Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeeBries

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorkapperlaan 9, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

SeeBries bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 aparte woonstelle wat in die prentjiemooi Jongensfontein geleë is. Die selfsorgwoonstelle, wat van sonkrag gebruik maak, is sowat 350 m van die hoofstrand af en bied lieflike see-uitsigte.

Dié 2 woonstelle is ideaal vir kleiner gesinne en het slaapplek vir 4 gaste elk. Eenheid 1 het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 2 enkelbeddens wat as die sitarea dien. Eenheid 2 beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n binnebraai.

Die kombuise is vir selfsorg toegerus. Elke woonstel het ook toegang tot 'n braai-area met 'n see-uitsig. Hout is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Jongensfontein is 'n egte vakansiedorpie en bied verskeie doendinge, soos visvang, voëlkyk, fietsry, bergfietsry en swem. Dit is 10 km vanaf Stilbaai wat verskeie winkel het restaurante het.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 205 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lizani M
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike naweek. Ons het 'n heerlike naweek by Seebries gehad. Die uitsig is ongelooflik mooi en die huisie is goed toegerus, netjies en skoon.
Nov 2024
Jan L
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, vreedsaam. Baie lekker, baie stil en heerlik.
Nov 2024
Ancha N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Alles was mooi skoon, in werkende orde en gerieflik. Uitstekende waarde vir geld!
Okt 2024
Billy M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ja, baie lekker rustig.
Okt 2024
Adele W
Saam met vriende
5.0
Wow, wat 'n uitsig en 'n pragtige eenheid! Het heerlik gebly en gaan baie beslis weer bespreek. Die mooiste uitsig en die eenheid het alles in wat nod...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lizaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 205

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Noorkapperlaan 9, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink SeeBries het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorkapperlaan 9, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ca3b16189f54dae8520f0106a388b02c2bcf57d25a1cb9a091bd0a10434a85be88007fa90cc5e1b18dac75146808cf3b6d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 205 5 1 5 9 Noorkapper Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.428885217875 21.334404190894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang