Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jongens-op-die-See

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wimpie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Die woonstel is een woord, Fantaties, netjies en skoon. Dit was n voorreg om by Jongens-Op-die-See te bly. Die huis is baie goed gelee met n pragtige see uitsig. Dit is in n baie veilige area en maklik toeganklik. Alles wat jy benodig is daar en die toesluit garage is n plus punt. Die fasaliteit is baie netjies en gerieflik. Ons sal weer daar tuis gaan en ook aan ander mense aanbeveel. Dankie aan die eienaar en die webtuiste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dane E
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Uitstekend! Ongelooflike pragtige plekkie met 'n wonderlike uitsig en spesiale blou deur wat pragtig met die binnehuis tema gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ag man net lekker! Baie dankie aan almal wat dit vir ons moontlik gemaak het om in so 'n pragtige, skoon, gerieflike plek te woon. Sal definitief weer gaan en ons beveel dit baie sterk aan. Dankie Jongens-op-die-See.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Baie genotvol. Baie lekker gebly en diens met suigtenk vol was puik. Dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janel J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Jomgersfontein is 'n moet! Baie rustige skoon dorpie. Ons het baie lekker gebly in julle mooi plekkie. Sal vir seker weer terug gaan. Skoon, netjiese pragtige plek by die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Baie lekker. Baie mooi woonstel. Goed toegerus en teenaan die see met pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sandra L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Rustige en mooi omgewing. Pragtige woonstel in Jongens-op-die-See. Die woonstel is baie veilig en ruim genoeg vir 'n klein gesin. Die uitsig direk oor die see laat jou baie ontspanne voel. Die kombuis is goed toegerus en die eetgerei en glase is van goeie kwaliteit.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Attie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Wonderlike plekkie, kom definitief weer! Baie lekker, lieflike plek, reg by die wilde see in Jongens. Veilig, stil, netjies. Vriendelike mense wat omgee.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie S
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Okt 2024

Location made up for shortcomings. Kitchen very small and cramped with no place to sit and eat. Would not recommend it for 4 adults for self-catering. Washing machine and tumble dryer were a bonus. Location was 5 star.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Herma R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Mooi en rustig. Mooi netjiese plek en ligging om net te rus en te kuier saam met pêlle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Analja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Daytona-weg 77, Jongensfontein, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dd0cdbd1591c4a652f61f3e2bcc98fb6157118fd680120af2b31e4af0563bc1ebe347d94bd5fa59b3d18aee754d94a150b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 77 Daytona Road Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -34.420807681626 21.349226138338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang