Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeeBries

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 203 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Jan L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlik, vreedsaam. Baie lekker, baie stil en heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ancha N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker. Alles was mooi skoon, in werkende orde en gerieflik. Uitstekende waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Billy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantasties. Ja, baie lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Wow, wat 'n uitsig en 'n pragtige eenheid! Het heerlik gebly en gaan baie beslis weer bespreek. Die mooiste uitsig en die eenheid het alles in wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrismarie K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Pragtige uitsig en binnebraai vir slegte weer. Bekostigbaar vir 'n gesin. Goeie ligging en pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Ek kan doen met 'n paar meer dae. Om 'n walvis en dolfyne dop te hou terwyl ons koffie drink op die stoep was 'n groot bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanri D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik geslaap en gerus. Absolute stilte gewees, net die klank van die see. Als in stapafstand. Heerlik geslaap en gerus. Absolute stilte gewees, net die klank van die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eduard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Goed gekuier, net die nadeel is dat daar nie groot winkels is vir aankope. Ons het die tydjie daar geniet alhoewel ek siek geraak het en vroeër moes terugkeer huis toe. My ma en pa het egter daar oorgebly ek en my verloofde het nie self daar oorgebly nie tydens die bespreking nie. Een slegte aspek is egter die feit dat daar nie groot supermarkette is vir aankope en hule moes Stilbaai toe ry vir vars produkte, een nadeel gewees, andersins het my ouers lekker oorgebly. Groete aan die eienaars. Dankie julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianna J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Saligheid vir die siel. Baie lekker gebly. Sal definitief weer gaan. Uitstekende ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joané L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Fantastic hosts! The apartment has a wonderful view of the sea. Our hosts went out of their way to accommodate our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lizaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 203

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorkapperlaan 9, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ca3b16189f54dae8520f0106a388b02c2bcf57d25a1cb9a091bd0a10434a85be88007fa90cc5e1b18dac75146808cf3b6d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 203 5 1 5 9 Noorkapper Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.428885217875 21.334404190894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang