Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 18 resensies vir Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Heila S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila S

Duidelik 'n ander klas! Uitstaande waarde, 10 uit 10.

Ons het baie lekker gebly, vir seker ons eerste keuse. Dankie vir 'n pragtige plek! Uiters netjies, vars en skoon, heerlike luukse linne, en letterlik alles wat mens kan nodig kry, plus 'n paar bederfies! Ons beveel die plek baie sterk aan vir 'n onvergeetlike wegbreek!

Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue se terugvoer

Beste Heila

Baie dankie vir jou 5 ster resensie, en dat jy tyd gemaak het om dit te skryf. Ons waardeer dit opreg. Sien julle gou weer.
Groete
Juanita

Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue
Tania A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania A

N heerlike plekkie om in te bly! Ons sal beslis weer daar wil bly!

Hierdie plekkie is fantasties! Ons het so lekker gebly! Dis netjies, skoon en perfek ingerig! Ons sal terug wees!

Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue se terugvoer

More Tania, baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit en sien uit dat julle gou weer sal kom. Liefde, Juanita

Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue
Petrus B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus B

Perfek, skoon, netjies en lekker!

Ons gesin van vier het baie lekker gebly. Die verblyf was baie aangenaam - die beddens het heerlik geslaap, alles was skoon en netjies. Die ekstra detail maak 'n groot verskil, soos die koffie pods, seep, wyn ens. Ons het dit regtig baie geniet en die kinders is met trane daar weg gister. Dankie vir 4 wonderlike aande - ons is mal oor die dorpie!

Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue se terugvoer

Beste Petrus
Baie dankie vir julle 5 ster resensie, ons waardeer dit regtig baie. Hoop julle kom gou weer.
Groete
Juanita

Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue
Nadea V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadea V

Asemrowend lekker.

As hier 10 sterre was het ek dit gegee. Dit was 'n fantastiese naweek en die verblyf was uitstekend. Die beddens en beddegoed is van goeie gehalte en alles het lekker geruik. Daar is alles in die kombuis wat jy nodig het, selfs tandestokkies en koffie. Ons sal vir seker weer kom as ek elke naweek kon. Ons het die afgelope 20 jaar plekke gehuur, en hierdie was die beste.

Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue se terugvoer

Goeiemore Nadea
Ek waardeer dat jy tyd afgestaan het vir 'n review, baie dankie vir die 5 sterre. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete
Juanita

Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue
Sarina S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina S

Uitstekend.

Baie netjies, mooi en gerieflik.

Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue se terugvoer

Hi Sarina
Dankie vir jou review. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Juanita

Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue
David S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S

Verblyf was puik.

Ons het baie lekker gebly.

Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue se terugvoer

Hi David, baie dankie vir jou review. Hoop julle kom gou weer. Groete, Juanita

Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue
Sandra B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B

Heerlike stoepsitoggende en -aande met pragtige uitsig oor die see.

Ons het baie lekker gebly. Baie mooi en netjiese woonstel. Is vriendelik verwelkom, en die bottel wyn en sjokolade was ekstra bederf.

Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue se terugvoer

Hi Sandra
Baie dankie vir jou review. Hoop julle kom gou weer.
Groete
Juanita

Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue
Annelize D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize D

Perfek!

Hierdie was die perfekte plek vir ons! Die uitsig is pragtig, presies soos op die foto. Die woonstel is regtig baie smaakvol en het alles wat ons nodig gehad het. Ons was baie privaat, alhoewel ons gasvrou ons so tuis laat voel het. Dit was sowaar 'n huis weg van die huis af vir ons. Ek weet eintlik nie hoe om in woorde te beskryf hoe perfek die woonstel vir ons was nie. En Jongensfontein oor die algemeen is net die wonderlikste en rustigste plek.

Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue se terugvoer

Baie dankie, Annelize. Ons is bly julle het die kuier geniet. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Kom gerus weer.

Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue
Maggie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie V

Ons het baie lekker gebly.

Kan maklik stap orals, see toe en na die restaurant toe. 'n Lekker rustige strandbestemming.

Johan M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Dit was waaragtigg baie lekker.

Die woonstel het ons onmiddelik laat welkom voel, goeie en smaakvolle styl van A-Z. Alles was baie netjies en skoon. Beslis die moeite werd.

Elna H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna H

Heerlik!

Pragtige woonstel met alles wat jy nodig het; van sonkrag gedurende beurtkrag tot brandhout by die braai. Sal beslis terugkom.

Sarina S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina S

Buitengewoon, heerlik en netjies.

Goeie ligging, ongelooflik netjies en skoon. Die eenheid het alles wat mens nodig het en nog meer! Baie vriendelik met baie moeite en detail. Sal beslis weer daar bly!

Carla H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla H

Lovely place!

Beautiful and well-equipped.

Cecile L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile L

Always a pleasure to experience this accommodation.

Perfectly located and very safe.

Rene D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D

Uitstekend, netjies, privaat.

Ons is verwelkom in 'n pratige, vars en netjiese woonstel. Die woonstel is privaat en baie goed toegerus, van braai / kombuis toerusting tot handdoeke en badkamer benodigdhede. Gemaklike stapafstand van die strand en baie mooi see uitsig. Ons het regtig baie lekker gekuier en sal vir seker weer teruggaan.

Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue se terugvoer

Baie dankie Rene.
Ek waardeer jou resensie.
Groete
Juanita

Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue
Jeanne K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne K

Lieflike verblyf met uitstekende ligging.

Ons het as gesin voorheen hiervan gebruik gemaak. 4 Jongmense in my gesin het hierdie keer op hul eie besoek. Weer bevestig dat als uitstekend verloop het. Werklik waarde vir geld.

Jeanne K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne K

Keer Desember 2017 met 'n glimlag terug. Heerlik gebly. Waarde vir geld.

Hier is alles wat benodig word. Goeie diens, gasvryheid en kwaliteit onderskei Voëlklip 8 van vele ander. Sal vir seker in die toekoms weer hiervan gebruik maak! Baie dankie Juanita!

Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue se terugvoer

Hi Jeanne

Baie dankie vir die terugvoer! Sien julle Desember.

Liefde groete
Juanita

Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue
Wiesie B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wiesie B

Heerlike verblyf in 'n lieflike area.

Ons het heerlik gekuier. Rustige area en binne stapafstand vanaf die see, speelpark vir kinders en swemarea. Die eenheid bevat alles wat jy sal nodig kry en die eienaars doen daardie ekstra moeite om te sorg vir dinge soos skoonmaakmiddels ens. Ons sal verseker weer dit oorweeg om terug te gaan.

Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue se terugvoer

Hi Wiesie
Baie dankie vir die terugvoering.

Groete
Juanita

Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voëlkliplaan 8, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafd639ab2e25b71af514613ed5f8baf81b9b09fece6a67f8a9d0bc1e0de2530dd2a37a9260903dcc0be991015d1a3fa0002f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 Voëlklip Avenue 8 Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.424560448993 21.341646462679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang