Jongens-op-die-See
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: Daytona-weg 77, Jongensfontein, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Jongens-op-die-See is 'n selfsorg-eenheid met 'n strandtema in Jongensfontein en spog met 'n mooi see-uitsig en ligging naby die strand. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie by die see.
Die eenheid is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig en 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n bad en 'n stort in die eerste badkamer en 'n stort in die tweede badkamer. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die hoofleefarea het 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Stapeldeure lei na 'n houtstoep waar gaste 'n lekker koppie koffie of skemerkelkie kan geniet. Braaigeriewe is ook beskikbaar en gratis WiFi word voorsien.
Stilbaai, wat naby geleë is, het 'n rits restaurante, winkels en geleenthede vir roei en gholfspeel. Die kus-voetslaanroete tussen Jongensfontein en Stilbaai het die mooiste natuurskoon en is bekend onder vakansiegangers. Jongensfontein het veilige drafroetes langs die kus en fietsryers kan die roete tussen Stilbaai en Jongensfontein aanpak. Daar is ook 'n hele paar roetes vir bergfietsryers.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Dienste
- Internet koppeling
- Diens op aanvraag
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Analja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Daytona-weg 77, Jongensfontein, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
- Gaste dink Jongens-op-die-See het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Jongensfontein Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: Daytona-weg 77, Jongensfontein, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang