Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Heila S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Duidelik 'n ander klas! Uitstaande waarde, 10 uit 10. Ons het baie lekker gebly, vir seker ons eerste keuse. Dankie vir 'n pragtige plek! Uiters netjies, vars en skoon, heerlike luukse linne, en letterlik alles wat mens kan nodig kry, plus 'n paar bederfies! Ons beveel die plek baie sterk aan vir 'n onvergeetlike wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue
Beste Heila Baie dankie vir jou 5 ster resensie, en dat jy tyd gemaak het om dit te skryf. Ons waardeer dit opreg. Sien julle gou weer. Groete Juanita

Tania A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

N heerlike plekkie om in te bly! Ons sal beslis weer daar wil bly! Hierdie plekkie is fantasties! Ons het so lekker gebly! Dis netjies, skoon en perfek ingerig! Ons sal terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue
More Tania, baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit en sien uit dat julle gou weer sal kom. Liefde, Juanita

Petrus B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Perfek, skoon, netjies en lekker! Ons gesin van vier het baie lekker gebly. Die verblyf was baie aangenaam - die beddens het heerlik geslaap, alles was skoon en netjies. Die ekstra detail maak 'n groot verskil, soos die koffie pods, seep, wyn ens. Ons het dit regtig baie geniet en die kinders is met trane daar weg gister. Dankie vir 4 wonderlike aande - ons is mal oor die dorpie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue
Beste Petrus Baie dankie vir julle 5 ster resensie, ons waardeer dit regtig baie. Hoop julle kom gou weer. Groete Juanita

Nadea V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Asemrowend lekker. As hier 10 sterre was het ek dit gegee. Dit was 'n fantastiese naweek en die verblyf was uitstekend. Die beddens en beddegoed is van goeie gehalte en alles het lekker geruik. Daar is alles in die kombuis wat jy nodig het, selfs tandestokkies en koffie. Ons sal vir seker weer kom as ek elke naweek kon. Ons het die afgelope 20 jaar plekke gehuur, en hierdie was die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue
Goeiemore Nadea Ek waardeer dat jy tyd afgestaan het vir 'n review, baie dankie vir die 5 sterre. Ons sien uit na julle volgende kuier. Groete Juanita

Sarina S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Uitstekend. Baie netjies, mooi en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue
Hi Sarina Dankie vir jou review. Hoop ons sien julle gou weer. Groete Juanita

David S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Verblyf was puik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue
Hi David, baie dankie vir jou review. Hoop julle kom gou weer. Groete, Juanita

Sandra B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Heerlike stoepsitoggende en -aande met pragtige uitsig oor die see. Ons het baie lekker gebly. Baie mooi en netjiese woonstel. Is vriendelik verwelkom, en die bottel wyn en sjokolade was ekstra bederf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue
Hi Sandra Baie dankie vir jou review. Hoop julle kom gou weer. Groete Juanita

Annelize D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Perfek! Hierdie was die perfekte plek vir ons! Die uitsig is pragtig, presies soos op die foto. Die woonstel is regtig baie smaakvol en het alles wat ons nodig gehad het. Ons was baie privaat, alhoewel ons gasvrou ons so tuis laat voel het. Dit was sowaar 'n huis weg van die huis af vir ons. Ek weet eintlik nie hoe om in woorde te beskryf hoe perfek die woonstel vir ons was nie. En Jongensfontein oor die algemeen is net die wonderlikste en rustigste plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue
Baie dankie, Annelize. Ons is bly julle het die kuier geniet. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Kom gerus weer.

Maggie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Ons het baie lekker gebly. Kan maklik stap orals, see toe en na die restaurant toe. 'n Lekker rustige strandbestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Dit was waaragtigg baie lekker. Die woonstel het ons onmiddelik laat welkom voel, goeie en smaakvolle styl van A-Z. Alles was baie netjies en skoon. Beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voëlkliplaan 8, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafd639ab2e25b71af514613ed5f8baf81b9b09fece6a67f8a9d0bc1e0de2530dd2a37a9260903dcc0be991015d1a3fa0002f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 Voëlklip Avenue 8 Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.424560448993 21.341646462679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang