 'n fantastiese tyd gehad, heerlik gekuier by die see,pragtige uitsig. Nie eens geweet van beurtkrag met die ekstra batterykrag. Het ons altyd krag gehad.

Jongens-op-die-See se terugvoer

Lekker gaste om te hê.
Sal hulle verseker enigetyd weer terug welkom.

Jongens-op-die-See
Tanya N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya N

Amazing getaway.

Amazing accommodation that is right on the beach. Gorgeous sea views and wildlife.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Asemrowende wegbreek.

Asemrowende verblyf wat reg op die strand is. Pragtige see-uitsigte en wild.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Daytona-weg 77, Jongensfontein, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dd0cdbd1591c4a652f61f3e2bcc98fb6157118fd680120af2b31e4af0563bc1ebe347d94bd5fa59b3d18aee754d94a150b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 77 Daytona Road Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 15:00 -34.420807681626 21.349226138338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang