Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeeBries

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 209 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Jana N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie lekker gebly, dankie! Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saritha K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Our stay was very relaxing. We had a great stay. Very quiet and very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizani M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Heerlike naweek. Ons het 'n heerlike naweek by Seebries gehad. Die uitsig is ongelooflik mooi en die huisie is goed toegerus, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Wonderlik, amazing ons kom weer. Vreeslik lekker. Waarde vir geld. Perfekte ligging. See sig. Ten volle toegerus. Alles wat jy nodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Rustig en ontspanne buite seisoen. In seisoentyd mag verkeer in hoofpad dalk pla. Seebries is ideaal vir 2 mense. Fantastiese seeuitsig. Skoon en gerieflik. Jongensfontein is baie veilig. Geen diefwering nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jan L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlik, vreedsaam. Baie lekker, baie stil en heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ancha N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker. Alles was mooi skoon, in werkende orde en gerieflik. Uitstekende waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Billy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantasties. Ja, baie lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Wow, wat 'n uitsig en 'n pragtige eenheid! Het heerlik gebly en gaan baie beslis weer bespreek. Die mooiste uitsig en die eenheid het alles in wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrismarie K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Pragtige uitsig en binnebraai vir slegte weer. Bekostigbaar vir 'n gesin. Goeie ligging en pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lizaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 209

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorkapperlaan 9, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ca3b16189f54dae8520f0106a388b02c2bcf57d25a1cb9a091bd0a10434a85be88007fa90cc5e1b18dac75146808cf3b6d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 209 5 1 5 9 Noorkapper Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.428885217875 21.334404190894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang